Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul - Page 2

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 56
  1. #21
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,494
    Thanked: 9655

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Quote Originally Posted by Swartjan View Post
    Dink daar was net nooit genoeg van hulle verkoop nie so daar was net nooit ń mark vir die spares manne gewees nie
    it was fitted to the following vehicles over a period of over 7 years

    2010–2017 Infiniti FX30d
    2010–2013 Infiniti EX30d
    2010–2014 Nissan Pathfinder
    2010–present Nissan Navara
    2010–present Infiniti M30d
    2010–2015 Renault Laguna III
    2010–present Renault Latitude

    here are the sales figures for the Laguna in Europe alone:

    2015 7.831
    2014 16.019
    2013 17.889
    2012 29.385
    2011 49.744
    2010 50.249

    So around 170,000 sold. But I suppose if you look at the figures for the others, I doubt more than 300,000 in total? So maybe you have a point, but I doubt the Disco 3 TDV6 made half that?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  2. #22
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    George /Somalia
    Age
    49
    Posts
    145
    Thanked: 7

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Net soos Reenen se....ek het landwyd gebel om te hoor of daai V9X enjin "ekonomies" herstel word..ingeval hy breek en almal het gese nee....

    Ek moes die hartseer besluit maak om my 2011 V9X na vier jaar en 140 000 km op die klok in te ruil..net vir as of indien hy so breek want ek het nie kans gesien vir 'n enjin conversion nie....

    Wonderlike diesel enjin daai, getrek en geklink soos n ses sillinder enjin met n supercharger op.....

    Myne het nie eens top up olie tussen sy dienste nodig gehad nie en ek het 'n swaar regtervoet gehad, daai groot skulp moes bly boost !!!!!

    Dalk oor 2 jaar is die V6 Amarok se tweedehandse waarde al in bereik, want dit is al Bakkie wat ooit die V9X sal kan vervang...
    2014 Amarok Auto 4Motion - Bruwers se DKW Trokkie, Freeflow & Unichip Q4 with 5 Map Selector, nou beweeg die Volla !!

    EX - 2011 V9X Navara alias Dorsjors se Morsjors .... Sold
    Mis daai 650 Nm's en daai V6 klank baie !!!

    EX - 2015 Opel Corsa 1.0 Turbo (Drie pistontjies met n blaasbalk op vir Mom's Taxi !!)... Sold

  3. #23
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,743
    Thanked: 2431

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Bitter min engines word deesdae gebou pm oorgedoen te word, en frankly, hoekom sal hulle dit wil laat oordoen?

    In japan, word voertuie geskrap na 3-6 jaar. Selfde neiging in Europe en vk.

    So bou n voertuig met 6 jaar waarborg, en na 6 jaar wil sy teikenland dit elkgeval afskryf, so no worries.

    Dit is ons derdewereld lande wat voertuie hou na sy design life.

    Skryf af, beweeg aan.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #24

    Quote Originally Posted by Gert Bruwer View Post

    Ek sal maar my v9x ry tot ek die nuwe shape navara met merc 3 liter kan bekostig.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #25
    Join Date
    Nov 2017
    Location
    Strand
    Posts
    212
    Thanked: 67

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Bitter min engines word deesdae gebou pm oorgedoen te word, en frankly, hoekom sal hulle dit wil laat oordoen?

    In japan, word voertuie geskrap na 3-6 jaar. Selfde neiging in Europe en vk.

    So bou n voertuig met 6 jaar waarborg, en na 6 jaar wil sy teikenland dit elkgeval afskryf, so no worries.

    Dit is ons derdewereld lande wat voertuie hou na sy design life.

    Skryf af, beweeg aan.
    they recycle scrap...
    ours heap up.

    My guess, if we cannot build>recycle>build>continually, then we're far off from those country's ideas/vehicle strategies.

    Would be a great safety feature, unless you're driving a Kuga... the car.
    '01 HB DC 3.2D 4X4 (SE)

  6. #26
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,743
    Thanked: 2431

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    As hy kalf voor die tyd, sit ek maar n ander 2de handse een in vir R50 000. Is maar hoe dit is, ek weet dit vooraf, en aanvaar dit. Vir dieselfde rygerief en krag, met petrol, sou ek elkgeval meer as R50 000 se petrol moes koop...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #27

    Op 240 000km, het ek R150 000 om aan 2dehandse engine te betaal, of by te voeg met wrak waarde van v9x met bust engine, om op nuwe voertuig deposito te betaal net op sy brandstof besparing bo diesel wat ek op soortgelyke petrol voertuig sou spandeer het.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #28
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    George /Somalia
    Age
    49
    Posts
    145
    Thanked: 7

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    As hy kalf voor die tyd, sit ek maar n ander 2de handse een in vir R50 000. Is maar hoe dit is, ek weet dit vooraf, en aanvaar dit. Vir dieselfde rygerief en krag, met petrol, sou ek elkgeval meer as R50 000 se petrol moes koop...
    Ek stem saam Reenen, maar as ek 'n V9X motor wat reg is, kon koop vir R 50 000, sou ek dit koop en krat in my garage vir ingeval, my vrou sou net 'n week lank kwaad gewees het, niks ernstig nie......maar die goedkoopste scrapyard enjin was R 89 000 en hulle start hom nie en dit was al een beskikbaar, selfs Ebay UK was 6 500 pound.....
    2014 Amarok Auto 4Motion - Bruwers se DKW Trokkie, Freeflow & Unichip Q4 with 5 Map Selector, nou beweeg die Volla !!

    EX - 2011 V9X Navara alias Dorsjors se Morsjors .... Sold
    Mis daai 650 Nm's en daai V6 klank baie !!!

    EX - 2015 Opel Corsa 1.0 Turbo (Drie pistontjies met n blaasbalk op vir Mom's Taxi !!)... Sold

  9. #29
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,743
    Thanked: 2431

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Ek het al baie na 50-80 000km gestampte bakkies gekyk met engines tussen R45000 en R60 000.
    Maar ek dien maar my engine gereeld met regte olie, en glo hy gaan hou. As hy kalf, dan koop ek maar n engine. Laaste ding wat ek wil doen is om n R50 000 engine te koop wat ek nooit gaan gebruik.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  11. #30
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Mokopane/Potch
    Age
    34
    Posts
    1,050
    Thanked: 39

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    it was fitted to the following vehicles over a period of over 7 years

    2010–2017 Infiniti FX30d
    2010–2013 Infiniti EX30d
    2010–2014 Nissan Pathfinder
    2010–present Nissan Navara
    2010–present Infiniti M30d
    2010–2015 Renault Laguna III
    2010–present Renault Latitude

    here are the sales figures for the Laguna in Europe alone:

    2015 7.831
    2014 16.019
    2013 17.889
    2012 29.385
    2011 49.744
    2010 50.249

    So around 170,000 sold. But I suppose if you look at the figures for the others, I doubt more than 300,000 in total? So maybe you have a point, but I doubt the Disco 3 TDV6 made half that?
    Infinity in SA sold less than 2000 units(all of their models combined) per year.

    The Navara and Pathfinder fitted with the v9x motor combined never broke 4000 units in the model lifespan in SA. The last batch of v9x Navara's were imported at the beginnings of 2012 and the last of them were sold in 2014 as 2014 models.

    So by all accounts a sales failure.
    Nissan Navara v9x
    Ford Fiesta 1.0 Ecoboost
    And.... A pile of rust some say is a 60 series with two ventilators to help it move along.

    Heimrich Swart

    Brilliant products are ruined by incompetent suppliers.

  12. #31
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,743
    Thanked: 2431

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Quote Originally Posted by Swartjan View Post
    Infinity in SA sold less than 2000 units(all of their models combined) per year.

    The Navara and Pathfinder fitted with the v9x motor combined never broke 4000 units in the model lifespan in SA. The last batch of v9x Navara's were imported at the beginnings of 2012 and the last of them were sold in 2014 as 2014 models.

    So by all accounts a sales failure.
    Daarmee stem ek saam. Die prysverskil tussen die 2.5 en 3.0 was te groot vir jan rap en sy maat.

    En ek het dit van die begin af vir die amarok ook voorspel. Ek twyfel sterk of daar 4000 v6 amaroks verkoop gaan word in SA...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #32
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    55
    Posts
    4,865
    Thanked: 2491

    I had a look at the latest sales figure today. The new Navara is selling half as many as the Amarok (all models). That is a surprise!
    We can't change the wind but we can set our sails

  14. #33
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,743
    Thanked: 2431

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    I had a look at the latest sales figure today. The new Navara is selling half as many as the Amarok (all models). That is a surprise!
    Nie regtig n surprise.
    Alhoewel nissan SA se 2de grootste verkoper van bakkies is, is die mense wat aanvang vind by nuwe navara baie beperk.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #34
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Cape Town or Jansenville or missing...
    Age
    38
    Posts
    10,504
    Thanked: 3060

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Quote Originally Posted by JohanSlabbert View Post
    How much for a new engine?

    And typically, what’s their main failure point?
    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    R250 000

    Nie so erg baie probleme, die wat daar is, is gewoontlik botom end knock, of engine wat gaan na n oorverhitting.
    Thanks.

    So is the main issue neglect or a design fault?

  16. #35
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,743
    Thanked: 2431

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Net so het amarok ook n baie beperkte aanhang. Verskil is, amarok is basies almal 4x4 dc bakkies. N baie berkte mark oor alle make
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #36
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,743
    Thanked: 2431

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Quote Originally Posted by JohanSlabbert View Post
    Thanks.

    So is the main issue neglect or a design fault?
    Is daar n issue?

    Nie geweet daar was.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #37
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Cape Town or Jansenville or missing...
    Age
    38
    Posts
    10,504
    Thanked: 3060

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Is daar n issue?

    Nie geweet daar was.
    Well yes failure is an issue

    Replace "issue" with "main reason for failure" and add "usually"

  19. #38
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,743
    Thanked: 2431

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Quote Originally Posted by JohanSlabbert View Post
    Well yes failure is an issue

    Replace "issue" with "main reason for failure" and add "usually"
    Sorry, kan jou nie help, soos ek sê, is nie bewus van hoe getal failures, en die wat wel voorkom, is nie almal dieselfde soos wat mens by van die ander sien nie.

    Ek het al gehoor van big end failure, en van overheating, weens beskadigde radiator. Weet ook van n gat in piston weens n defektiewe injector.

    So, alles normale breuke wat oor verskeie redes kan plaasvind
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #39
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Cape Town or Jansenville or missing...
    Age
    38
    Posts
    10,504
    Thanked: 3060

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Sorry, kan jou nie help, soos ek sê, is nie bewus van hoe getal failures, en die wat wel voorkom, is nie almal dieselfde soos wat mens by van die ander sien nie.

    Ek het al gehoor van big end failure, en van overheating, weens beskadigde radiator. Weet ook van n gat in piston weens n defektiewe injector.

    So, alles normale breuke wat oor verskeie redes kan plaasvind
    What I was hoping to arrive at is an explanation that these motors are fine as long as you service them properly, and not the type that grenades with no warning no matter what you do, a la TDV6 and (certain) Jeep CRDs

    I find it sad that someone feels the need to trade in their otherwise glorious vehicle because they're worried it might blow up.
    Last edited by Johan Slabbert; 2018/08/02 at 04:03 PM.

  21. #40
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Mokopane/Potch
    Age
    34
    Posts
    1,050
    Thanked: 39

    Default Re: Nissan navara 3 lt v6 diesel v9x motor overhaul

    Quote Originally Posted by JohanSlabbert View Post
    What I was hoping to arrive at is an explanation that these motors are fine as long as you service them properly, and not the type that grenades with no warning no matter what you do, a la TDV6 and (certain) Jeep CRDs

    I find it sad that someone feels the need to trade in their otherwise glorious vehicle because they're worried it might blow up.
    If cared for the motor will last like most do, of the 3 v9x's in my town I have the lowest mileage at 230 000km.

    I took my turbo off to upgrade it along with other some maintenance that I'm doing for example the balljoints.

    The 2 failures I know about were overheating due to a blocked radiator and a oil pump failure.

    The only known issue with v9x's are cracked intercoolers.
    Last edited by Swartjan; 2018/08/02 at 04:53 PM.
    Nissan Navara v9x
    Ford Fiesta 1.0 Ecoboost
    And.... A pile of rust some say is a 60 series with two ventilators to help it move along.

    Heimrich Swart

    Brilliant products are ruined by incompetent suppliers.

  22. The Following User Says Thank You to Swartjan For This Useful Post:

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •