"Dual"battery vir Sani Ex S/W





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria...(closest)
    Age
    64
    Posts
    287
    Thanked: 0

    Question "Dual"battery vir Sani Ex S/W

    Hallo Almal
    Die manne wat dual batterye in hul Sani"s het laat asb. vir my weet waar het julle ge-installeer en watter soort. Ek het nie plek onder die enjin-kap nie.Help asb.
    " IF THE GIANT BEASTS ARE GONE, MAN WILL SURELY DIE FROM A GREAT LONLINESS OF SPIRIT "

    1996 3.0L SANI "EXECUTIVE" S/W
    CAMIL SUSPENSION
    3O/9.5/15 BF GOODRICH A/T
    WILCAT BRANCHES
    REAR SUPER LEAF-SPRINGS
    PORTABLE NL DUAL-BATTERY POWER PACK

  2. #2
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Pretoria (PvR)
    Age
    40
    Posts
    663
    Thanked: 4

    Default

    Daar is ook nie plek in die Patrol se enjinkompartement nie, so ek het hom agter die agterste sitplekke in 'n PVC kassie gesit, met 'n Brad Harris konneksie (vir as ek hom wil uithaal).

    Ek het sommer die hella plugs in daai selfde kassie ingesit.

    Die N/L solenoid sit wel voor onder die enjinkap, en die monitor is in die paneelkissie.
    Albert Gravett
    Isuzu KB6 3.0 D-Teq D/C 4x4 Auto
    ORRA Call Sign B66

  3. #3
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    735
    Thanked: 66

    Default

    Ek het 'n bracket laat maak wat vasbout aan die onderstel van die Sani net voor die agterwiel (links). Dit het vir baaaie jare gewerk en het die Sani so verkoop

Similar Threads

  1. The future of South Africa
    By GarethAnderson in forum The 4x4 Pub
    Replies: 67
    Last Post: 2015/09/29, 04:27 PM
  2. Sani pas 23 Julie
    By Landini in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 0
    Last Post: 2010/07/27, 02:09 PM
  3. Runningboards for 1996 sani s/w exc
    By HIGHFLYER in forum Nissan
    Replies: 3
    Last Post: 2009/12/20, 11:20 AM
  4. Algemene BF Goodrich grootte vir Sani
    By HIGHFLYER in forum Tyre chat
    Replies: 8
    Last Post: 2009/01/24, 07:38 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •