Engel yskas




Results 1 to 4 of 4

Thread: Engel yskas

  1. #1
    Join Date
    Apr 2016
    Location
    Boksburg
    Age
    59
    Posts
    11
    Thanked: 1

    Default Engel yskas

    Het my Engel uitgeleen vir vriende wat n maand lank in Namibie gaan toer het.Het die yskas teryggekry, maar daar is n probleem.As jy die yskas aansit gaan hy tot -18 grade c en reguleer gladnie.So, hy af of -18 grade!!!Enige iemand dalk n idee wat fout is , wat dit gaan kos en wie die reperasies kan doen?Dankie.

  2. #2
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Pretoria, South Africa
    Age
    57
    Posts
    211
    Thanked: 23

    Default Re: Engel yskas

    Quincy,

    Waar is die termostaat gestel wanneer jou Engel -18 grade C beryk?
    Johann Prinsloo.
    Camp Fridge Repair.
    Lynnwood
    Pretoria
    082 903 9971.

  3. The Following User Says Thank You to JohannP For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    554
    Thanked: 183

    Default Re: Engel yskas

    Quote Originally Posted by Quincy1 View Post
    Het my Engel uitgeleen vir vriende wat n maand lank in Namibie gaan toer het.Het die yskas teryggekry, maar daar is n probleem.As jy die yskas aansit gaan hy tot -18 grade c en reguleer gladnie.So, hy af of -18 grade!!!Enige iemand dalk n idee wat fout is , wat dit gaan kos en wie die reperasies kan doen?Dankie.
    Ek het n soortgelyke probleem gehad met my Waeco - het dit outdoor warehouse toe gevat, en toe moes hulle n iets vervang - het omtrent so R2000 betaal. Daar is n lid op die community wat dit vir goedkoper sou doen
    https://www.4x4community.co.za/forum...p/3201-JohannP

    Edit - oops - ek sien Johan het klaar reply....
    Last edited by Charlie100; 2018/07/09 at 12:43 PM.
    Mitsubishi Triton 3.2 DI-D 4x4
    BL925 - Ratel 4

  5. The Following 2 Users Say Thank You to Charlie100 For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    65
    Posts
    853
    Thanked: 155

    Default Re: Engel yskas

    Praat met ons OP.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •