GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September - Page 2





Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 44
  1. #21
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Erasmuskloof
    Age
    42
    Posts
    871
    Thanked: 94

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Aai, Klink lekker.

    Jammer om hom te mis Tannie.

    Dink aan ons wat gaan veeeer weg bly.

  2. #22
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,490
    Thanked: 622

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Die dam is nog 99% vol. Visvang.....Bootry.....

    Kom en bespreek! Dit gaan heerlik wees. Kaia Manzi is 'n pragtige oord!

    Puik geriewe.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  3. #23
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    1,692
    Thanked: 1189

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    No other takers?
    Is this still happening?
    _______________________________________

    Dum vivimus, vivamus!

    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    a five cylinder bakkie

  4. #24
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,490
    Thanked: 622

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Jip. Dit gaan voort. Ons vertrou meer lede gaan opdaag.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  5. #25
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,666
    Thanked: 731

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Hierdie jet is nog besig om op te warm.

    Soos die tyd nader kom sal hy spoed vat.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  6. #26
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    1,629
    Thanked: 472

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Ek het laasweek die oord gekontak en hulle het nie geweet van die spesiale prys vir die GTG nie. Die prys wat hulle my gegee het was R560 vir kampering vir 1 persoon, 2 nagte. Gerhard was nie daar nie en hy is blykbaar hierdie week terug. Hulle sou met hom opvolg.

  7. #27
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bronkhorstspruit
    Age
    48
    Posts
    24
    Thanked: 4

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Almal by die oord is op hoogte van die prys, julle kan maar bespreek, dit sal gaaf wees as weet vir hoeveel mense ons moet reg maak.

    Dankie
    Gerhard

  8. #28
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,490
    Thanked: 622

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Dankie Gerhard. Soos Johan s die ouens kry stadig spoed. Ek glo ons gaan teen vlg week al n getal h.

    Kom ouens, sit jou naam op.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  9. #29
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    1,629
    Thanked: 472

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Ek is nog in sover en sal volgende weer probeer met die bespreking.
    PS. 1 persoon
    Last edited by Daniek; 2018/08/23 at 09:56 PM.

  10. #30
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bronkhorstspruit
    Age
    55
    Posts
    1,003
    Thanked: 39

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Hercules - 4 mense
    Hercules Pieterse

    2.8 Powerstroke Tdi Kalahari 2007
    Accent GLS 2012
    Ex - i20 2011
    Ex - Discovery Tdi 1995
    Ex - Nissan Sani 1994
    082 389 2639

  11. #31
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    50
    Posts
    2,204
    Thanked: 805

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Ek wil baie graag saam, ek moet net eers sien wat dit my gaan kos om my lektriek te fix by my huis, sal julle laat weet of ek en Ferdie dit kan maak. Ek mis julle almal vreeslik baie.

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  12. #32
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,490
    Thanked: 622

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by Miems View Post
    Ek wil baie graag saam, ek moet net eers sien wat dit my gaan kos om my lektriek te fix by my huis, sal julle laat weet of ek en Ferdie dit kan maak. Ek mis julle almal vreeslik baie.
    Ons vir jou ook! Lanklaas gesien en gekuier.

    Wie gaan saam kom kuier?
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  13. #33
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    50
    Posts
    2,204
    Thanked: 805

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Ons vir jou ook! Lanklaas gesien en gekuier.

    Wie gaan saam kom kuier?

    Sal net Ferdie en ek wees, ons is back to the original 2 musketeers

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  14. #34
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,490
    Thanked: 622

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by Miems View Post
    Sal net Ferdie en ek wees, ons is back to the original 2 musketeers
    Jipie!!!!! Ek sit jou naam op!
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  15. #35
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,490
    Thanked: 622

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Bywonings lys:-

    1. Hedgehog
    2. Daniek
    3. Hercules Pieterse en Ester (4)
    4. Sarel en Elize de Klerk
    5. Madotta en Elsie
    6, Miems en Ferdie.
    7. Jo (moontlik)
    Wie nog? Dit gaan heerlik lekker 4x4 wees met lekker kuier en braai en en en .......
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  16. #36
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    1,629
    Thanked: 472

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Dit lyk asof ons al 'n groep is. Ek betaal more, klaar bespreek.

  17. #37
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Putfontein, Benoni
    Age
    51
    Posts
    2,780
    Thanked: 1975

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Is it possible to only do the saturday 4x4 thing?.
    I was not going to be able to come at all but had a cancellation for work that I had to do. But we can't sleep over - nobody to look after the animals as we did not pre-plan to come at all and we are close enough to go home afterwards?.
    Audi Q7 - 3l TDi - 2010 - steel suspension - wife's daily
    VW Touareg - 2005 - V10 TDI
    VW Touareg - 2009 - V6 TDI
    VW Passat CC - 2013 - 2l TDi bluemotion(repair project)

  18. The Following User Says Thank You to Stephan van Tonder For This Useful Post:


  19. #38
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    1,629
    Thanked: 472

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by Daniek View Post
    Dit lyk asof ons al 'n groep is. Ek betaal more, klaar bespreek.
    Ek gaan ongelukkig moet kop uittrek. Daar het 'n paar dinge voorgeval wat dit nie vir gaan moontlik maak om daar te wees. Dis nogal jammer. Julle moet dit geniet.

  20. #39
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    65
    Posts
    3,369
    Thanked: 34

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by Stephan van Tonder View Post
    Is it possible to only do the saturday 4x4 thing?.
    I was not going to be able to come at all but had a cancellation for work that I had to do. But we can't sleep over - nobody to look after the animals as we did not pre-plan to come at all and we are close enough to go home afterwards?.
    Dink nie dit sal n probleem wees nie.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  21. #40
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Putfontein, Benoni
    Age
    51
    Posts
    2,780
    Thanked: 1975

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Regso dankie. Laat maar weet hoe laat en waar om julle te ontmoet. Ek kan inkom kaia manzi toe en dan inval vir die rit saterdag oggend vroeg.
    Audi Q7 - 3l TDi - 2010 - steel suspension - wife's daily
    VW Touareg - 2005 - V10 TDI
    VW Touareg - 2009 - V6 TDI
    VW Passat CC - 2013 - 2l TDi bluemotion(repair project)

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •