Navara" kook " - Page 5





Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5
Results 81 to 100 of 100

Thread: Navara" kook "

  1. #81
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    742
    Thanked: 214

    Default Re: Navara" kook "

    Sorry Wetkit.. Het jou vraag gemis is.. Op aanbeveling het ek die radiator laat oopsny.. Hy was meer as 50% geblok.. Nuwe radiator en einde vd probleem so ver...... amper 4000 km gery en keteltjie het nog nie weer gekook
    Last edited by tocin; 2018/12/10 at 03:30 PM.
    Nico Thiart

  2. #82
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    742
    Thanked: 214

    Default Re: Navara" kook "

    Naald l mooi
    Nico Thiart

  3. #83
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    742
    Thanked: 214

    Default Re: Navara" kook "

    ! Name:  1544448683099.jpg
Views: 494
Size:  22.6 KB
    Nico Thiart

  4. #84
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    3,766
    Thanked: 1175

    Default Re: Navara" kook "

    Het toe ek by die forum aangesluit het raad gekry van George Bosch om n week voordat ek nuwe coolant insit, n pakkie Buffalo citric acid in die radiator te gooi en vir n werk so te ry. Dan flush mens die radiator en engine goed voordat jy nuwe coolant insit. Werk goed vir my sover.
    Defender 2.8i

    People talking without speaking
    People hearing without listening

  5. #85
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    742
    Thanked: 214

    Default Re: Navara" kook "

    Groot fout wat ek gemaak het was Magic seal wat ek ingegooi het.. My Navara was constipated daarna
    Nico Thiart

  6. #86
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,715
    Thanked: 15034

    Default Re: Navara" kook "

    Quote Originally Posted by tocin View Post
    Sorry Wetkit.. Het jou vraag gemis is.. Op aanbeveling het ek die radiator laat oopsny.. Hy was meer as 50% geblok.. Nuwe radiator en einde vd probleem so ver...... amper 4000 km gery en keteltjie het nog nie weer gekook
    "Die eerste keer toe hy so water sluk ek Magic seal ingegooi.. Nie gehelp.. Daar l'n houertjie Holts in die deur.. Baie tempted on dit te probeer..voel baie swaarder en digter as dit wat ek ingegooi het.. Instruksies s thermostat moet eers uitgehaal word ..party ouens s nee wat gooi net in.


    Ek kan seker niks verloor nie maar het vermoede dit was daai taai goed wat my radiator verstop het"
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  7. #87
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    742
    Thanked: 214

    Default Re: Navara" kook "

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    "Die eerste keer toe hy so water sluk ek Magic seal ingegooi.. Nie gehelp.. Daar l'n houertjie Holts in die deur.. Baie tempted on dit te probeer..voel baie swaarder en digter as dit wat ek ingegooi het.. Instruksies s thermostat moet eers uitgehaal word ..party ouens s nee wat gooi net in.


    Ek kan seker niks verloor nie maar het vermoede dit was daai taai goed wat my radiator verstop het"
    Skerp.. Jy mis ook niks
    Nico Thiart

  8. #88
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,715
    Thanked: 15034

    Default Re: Navara" kook "

    Quote Originally Posted by tocin View Post
    Skerp.. Jy mis ook niks
    darem is die ding nou reg
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  9. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


  10. #89
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    742
    Thanked: 214

    Default Re: Navara" kook "

    Navara loop nog mooi.. Dis hoogsomer en hy werk elke dag hard.. Nog glad nie weer warm geraak nie
    Nico Thiart

  11. #90
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    742
    Thanked: 214

    Default Re: Navara" kook "

    Probleem weer terug met n vengeance.
    Net voor Lockdown het die ou weer begin kwaai water "verloor "
    Die probleem wat ek met die een injector gehad het(ander thread ),het soortvan verdwyn maar toe begin die ou weer rukkerig loop en mis ,tot hy warm geloop is.

    Ek is maar deur Lockdown deur net weer kort kort water op te top.
    Sodra die aircon uitsny het ek dadelik geweet water is te min.
    Die gemissery het egter vererger+kwaai petrolreuk en ek het het hom laasweek by n ander werkswinkel ingeboek .

    Een plug was glo dood en is vervang. Druktoets is op dyno gedoen en hier by 2500 refs kook die ou weer ...vermoede was nou dat waterpomp foutief is.

    Dag se arbeid later om by waterpomp uit kom maar die makeer niks ... thermostat ook vervang .

    Alles weer toegemaak maar een plug word heeltyd natgegooi so vermoede is een top is gekraak ,moontlik n haarfyn krakie wat eers oopmaak as enjin behoorlik warm is.

    So dis seker maar nou tyd vir engine oopmaak
    Last edited by tocin; 2020/06/11 at 05:08 PM.
    Nico Thiart

  12. #91
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,715
    Thanked: 15034

    Default Re: Navara" kook "

    Tyd Vir so Nissan V8
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  13. #92
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    742
    Thanked: 214

    Default Re: Navara" kook "

    Navara op die oomblik by my mecanic vriend .Hy werk so tussen sy ander werk op my bakkie om kostes te spaar
    Radiator af maar baie "swaar" Hy vermoed daar is olie in .Toe hy splinternuwe thermostat uithaal loop daar olie saam water uit ...thermostat so paar weke terug deur ander mechanic vervang toe hy waterpomp nagegaan het ....geen teken van olie toe gewees .
    Oil cooler dalk ?
    Intussen lyk dit of engine sal moet uit om timing chain en uiteindelike die tops af te kry...sovr is dit nog net duidelik dat silinder no 5 morsdood is..so gehoop dis net een topgasket wat geblaas het maar dinge lyk nie goed.
    Last edited by tocin; 2020/06/27 at 05:13 PM.
    Nico Thiart

  14. #93
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    742
    Thanked: 214

    Default Re: Navara" kook "

    n Maand later en nie goeie nuus.
    Nadat die oop engine by n ingeneur was is die aanbeveling dat ek maar na ander engine kyk . sleeves op die blok lyk nie goed nie ..chips oral maar kan glo herstel word om gasket te laat deel. ,sal geboor en ander pistons moet kry ,ens..twee tops lyk ok
    Dit is n dobbelspel en hulle wil.nie eers n prys gee vir engine oordoen nie .Al is daar konsensus dat dit herstel kan word gaan ek geen waarborg kry op die werk nie want daar kan ander onderliggende probleme ook wees .
    Ek weet ook nie of dit die moeite werd is om weer n ander tweedehandse standaard 4l motor te soek nie?(hierdie is die tweede een en het net 150000kn gehou )


    So ek oorweeg nou baie sterk om n ordentlike Lexus conversion te doen.

    Ek sal enige raad of voorgestelle baie waardeer ..Op die oomblik staan die bakkie sonder engine in Worcester by die ou wat al jare my voertuie diens

    Ek moet nou besluit om of hom te laat voortgaan met n ombouing(hy sal vir my in die volgende paar dae n benaderde koste berekking doen) of hom te betaal vir die uithaal vd motor en eers die bakkie huis toe te bring ..en dan ander opsies en kwotasies te oorweeg en dan te begroot daarvoor

    Ek hoor graag van julle tov n ombouing ..watter Lexus engine ,moontlike kostes ,slaggate ,brandstof gebruik,enige sinvolle raad
    Die huidige ratkas is 4x4 outomaties en het al met die twee engines 450000 km gedoen. So nog iets om in berekening te hou.
    Last edited by tocin; 2020/07/31 at 07:06 AM.
    Nico Thiart

  15. #94
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    179
    Thanked: 9

    Default Re: Navara" kook "

    Met die voertuig wat reeds 450 000 km op het, glo ek dis beter om te hou, as om reg te maak en te verkoop.

    Doen die Lexus saam met die auto ratkas.

    Glo jy sal ń fantastiese en betroubare voertuig h.

    In Nelspruit is Fusion Welding en Engine Conversions die spesialiste op Lexus ombouings.

    My kollega het ń Mazda 2.5 DC met die 4.3 Lexus. ń Monster!
    Last edited by Whirly; 2020/08/02 at 12:24 PM.
    2004 Hilux 2700i 4x4 DC Raider
    2009 Terios 1500 4WD A/T

  16. The Following User Says Thank You to Whirly For This Useful Post:


  17. #95
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Kuilsrivier
    Age
    49
    Posts
    1,969
    Thanked: 144

    Default Re: Navara" kook "

    Ai man, dis jammer om the hoor.
    Ek dink nie n rebuild gaan jou help nie.
    As jy nie daai enjine reg oordoen nie, gaan hy nie hou nie.

    Probeer liewwer nog n replacement engine kry?

    Gaan jy die Lexus doen, wie gaan al die skoolgeld betaal?
    Die probleem is altyd om al die goetters te kry om reg te werk.

    Ek het n V8 conversion in Bellville gesien, maar dit was met n USA pushrod engine.


    2007 Nissan Navara 4L Auto - Worshond


  18. #96
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Richardsbay
    Age
    42
    Posts
    178
    Thanked: 80

    Default Re: Navara" kook "

    Cut your losses en raak onslae van all daai probleme, kry vir jou n ander betroubare bakkie en beweeg aan met jou lewe!

  19. #97
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Kuilsrivier
    Age
    49
    Posts
    1,969
    Thanked: 144

    Default Re: Navara" kook "

    Die probleem is daar is min ander bakkies wat so lekker ry, veral as jy sleep.
    Miskien n Volksie, maar wat betaal jy vir hulle?
    Dalk miskien n Isuzu, maar ai, so stadig....

    Vir R50k kan jy dalk nog 150 000km kry?


    2007 Nissan Navara 4L Auto - Worshond


  20. #98
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,715
    Thanked: 15034

    Default Re: Navara" kook "

    Het vandag n Navara V8 in Brits gesien. Witwarm.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  21. #99
    Join Date
    May 2012
    Location
    Tussen die Bolandse berge
    Age
    57
    Posts
    742
    Thanked: 214

    Default Re: Navara" kook "

    Quote Originally Posted by Frikstervx200 View Post
    Cut your losses en raak onslae van all daai probleme, kry vir jou n ander betroubare bakkie en beweeg aan met jou lewe!
    Ek weet dit mag simpel klink maar ek het n emosionele verbintenis met die Naarvara.
    En dis nie n spelfout nie .my pelle weet ek praat van my NAARvara want partykeer maak hy my naar.

    Ek was op n stadium so happy met hom, (Vra vir Wetkit hoe lekker ry en sleep hulle ..hy het ook n 4 l),ek het ges ek ry hom tot sy wiele afval....en toe gebeur dit dat sy linker agterwiel bo oor die wheelnuts loskom en in n draai afval.Amper R40000 later was hy darem weer op die pad .

    Toe jaag n dronkgat in my gat vas terwyl ek by n robot staan en skryf sy Isuzu af .Te danke aan n staalbumper agter moes ek net n duik in die klap laat regmaak .

    Verder het hy my nie gedrop toe ek twee dae lank moes grawe om hom uit sand te kry na n eenmanwegbreek teen die ongerepte Weskus op nie .
    Was op die punt om radiaterwater te begin drink toe ek al uit desperaatheid helfte van my kamptoerusting en braaihout onder die wiele gepak het .gelukkig het 4x4low en diffllock sy ding gedoen .

    Die hoofrede waarvoor ek die bakkie gekoop het was om baie swaar vragte rivierklip en gruis te sleep .
    En daar is hy n yster finish en klaar

    Ek het intussen n vragmotor aangeskaf maar daar is tog plekke waar ek net met die bakkie en sleepwa kan in en uit .
    Ek het op n stadium met die vragmotor en n 5 ton vrag in sand vasgeval ...en met so 300 kg se klip op die Naarvara se gat het ek en my seun hom daar uitgekry.

    Die bakkie werk baie hard en ek skiet nie daai twee engines wat gegaan het af nie ..Ek het met hom gedoen wat jy nie veronderstel is om met n bakkie te doen nie.
    Ek gaan egter boggerol vir hom kry soos hy nou daar staan en met twee staalbumpers,n 50 mm lift voor ,airlifters agter en n bashplate onder is hy vir my nog baie werd.

    En alhoewel.hy baie mooi geklink het met sy freeflow dink dit ek soos Jelo dat dit tyd is vir daai witwarm V8.

    Ek is nie haastig nie en sou graag wil hoor wat is daai skoolgeld waarvan Wetkit praat want ek het ook al van manne gehoor wat hulle hare wou uitrek wat die Lexus roete gegaan het .

    Die Naarvara het my destyds by die forum uitgebring so ek hoop ons kan sy lewe verleng met n paar goeie insette hier
    Last edited by tocin; 2020/08/01 at 06:45 AM.
    Nico Thiart

  22. #100
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,167
    Thanked: 3184

    Default Re: Navara" kook "

    Sit n 3.5 v6 in. Beter engine
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •