Pekaneut bome




Results 1 to 10 of 10

Thread: Pekaneut bome

  1. #1
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    28
    Posts
    386
    Thanked: 5

    Default Pekaneut bome

    Hoe sensitief is nuut aangeplant pekaneut bome vir ryp?
    2003 Jeep Grand Cherokee 4.7l V8 (HO) Overland
    Old Man Emu lift kit (80mm)
    Bulli Prop

  2. #2
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    499
    Thanked: 92

    Default Re: Pekaneut bome

    Hulle verloor hulle blare in die winter en is nie rypgevoelig nie. Jong boompies se wortels moet net nie uitdroog in die winter nie, want dan vrek hy. Te veel water laat egter hulle stam bars omdat hulle nie in die winter groei nie. Hoop dit maak sin.

    Indien jy bang is en nie te veel boompies het nie, kan jy die stam toemaak, dit sal nie kwaad doen nie.
    Jeep JK Wrangler Unlimited Rubicon 2009

    Know where you are going in life... you may already be there!

  3. #3
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    28
    Posts
    386
    Thanked: 5

    Default Re: Pekaneut bome

    Quote Originally Posted by Danie Malan View Post
    Hulle verloor hulle blare in die winter en is nie rypgevoelig nie. Jong boompies se wortels moet net nie uitdroog in die winter nie, want dan vrek hy. Te veel water laat egter hulle stam bars omdat hulle nie in die winter groei nie. Hoop dit maak sin.

    Indien jy bang is en nie te veel boompies het nie, kan jy die stam toemaak, dit sal nie kwaad doen nie.
    Ek kry Augustus my boompies van die kweker, en ons kry nog ryp na Augustus.
    2003 Jeep Grand Cherokee 4.7l V8 (HO) Overland
    Old Man Emu lift kit (80mm)
    Bulli Prop

  4. #4
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Frankfort
    Age
    68
    Posts
    42
    Thanked: 0

    Smile Re: Pekaneut bome

    Geen probleem as jy in Augustus plant nie, volg net die verskaffer se voorskrifte.

  5. #5
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Roodepoort
    Age
    44
    Posts
    856
    Thanked: 273

    Default Re: Pekaneut bome

    Waar kry mens boompies? Ek wil graag so 3 of 4 plant.
    Choose life

  6. #6
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    28
    Posts
    386
    Thanked: 5

    Default Re: Pekaneut bome

    Quote Originally Posted by Coenoes View Post
    Waar kry mens boompies? Ek wil graag so 3 of 4 plant.
    https://www.sappa.za.org/about/nurseries-kwekers/
    2003 Jeep Grand Cherokee 4.7l V8 (HO) Overland
    Old Man Emu lift kit (80mm)
    Bulli Prop

  7. #7
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    28
    Posts
    386
    Thanked: 5

    Default Re: Pekaneut bome

    Quote Originally Posted by Pecan Grove View Post
    Geen probleem as jy in Augustus plant nie, volg net die verskaffer se voorskrifte.
    Dankie Enige raad met die plant?
    2003 Jeep Grand Cherokee 4.7l V8 (HO) Overland
    Old Man Emu lift kit (80mm)
    Bulli Prop

  8. #8
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Frankfort
    Age
    68
    Posts
    42
    Thanked: 0

    Default Re: Pekaneut bome

    Belangrik om plantgate goed voor te berei. Die gate moet 1mx1mx1m wees, meng goeie kompos en beenmeel met die grond wat uit die gat gehaal is. Baie belangrik om sink bemesting ook met plant toe te dien. Moenie stikstofbevattende kunsmis in die plantgat meng nie. Gebruik baie water met plant en hou goed nat.

  9. #9
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    56
    Posts
    3,209
    Thanked: 1548

    Default Re: Pekaneut bome

    Quote Originally Posted by Stefan9006 View Post
    Dankie Enige raad met die plant?
    Het die kwekery wat bome veskaf jou nie vertel nie?

  10. #10
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    54
    Posts
    5,478
    Thanked: 200

    Default Re: Pekaneut bome

    Ek soek ook n paar bome ! Wat kos die bome as ek mag vra ?
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •