Results 1 to 10 of 10
  1. #1
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    76
    Posts
    4,702
    Thanked: 646

    Default Pilanesberg Kampeer

    Ons wil Oktobermaand daar gaan kamp vir 'n week of so.

    Waar is die beste, lekkerste, mooiste kampplek in die park ?

    Ons doen dit in die Fleetline .. (foto, Marakele)

    Dankie vooruit
    Attached Images Attached Images  
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  2. #2
    Join Date
    May 2010
    Location
    Pretoria North
    Age
    66
    Posts
    251
    Thanked: 22

    Default Re: Pilanesberg Kampeer

    Daar is nie kampplek binne die park nie.
    Dis of Bagatla of Manyane en beide is buite die park.
    Beide hierdie kampplekke is onafhanklik van die park en toegangsfooi is addisioneel.

    My keuse was nog altyd Manyane maar deesdae is daar net buite die kampplek 'n groot kuierplek wat nogal lawaaierig kan raak in die aande.
    Ook pla die bobbejane en ape baie in die kampplek. (by my karavaan ingebreek en redelik verwoesting gesaai)

    I'm addicted...to CAMPING...!!!
    Cheers...my campsite is waiting...!!!

  3. #3
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    76
    Posts
    4,702
    Thanked: 646

    Default Re: Pilanesberg Kampeer

    Dankie 'soekiets' .. beteken dit dat mens elke dag vir toegang moet betaal om in die kamp rond te ry ?

    Ons sien baie uit daarna .. nog so vier maande se lank wag.
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  4. #4
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Pretoria
    Posts
    48
    Thanked: 32

    Default Re: Pilanesberg Kampeer

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Dankie 'soekiets' .. beteken dit dat mens elke dag vir toegang moet betaal om in die kamp rond te ry ?

    Ons sien baie uit daarna .. nog so vier maande se lank wag.
    Ek verkies weer Bakgatla. Dis dalk nie so mooi afgerond soos Manyane nie maar is stiller en groter. Die toegang is om in Pilanesberg se reservaat te ry. In die verlede het mens vir die hele tyd wat jy daar gebly het nie per dag betaal nie maar eenmalig en nou moet mens blykbaar elke dag toegang betaal. Ek weet nie of hulle die besluit al herroep het nie want dit is onprakties. Miskien kan mens sÍ ek wil 5 dae toegang hÍ.

  5. #5
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    76
    Posts
    4,702
    Thanked: 646

    Default Re: Pilanesberg Kampeer

    Miskien moet ek maar altwee uitprobeer .. drie dae hier en drie dae daar.

    Ons gaan buite seisoen - dis seker nie nodig om vooraf te bespreek nie, of hoe ?
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  6. #6
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    58
    Posts
    13
    Thanked: 2

    Default Re: Pilanesberg Kampeer

    Jy moet met jou eerste ingang in die park bewys lewer dat jy as gas geregistreer is by een van die oorde. Dan betaal jy 'n eenmalige bedrag vir die tydperk wat jy daar is. Jy is ook nie beperk tot die hoeveelheid kere wat jy die park kan binnegaan tydens jou verblyf daar nie. Jy moet maar die kostes by die hek uitvind. Hulle vra per voertuig en persoon.

  7. The Following User Says Thank You to Burgs For This Useful Post:

  8. #7
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    6,945
    Thanked: 22

    Default Re: Pilanesberg Kampeer

    Quote Originally Posted by Burgs View Post
    Jy moet met jou eerste ingang in die park bewys lewer dat jy as gas geregistreer is by een van die oorde. Dan betaal jy 'n eenmalige bedrag vir die tydperk wat jy daar is. Jy is ook nie beperk tot die hoeveelheid kere wat jy die park kan binnegaan tydens jou verblyf daar nie. Jy moet maar die kostes by die hek uitvind. Hulle vra per voertuig en persoon.
    Dis reg ja.

    Manyane se badkamers is nou skoon en netjies gewees.

    Vir my is die staanplekke sonder elektrisiteit die lekkerste.
    AMAROK
    BLINKGAT ALU CANOPY

    JURGENS EXPLORER
    BLINKGAT DRAWER SYSTEMS AND FRIDGE SLIDE

  9. The Following User Says Thank You to Fanatic For This Useful Post:

  10. #8
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Cape Town
    Age
    64
    Posts
    10,378
    Thanked: 3421

    Default Re: Pilanesberg Kampeer

    Bakgatla is bakgat! Pasop vir die apies.
    Tony Weaver

    1991 Land Rover 110 Hi-Line S/W 3.5l V8 carburettor
    Cooper Discoverer STT tyres, four sleeper Echo rooftop tent
    2012 Mitsubishi Outlander.

    Previously Land Rover 1968 SII, 1969 SIIA, 1973 SIII, 1983 Toyota HiLux 2litre, 2006 Land Rover Freelander TD4 HSE.

  11. The Following User Says Thank You to Tony Weaver For This Useful Post:

  12. #9
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    East London
    Age
    67
    Posts
    1,044
    Thanked: 190

    Default Re: Pilanesberg Kampeer

    Camped at both manyane and bagatla; eventually we got a challet on time share ; due end of july ; after that week we take off to mkhuze , sodwana and infolozi on the way home ...; just to say watch the baboons ; they will come into the challet or caravan and mess up big time .

  13. #10

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •