MediaRelease: Suzuki sj410 1984




Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    Join Date
    Jun 2018
    Location
    Hardbeespoort
    Posts
    2
    Thanked: 0

    Default Suzuki sj410 1984

    Hi eks Thienus ek soek help eks opsoek na n suzuki sj410 brake master cylinder my jeep staan ek kry nerins een nie kan enge iemand wat die jeepies regmaak of weet waar ek n brake master cylinder 1984 kan kry skakel my asb by 0644125790 eBay is baie duur

  2. #2
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    56
    Posts
    3,086
    Thanked: 1466

    Default Re: Suzuki sj410 1984

    My geheue bietjie vaag, maar Írens is daar thread in Suzuki afdeling oor Nissan Sentra een wat ook sal pas/werk.

    Andersins kan jy Chris by PTA Cote kontak.....012-327 0902

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •