Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroorsaak





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 38
  1. #1
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Hartenbos
    Age
    69
    Posts
    66

    Default Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroorsaak

    Name:  1529092803144.jpg
Views: 927
Size:  109.3 KB

  2. #2
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    36
    Posts
    6,458

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Shocks. Hulle noem dit "heal and toe". As jou skokbrekers uitgewerk is
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  3. #3
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Hartenbos
    Age
    69
    Posts
    66

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Nuwe skokbrekers, rotasie elke 7000km , sporing reg . Lyk my dunlop het n probleem

  4. #4
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    58
    Posts
    15,829

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Banddruk is te laag.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  5. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    56
    Posts
    4,882

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Ek het dieselfde gehad met Dueler 694's op my Nissan. Net op die voorste bande. (Weet nou nie van die padgeraas nie want daar was te veel ander geraas )

    Gereeld geroteer, nuwe skokbrekers, banddruk so 2.3. Ek kon nooit die rede vind nie.
    Kobus

    Nissan

  6. #6
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,702

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Quote Originally Posted by Henris View Post
    Banddruk is te laag.
    ek stem
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  7. #7
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    36
    Posts
    6,458

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Quote Originally Posted by Henris View Post
    Banddruk is te laag.
    As nie die shocks nie dan is dit die volgende logiese antwoord
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  8. #8
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,573

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post
    Ek het dieselfde gehad met Dueler 694's op my Nissan. Net op die voorste bande. (Weet nou nie van die padgeraas nie want daar was te veel ander geraas )

    Gereeld geroteer, nuwe skokbrekers, banddruk so 2.3. Ek kon nooit die rede vind nie.
    Die Hardbody was lief om dit te doen as jy nie die coil over extra shock in gehad het nie. Daai bakkie het uit gekom met te min damping voor. Nissan het dit reg gemaak op die diesels, maar hulle het gedink die V6 is OK. Maar dit het ook net gewerk met 245 bande, met 31" is die probleem weer terug. Maar dan moet ek ook sę, die bande was nie die selle maak nie, so dit kan ook ander faktore wees.

    Groot bande is moeililk om druk reg te kry, my 31s het ek klaar geloop op 1.8 to 2 bar, my 33s kan ek nie oor 1.8 gaan nie, anders staan die band boggel op sy tread.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  9. #9
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Vredenburg
    Age
    44
    Posts
    816

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Druk en pap shocks het hierdie BF's so gekou. Snaaks genoeg ook Nissan se kind wat so gemaak het. Te min damping todat jy ņ goeie stel skokbrekers insit en jou druk dophou op die teerpad.
    There's only 3 reasons to stand up : to get the remote , to go to the bathroom or because you're the Real Slim Shady.

    2002 Patrol 4.5 GRX
    2001 Terrano 2 TD27
    2012 1600 Pypkar Rum mobile

  10. #10
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    56
    Posts
    4,882

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Die Hardbody was lief om dit te doen as jy nie die coil over extra shock in gehad het nie. Daai bakkie het uit gekom met te min damping voor. Nissan het dit reg gemaak op die diesels, maar hulle het gedink die V6 is OK. Maar dit het ook net gewerk met 245 bande, met 31" is die probleem weer terug. Maar dan moet ek ook sę, die bande was nie die selle maak nie, so dit kan ook ander faktore wees.

    Groot bande is moeililk om druk reg te kry, my 31s het ek klaar geloop op 1.8 to 2 bar, my 33s kan ek nie oor 1.8 gaan nie, anders staan die band boggel op sy tread.
    Dit was spliternuwe Camils en ook nuwe Rancho skokbrekers.
    Kobus

    Nissan

  11. #11
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    713

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Quote Originally Posted by Padvat View Post
    Nuwe skokbrekers, rotasie elke 7000km , sporing reg . Lyk my dunlop het n probleem
    Dan loop hy hier en dan loop hy daar!!

  12. #12
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,573

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Blammeer dan IFS.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  13. #13
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Hartenbos
    Age
    69
    Posts
    66

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Band druk 2,5 op hulle aanbeveling . Ons wag nou vir die teenwoordiger van dunlop

  14. #14
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Stellenbosch
    Age
    69
    Posts
    3,954

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Padvat, ruil die 2 bande op daardie as met mekaar om L ==> R, en R ==> L
    Gee dit so 'n week of 2 en ek is redelik seker jou probleem sal verdwyn soos hy gekom het.
    Die slim mense noem dit "feathering".
    Eggie.

    What this country needs more and more, are more unemployed politicians.
    - apology to Edward Langley.

  15. #15
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Brymore, Port Elizabeth
    Age
    58
    Posts
    803

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Die Continentals wat ek in 1992 op my Corolla gehad het , het dieselfde op die agteras gedoen. Ek "over inflate" gewoonlik, dus nie banddruk nie. Daaropvolgende bande het dit nie gedoen nie, al het ek nie die skokbrekers vervang nie. Ek skat dis die blokspasiëring end die natuurlike frekwensie van die wiel wat dit veroorsaak het.
    Pieter
    ------
    2018 Fortuner 2.8 4x4

  16. #16
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Krugersdorp
    Age
    47
    Posts
    1,931

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Kry dit op my Conqueror sleepwaens met Bridgestone bande. Kry dit nie met ander bande nie.

    KUBU 4X4 TRAILER RENTAL
    083 631 6995
    [email protected]
    www.kubu4x4.co.za
    Click here for the latest updates in the Commercial Section
    Jannie Engelbrecht a.k.a. Granlor

  17. #17
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Hartenbos
    Age
    69
    Posts
    66

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Ek het bande so omgeruil en die banddruk na 2, 3 laat val Daar is so n geringe verbetering in pad geraas Sal maar dophou

  18. #18
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    59
    Posts
    1,752

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    My Unimog het dit ook gedoen as ek vinniger as 100km/h ry. Shocks kon seker dan nie byhou nie.
    Cobus
    2010 Jimny

  19. #19
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Randburg/ Roodepoort
    Age
    30
    Posts
    414

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Watse Dunlop model het jy daar? Ek het dieselfde gehad met hulle AT3
    “In order to succeed, your desire for success should be greater than your fear of failure.” – Bill Cosby

    VW Tiguan 2.0T - Track and Field - 4 Motion
    AG0011

  20. #20
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Hartenbos
    Age
    69
    Posts
    66

    Default Re: Padgeraas op bande wat afloop op elke tweede blokkie van band.Wat kan dit veroors

    Grandtrek AT3 ST20

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •