Page 8 of 23 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 ... LastLast
Results 141 to 160 of 442
  1. #141
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Tyd om ook ons klip te skryf en te pak.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  2. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:

  3. #142
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Ook die ouens het dit gery
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  4. #143
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    ook hulle

  5. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:

  6. #144
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    en die ook
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  7. #145
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Ons maak die kamera staan op die voertuig se enjinkap en neem die groepfoto van ons 6. Wat 'n avontuur was dit die afgelope 3 dae. Die vorige keer het ons dit in 1 dag gedoen, hierdie keer 2 en halwe dag!
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  8. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:

  9. #146
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    55
    Posts
    2,102
    Thanked: 550

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Jo Elize baie mooi en julle is bevooreg gewees om dit te doen en dankie vir die mooi fotos.
    Eendag sal ek

  10. The Following 2 Users Say Thank You to Leon Venter For This Useful Post:

  11. #147
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Ons groet die pas. Weet nie of ons dit weer sal doen nie. Ons het dit in 2010 gedoen en nou weer in 2018. My broer en sy vrou het dit in 2000 en nou weeer gedoen en ons seun en sy vrou Nicolene was dit 'n eerste.

    In my vroulike opinie het die toestand van die pas ongelooflik versleg. Baie erger en baie klippe wat oopgespoel het oor die jare. In 2010 het ons dit as baie maklik beleef en hierdie keer as nie maklik nie! Soveel klippe en soveel rotse oopgespoel. Maar dit is maar seker my vroulike opinie. Tog as ek die vele klippe onder lees dan sien ek dat baie se nooit weer nie.

    Ons ry rustig verder af in die Marienflus en stop by feetjiesirkels waar Sarel sommer gaan le vir sy seer rug.....hul se mos dit genees maar ek weet nie.
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  12. #148
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Die marienflus met sy sirkels
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  13. #149
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Ons kinders

  14. #150
    Join Date
    May 2011
    Location
    Touwsriver
    Age
    40
    Posts
    1,458
    Thanked: 221

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Dankie vir so 'n ongelooflikke verslag ,dis baie interesant soos altyd.
    Ford Ranger 2.2 XL 4x4

  15. The Following User Says Thank You to nicktravel For This Useful Post:

  16. #151
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,423
    Thanked: 241

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Al wat ek kan se is wow wow puik verslag met mooi fotos dankie

  17. The Following User Says Thank You to Boslover For This Useful Post:

  18. #152
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    6,945
    Thanked: 22

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Blikskottel dit lyk lekker!
    AMAROK
    BLINKGAT ALU CANOPY

    JURGENS EXPLORER
    BLINKGAT DRAWER SYSTEMS AND FRIDGE SLIDE

  19. The Following User Says Thank You to Fanatic For This Useful Post:

  20. #153
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    6,945
    Thanked: 22

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Ons parkeer en slaan op vir die nag
    Genoeg hout?
    AMAROK
    BLINKGAT ALU CANOPY

    JURGENS EXPLORER
    BLINKGAT DRAWER SYSTEMS AND FRIDGE SLIDE

  21. #154
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Quote Originally Posted by Fanatic View Post
    Genoeg hout?
    Altyd!
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  22. #155
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    35
    Posts
    3,222
    Thanked: 585

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Lekker kyk en saam toer met die fotos. Julle Amarok wys sy staal darm al baie lank.

  23. #156
    Join Date
    Jun 2018
    Location
    Durbanville
    Age
    71
    Posts
    46
    Thanked: 34

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Dit is 'n verslag 1000 met goeie foto's. Ek en my 2 seuns beplan 2019 Junie om min of meer dieselfde roete te doen. Epupa en van Zyls pas is natuurlik bo aan die lys. Hulle met 'n Landcruiser en Nissan Patrol en ek wil dit met my Jimny doen. Ek kan geen tread kry waar iemand van Zyls met 'n Jimny gedoen het nie - weet julle dalk van een? Dankie nogmaals vir 'n goeie riglyn.

  24. #157
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    38
    Posts
    7,066
    Thanked: 4995

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Quote Originally Posted by carlp View Post
    Lekker kyk en saam toer met die fotos. Julle Amarok wys sy staal darm al baie lank.
    Hou vas!!!! Daar kom n twist
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  25. #158
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Hou vas!!!! Daar kom n twist
    Sies Gert.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  26. #159
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Quote Originally Posted by tomthomas View Post
    Dit is 'n verslag 1000 met goeie foto's. Ek en my 2 seuns beplan 2019 Junie om min of meer dieselfde roete te doen. Epupa en van Zyls pas is natuurlik bo aan die lys. Hulle met 'n Landcruiser en Nissan Patrol en ek wil dit met my Jimny doen. Ek kan geen tread kry waar iemand van Zyls met 'n Jimny gedoen het nie - weet julle dalk van een? Dankie nogmaals vir 'n goeie riglyn.
    Wel hy sal dit kan doen. Maar ek sal dit nie weer doen nie. My senuwees was KLAAR. Maar ek is n vrou.....daar is baie baie klippe, VREK baie rotse.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  27. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:

  28. #160
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    38
    Posts
    7,066
    Thanked: 4995

    Default Re: Reisverslag met baie fotos - Junie 2018 Namibie

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Wel hy sal dit kan doen. Maar ek sal dit nie weer doen nie. My senuwees was KLAAR. Maar ek is n vrou.....daar is baie baie klippe, VREK baie rotse.
    Jimny sal sit maak. Twee probleme. Spasie om voorraad saam te neem. So if jy gaan dit op dakrak moet sit wat sy COG gaan verhoog, of jy sal vir spasie moet bedel by jou pal. Dan is hy ook baie kort. Daar is redlike groot "trappe" waar die Jimny sal sukkel maar ook omdat hy so kort is, kan jy n ander lyn vat.
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

Page 8 of 23 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •