Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 33 of 33
  1. #21
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    North of Zambezi
    Posts
    4,959
    Thanked: 356

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Quote Originally Posted by BennvdmWhk View Post
    ...............Outofokus op gen 2 is bietjie vinniger vir BIF, birds in flight & nikon is omtrent dieselfde as die gen 1 tamron.

    Nikon is bietjie meer geneig om op gras of takkie in voorgrond ipv die dier of vol te fokus as my tamron gen1, maar is andersins vir my n goeie verbetering.
    Het nie n Tamron nie maar vandag dragon in flight gedoen met 200-500mm Nikon op D500. Nou gou getel.....17 fotos waarvan 2 bietjie uit fokus is, Die res almal skerp!
    Die een foto is op "nature photos for comment......" hierbo

  2. #22
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    40
    Posts
    952
    Thanked: 136

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Het gesien Bertie. Besonderse foto.
    Het edit bygesit - het gesukkel met direkte gen 2 tamron vs nikon reviews. Meeste is gen 1 vs nikon. Tamron Gen 2 kan met usb dock outofokus spoed baie vinniger maak deur speed vs accuracy stelling te verander sonder om blykbaar veel accuracy prys te gee. Al my Gen 2 kommentaar van reviews & forum postings. Geen ervaring met die lens self nie.

    Nikon Is vinnig genoeg vir my doeleindes & meer belangrik, nie stadiger as tamron gen 1 waaraan ek gewoond is nie. Verder, is naaldekokers nou nie die stadigste onderwerp om af te neem nie, so my tegniek eerder as die lens - is seker om die stadium die limitasie. Ek het nog nie kans gehad om nikon regtig op BIF te toets nie - sal plan maak om so bietjie flaminke in Walvis baai te gaan afneem.

    Jou fotos met 200-500 het ook deel gevorm dat ek eerder vir die nikon gegaan het.
    Bennie van der Merwe
    Windhoek
    2007 Discovery 3 V8 SE
    Prev 2001 Pajero 3.2 DiD Lwb M/T

  3. The Following 3 Users Say Thank You to BennvdmWhk For This Useful Post:


  4. #23
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    74
    Posts
    2,868
    Thanked: 1065

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Ek het die Sigma Contemporary. Kan ek dit by 'n kamera winkel laat kalibreer op my Nikon D7000?
    *
    Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.

  5. #24
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    46
    Posts
    2,900
    Thanked: 714

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Glo nie 'n gewone winkel sal dit kan doen nie, dit sal iemand moet wees wat lense en kameras regmaak.

    Maar die D7000 het AF Fine Tune, met ander woorde jy behoort self die kamera kan kalibreer om by die lens aan te pas.
    Last edited by Peter Connan; 2018/07/07 at 03:45 PM.
    1996 Patrol 4.2SGL with lots of stuff to make it heavier and thus increase traction?

  6. The Following 2 Users Say Thank You to Peter Connan For This Useful Post:


  7. #25
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Burgersfort
    Age
    26
    Posts
    27
    Thanked: 1

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Dankie vir almal se insette, ek het toe die Tamron 150-600 G2 gekoop. Gaan hom mre vir die eerste keer toets. Ek is nogal opgewonde om te sien wat hy gaan maak

  8. #26
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    54
    Posts
    695
    Thanked: 163

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Congrats & enjoy! Looking forward to your photos Arlu.
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4

  9. #27
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    74
    Posts
    2,868
    Thanked: 1065

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Quote Originally Posted by Arlu View Post
    Dankie vir almal se insette, ek het toe die Tamron 150-600 G2 gekoop. Gaan hom mre vir die eerste keer toets. Ek is nogal opgewonde om te sien wat hy gaan maak
    Het die Tamron darem nou al 'n beskermende drasak soos die Sigma, of verkoop hulle dit nog steeds kaalgat? Dis 'n groot stuk toerusting om so kaal rond te karwei.
    *
    Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.

  10. #28
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    35
    Posts
    722
    Thanked: 288

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Post 'n paar fotos dat ons kan sien?
    Our Travel and Photography blog- https://twotracks.co.za

    The Beast - 2005 Toyota Hilux D/C 4L with freeflow

    Daily Drive- Girlfriends Honda Jazz

  11. #29
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    2,300
    Thanked: 289

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Quote Originally Posted by Poen View Post
    Het die Tamron darem nou al 'n beskermende drasak soos die Sigma, of verkoop hulle dit nog steeds kaalgat? Dis 'n groot stuk toerusting om so kaal rond te karwei.
    Ummm my Tamron is in my kamera sak. Al my Sigma lens sakkies l iewers in 'n kas en is nooit gebruik nie.

  12. #30
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Johannesburg
    Age
    33
    Posts
    306
    Thanked: 199

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Quote Originally Posted by oradba69 View Post
    Ummm my Tamron is in my kamera sak. Al my Sigma lens sakkies l iewers in 'n kas en is nooit gebruik nie.
    Selfde met my. Al 4 van my lense is bymekaar in my kamera sak saam met my 2 bodies. Die fancy Sigma sakke le by die huis in die kas.
    Iwan
    2007 Mitsubishi Pajero 3.2DiD SWB (Gen4)
    2001 Mitsubishi Colt Rodeo 2.8TD D/C 4x4 (sold)

  13. #31
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    44
    Posts
    4,613
    Thanked: 7126

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Quote Originally Posted by oradba69 View Post
    Ummm my Tamron is in my kamera sak. Al my Sigma lens sakkies l iewers in 'n kas en is nooit gebruik nie.
    Quote Originally Posted by Oubie View Post
    Selfde met my. Al 4 van my lense is bymekaar in my kamera sak saam met my 2 bodies. Die fancy Sigma sakke le by die huis in die kas.
    En ek gebruik my lens sak

    Ek hou ook nie al my toerusting in een sak en verkies om dit te verdeel, dra ook nie alles saam met my net die lens wat ek gaan nodig h.
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  14. The Following User Says Thank You to Riaan van Wyk For This Useful Post:


  15. #32
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    68
    Posts
    839
    Thanked: 422

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Quote Originally Posted by Arlu View Post
    Dankie aan almal se opinies. Ek dink daaran om die Tamron G2 150-600mm Sport te koop, maar dit is net my opinie. Ek gaan die naweek bietjie Pretoria toe en dink ek moet maar my kamera saamvat en al die verskillende lense self gaan toets en kyk wat my kamera die meeste van hou en daarvolgens 'n besluit maak.
    There is no such thing as a Tamron 150-600 Sport ..Only a G2 version which has better technology than the Sigma Sport (Electromagnetic Lens Diaphragm etc plus a KG lighter and GREAT optics ..I checked them both out ..Glad I got the Tamron G2
    Attached Images Attached Images  

  16. #33
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    68
    Posts
    839
    Thanked: 422

    Default Re: Verskil tussen Tamron Lens & Sigma Lens

    Quote Originally Posted by Poen View Post
    Het die Tamron darem nou al 'n beskermende drasak soos die Sigma, of verkoop hulle dit nog steeds kaalgat? Dis 'n groot stuk toerusting om so kaal rond te karwei.
    No it comes with a Soft Pouch ..The case is an optional extra and I got mine from B&H photovideo in New York ..3 days and delivered to my door in PE nice protection at home in the safe . www.bhphotovideo.com..When going to the bush I but it in my Lowepro Back Pack with all my other gear
    Last edited by Peter Betts; 2018/08/16 at 05:00 PM.

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •