vehicle on credit card purchase




Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    heidelberg g
    Age
    43
    Posts
    439
    Thanked: 10

    Default vehicle on credit card purchase

    gelukkig het ek nie meer n kk nie maar.

    maar my vrou se neef, wat in engeland woon het n jeep chereoke gekoop.
    dit was gedoen met sy krediet kaart.

    later was daar gevind dat die voertuig meer n spoeg en plak job was en met al die probleme, is die koop gekanseleer binne ses maande.

    klink my daars n 6 maande venster tydperk.

    dit was nogal snaaks gewees, dat hulle die koop so kon kanseleer het.

    so, wat is vandag se limiete op krediet kaarte?
    wat is die rente verskil tussen die huurkoop en kk?
    kan ons ook so beskerm word? veral wanneer jy dalk n dud koop?

    as ek sien dat die handelaar, die cpa, die ombudsman ens nie eintlik die kopers wil help nie......

    sou n kkaart koop nie n beter opsie gewees het nie?

  2. #2
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    heidelberg g
    Age
    43
    Posts
    439
    Thanked: 10

    Default Re: vehicle on credit card purchase

    did some research on the net

    in the uk they do it this way at times.

    check this link:
    https://www.moneysavingexpert.com/ca...ichcardisright

  3. #3
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pinetown
    Age
    69
    Posts
    1,758
    Thanked: 631

    Default Re: vehicle on credit card purchase

    Mens kan n kar koop op die kaart maar passop vir die rente koers!!!! Ek dink dit sal goedkoper wees om gewone krediet te gebruik.
    Enige rede ek kan dink om dit te doen sal om kaart "punte" te kry maar dan moet jy die volle bedrage binne die 30 - 40 dag typerk betaal om rente te vermy.
    Ek dink die kanseleering van so n transaksie as nodif sal die selfde wees hoe all die kar gekoop is.
    Answering the call of the wild is just so much beter than answering the telephone.
    ISUZU KB 280 DT LE NOW POWERED BY THIS AMAZING COMMUNITY
    Modified Glider Hunter trailer fitted with RTT.
    Platkar = Chevy Spark 1.2

  4. #4
    Join Date
    Feb 2018
    Location
    Durbanville,
    Age
    29
    Posts
    86
    Thanked: 28

    Default vehicle on credit card purchase

    Die kanselasie van die transaksie is geldig ongeag of jy die voertuig kontant of op enige manier van skuld gekoop het. Onthou jy skuld die bank nie die handelaar nie. So vanaf die handelaar maak dit nie saak nie want hulle kry die volle bedrag ongeag.

    Ek is seker die tyd van kanselasie is nie meer as 3 maande nie maar gegewe die probleme mag die handelaar die kar selfs na 12 maande terug vat as hulle sou wou.

    Jou rente koers op jou kaart mag in sommige gevalle dubbel wees van n gewone leuning. N krediet kaart is daar vir vinnige klein en kort leunings.

    Dalk het hy dit gedoen vir ebucks.
    Last edited by Yster03; 2018/08/01 at 07:27 AM.

  5. #5
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    heidelberg g
    Age
    43
    Posts
    439
    Thanked: 10

    Default Re: vehicle on credit card purchase

    twyfel oor ebucks.

    hulle was verlede jaar hier in rsa...n bietjie kom kuier.

    soos ek verstaan, kon hy die transaksie kanseleer omrede die voertuig n dud was.

    die bank of krediet instelling help om die transaksie te kanselleer.

    dit kan dalk werk, veral as jy n voertuig sou koop en dinge binne ses maande skeef sou loop.
    dan kanselleer jy net die transaksie en gee die voertuig terug.

    ek sal n bietjie by hom hoor en as ek dit reg verstaan dit hier kom deel

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •