29 Oktober --- Roodepoort tot Bulawayo gaan deur Martins Drift en Plamtree grensposte.
En slaap oor in Bulawayo.

30 Oktober --- Bulawayo tot by Marongora Office.
Slaap oor daar en kry Entry Permit vir Mana Pools.

31 Oktober --- Kamp in Mana Pools vir 3 tot 4 nagte.

Mana Pools tot Binga en slaap oor.

Binga tot Vic Falls en slaap oor.

Vic Falls tot Hwange en kamp vir 3 tot 4 nagte.

Hwange tot Roodepoort.

Ek gaan net kamp en ry alleen.