Weber trick





Page 1 of 5 1 2 3 4 5 LastLast
Results 1 to 20 of 85

Thread: Weber trick

  1. #1
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Potchefstroom
    Age
    62
    Posts
    387
    Thanked: 259

    Default Weber trick

    As ek 'n groot stuk vleis braai (varknek, boud of ribrol), gooi ek water in die driptray.
    Dit maak dat die vleis lekker sappig is en nie so droog nie!
    Werk soos 'n bom!

  2. The Following 9 Users Say Thank You to Lappies Labuschagne For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    51
    Posts
    2,953
    Thanked: 4399

    Default Re: Weber trick

    Jip.. werk baie goed
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  4. #3
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    51
    Posts
    2,953
    Thanked: 4399

    Default Re: Weber trick

    Vat n bos vars roosmaryn en druk dit bo op die warm kole..

    Maak die deksel toe en laat die vleis in daai rook gaar word.
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  5. The Following 4 Users Say Thank You to Hedgehog For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Centurion
    Age
    47
    Posts
    647
    Thanked: 130

    Default Re: Weber trick

    As ek klaar gebraai het maak ek die deksel en vents toe. Die brikette smoor dood en is reg vir 'n tweede rondte.

  7. The Following 3 Users Say Thank You to waldo_g For This Useful Post:


  8. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,477
    Thanked: 4749

    Default Re: Weber trick

    Hierdie Thread kom asof hy gestuur is.

    Ek het 'n nuwe Weber present gekry en die info is BAIE valuable - THANKS
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  9. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  10. #6
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    1,281
    Thanked: 378

    Default Re: Weber trick

    1) Vir skaapboud, marineer oornag in karringmelk. Klad behoorlik en stop met knoffel.
    Sny 'n paar aartappels in 2-3mm skywe, sit in toe houer met olyfolie en speserye en skud goed om te smeer.
    Maak die boud gaar met indirekte hitte; vuur aan die buitekant agter die kolerakkies wat jy inknip, en boud in die middel bo, op sy rakkie. Aartappels in 'n drupbak onder die boud, sodat dit die sous van die skaap opvang terwyl dit gaar word. Roosmaryntak bo-op die skaap. Die boud moet so 'n slag gedraai word; dan kan die takkie ook vervang word. Die aartappels kan dan sommer ook 'n roer kry.
    Dit mag nodig wees om die kole aan te vul. In daardie geval, steek die kole vroeg genoeg aan die brand dat hulle gereed is sodra die ander te koud raak.
    Die aartappels kry minder hitte as wat mens verwag, daarom in skywe sny. As dit steeds nie gaar word nie, jaag hulle volgende keer eers tot halfgaar deur die mikrogolf.

    2) Ek het altyd daarvan gehou om tjops in die middel te braai (m.a.w. nie teen die kante gepak nie), met die kole ook in die middel en nie uiitgesprei tot teen die kant nie. Bo-op die rooster, plaas 'n stuk boerewors al teen die kant van die Weber waar daar nie direkte hitte is nie. 'n Lekker lang stuk boereworswors wat dan so 'n 3/4 tot vol sirkel vorm. Die wors braai dan baie stadig op indirekte hitte, en kom heerlik sappig uit. Dit moet ook ten minste een slag gedraai word.
    Last edited by Toccata (Roelof); 2018/05/13 at 08:03 PM.
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  11. The Following 6 Users Say Thank You to Toccata (Roelof) For This Useful Post:


  12. #7
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    50
    Posts
    972
    Thanked: 94

    Default Re: Weber trick

    n Heel plaashoender gestop met uie en Fetta is een van my favourites.Ek werk op so n uur per kg.
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  13. The Following User Says Thank You to Lofty For This Useful Post:


  14. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,477
    Thanked: 4749

    Default Re: Weber trick

    Lappies, ek "steel" jou Thread so bietjie, laat weet ASB as jy 'n pyn het met dit.

    Watse accessories is nice op 'n Weber, bedoelende nie net nice to haves nie, maar wat rerig werk?? Ek het 'n 57cm present gekry, mooi ding, so rooie.

    Soos ek se, nie "gadgets" nie, maar accessories wat die Weber beter maak

    THANKS8)
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  15. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  16. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,477
    Thanked: 4749

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Lofty View Post
    n Heel plaashoender gestop met uie en Fetta is een van my favourites.Ek werk op so n uur per kg.
    Lofty, hoe sit jy die chicken op die grid, net so of het jy een van daai gadgets wat hom regop hou of 'n spit of iets??
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  17. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  18. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,477
    Thanked: 4749

    Default Re: Weber trick

    Daai present le nog net soos ek hom gekry het, agter in my offies. Moet die affere seker een of ander tyd aanmekaar sit
    Attached Images Attached Images  
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  19. #11
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    837
    Thanked: 1021

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Lappies, ek "steel" jou Thread so bietjie, laat weet ASB as jy 'n pyn het met dit.

    Watse accessories is nice op 'n Weber, bedoelende nie net nice to haves nie, maar wat rerig werk?? Ek het 'n 57cm present gekry, mooi ding, so rooie.

    Soos ek se, nie "gadgets" nie, maar accessories wat die Weber beter maak

    THANKS8)
    Hi Petri ek hou nogal van my spit vir die Weber maar myne is die LKG (Aftermarket) een nie die Weber weergawe nie, dis net n ring wat in die Weber pas waarop die spit kan draai en hy het n elektriese motortjie wat met batterye werk. Die deksel pas nog steeds bo-op om die hitte te versprei.

    n Hoender sit jy sommer op die rooster in die middel met die vuur aan die kant, jy hoef nie gadgets te h nie.
    Louis Adendorff
    Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
    Everest 2.2 XLS (Swambos mommy taxi)

  20. The Following User Says Thank You to Hooly For This Useful Post:


  21. #12
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria, Hartbeesfontein
    Age
    58
    Posts
    1,406
    Thanked: 876

    Default Re: Weber trick

    Ek het baie jare terug my neus op getrek vir 'n weber, gedog maak net oop vuur met rooikrans, tot ek eendag vir my een aangeskaf het en nooit weer terug gekyk het nie. Daar is nog altyd plek vir die hout en kole vuur maar 'n weber is net anders.
    Robert

    '98 Isuzu 280 DT D/C 4x4, home made roof rack
    '09 VW Caddy Maxi TDi
    '06 Citroen C3 1.4HDi8)
    '97 Isuzu 280 S/C plaasbakkie

  22. #13
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Stellenbosch
    Age
    66
    Posts
    76
    Thanked: 126

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Daai present le nog net soos ek hom gekry het, agter in my offies. Moet die affere seker een of ander tyd aanmekaar sit
    This is a top kettle "braai"
    I have been "cooking" on mine for about 20 years
    Bread puddings meat roasts smoked meat
    Put the food on set your airflow close up and relax ,entertain your friends or family ,let the Weber do its magic

  23. The Following 2 Users Say Thank You to Grant Young For This Useful Post:


  24. #14
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Stellenbosch
    Age
    66
    Posts
    76
    Thanked: 126

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Grant Young View Post
    This is a top kettle "braai"
    I have been "cooking" on mine for about 20 years
    Bread puddings meat roasts smoked meat
    Put the food on set your airflow close up and relax ,entertain your friends or family ,let the Weber do its magic
    This is a good book to start out withClick image for larger version. 

Name:	IMG_0354.jpg 
Views:	267 
Size:	185.9 KB 
ID:	488687

  25. The Following 3 Users Say Thank You to Grant Young For This Useful Post:


  26. #15
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Roodepoort
    Posts
    1,288
    Thanked: 965

    Default Re: Weber trick

    Jy gaan hom geniet Petri.

    Een tip, kry n cover vir hom, of laat maak een.
    Die goed is stof magnete al gebruik jy hom elke naweek.

    Onthou, jy kan braai soos normaal op n Weber, wat hom spesiaal maak is al die ander metodes wat nou beskikbaar is.
    Een stukkie raad wat jou baie sal help met variasie is om te leer om te rook met kom, indirekte hitte.
    Vir die doel is een van die beste komponente n rotiserie - ja jy kan rook en oond-braai sonder dit, maar dit lig jou resultaat net meer as wat dit sou gewees het.

  27. The Following 2 Users Say Thank You to Rustie For This Useful Post:


  28. #16
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    51
    Posts
    2,953
    Thanked: 4399

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Lappies, ek "steel" jou Thread so bietjie, laat weet ASB as jy 'n pyn het met dit.

    Watse accessories is nice op 'n Weber, bedoelende nie net nice to haves nie, maar wat rerig werk?? Ek het 'n 57cm present gekry, mooi ding, so rooie.

    Soos ek se, nie "gadgets" nie, maar accessories wat die Weber beter maak

    THANKS8)

    Eerste wat jy moet aanskaf is charcoal rack of houers, sodat jy jou kole mooi netjies aan die kante kan hou.
    Tweede is die tool holders, glo my hulle werk!

    Dis basies al, die spit, is naais maar doen basies dieselfde as die indirekte braai van 'n weber
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  29. The Following User Says Thank You to Hedgehog For This Useful Post:


  30. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,477
    Thanked: 4749

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Rustie View Post
    Jy gaan hom geniet Petri.

    Een tip, kry n cover vir hom, of laat maak een.
    Die goed is stof magnete al gebruik jy hom elke naweek.

    Onthou, jy kan braai soos normaal op n Weber, wat hom spesiaal maak is al die ander metodes wat nou beskikbaar is.
    Een stukkie raad wat jou baie sal help met variasie is om te leer om te rook met kom, indirekte hitte.
    Vir die doel is een van die beste komponente n rotiserie - ja jy kan rook en oond-braai sonder dit, maar dit lig jou resultaat net meer as wat dit sou gewees het.
    Rustie, ek wou nogal gevra het of die cover die moeite werd is. Sal ene moet kry, die braai sal buite om die hoek moet staan.

    Sal rondkyk vir 'n nice "genuine" cover, of sommer laat my pel by Tentco ene maak vir my.

    En dan 'n tipe tafeltjie - ek het al gesien mens kry dit, vir jou dop.

    Ek sien ook hulle maak so tipe "smoke box" vir hom - sal BAIE nice wees vir trout ens ens ens.

    Wil by nuwe huis sommer ook om die hoek 'n tipe plastic waterproof kassie teen die muur maak met al my Weber tools en charcoal en goete in.

    ...........mens moet nie vuurmaak in hom nie dink ek........??
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  31. #18
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Stellenbosch
    Age
    66
    Posts
    76
    Thanked: 126

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Rustie, ek wou nogal gevra het of die cover die moeite werd is. Sal ene moet kry, die braai sal buite om die hoek moet staan.

    Sal rondkyk vir 'n nice "genuine" cover, of sommer laat my pel by Tentco ene maak vir my.

    En dan 'n tipe tafeltjie - ek het al gesien mens kry dit, vir jou dop.

    Ek sien ook hulle maak so tipe "smoke box" vir hom - sal BAIE nice wees vir trout ens ens ens.

    Wil by nuwe huis sommer ook om die hoek 'n tipe plastic waterproof kassie teen die muur maak met al my Weber tools en charcoal en goete in.

    ...........mens moet nie vuurmaak in hom nie dink ek........??
    Only use bricketts or lump charcoal

  32. #19
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Stellenbosch
    Age
    66
    Posts
    76
    Thanked: 126

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Hedgehog View Post
    Eerste wat jy moet aanskaf is charcoal rack of houers, sodat jy jou kole mooi netjies aan die kante kan hou.
    Tweede is die tool holders, glo my hulle werk!

    Dis basies al, die spit, is naais maar doen basies dieselfde as die indirekte braai van 'n weber
    Or make a "vortex"Click image for larger version. 

Name:	IMG_0348.jpg 
Views:	324 
Size:	190.3 KB 
ID:	488690Click image for larger version. 

Name:	IMG_0351.jpg 
Views:	316 
Size:	184.2 KB 
ID:	488691

  33. The Following User Says Thank You to Grant Young For This Useful Post:


  34. #20
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Roodepoort
    Posts
    1,288
    Thanked: 965

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Rustie, ek wou nogal gevra het of die cover die moeite werd is. Sal ene moet kry, die braai sal buite om die hoek moet staan.

    Sal rondkyk vir 'n nice "genuine" cover, of sommer laat my pel by Tentco ene maak vir my.

    En dan 'n tipe tafeltjie - ek het al gesien mens kry dit, vir jou dop.

    Ek sien ook hulle maak so tipe "smoke box" vir hom - sal BAIE nice wees vir trout ens ens ens.

    Wil by nuwe huis sommer ook om die hoek 'n tipe plastic waterproof kassie teen die muur maak met al my Weber tools en charcoal en goete in.

    ...........mens moet nie vuurmaak in hom nie dink ek........??
    Glad nie hout vuur nie! Dalk net as jy will oop braai soos normaal, onprakties vir rook.
    Jy het net nie dieselle beheer oor hitte soos met brikette nie. Gaan google "weber snake" en gaan na images toe dan sal jy verstaan.
    Laat maak een - die "genuine" cover het minder as n jaar gehou - waterdigte canvas gaan n investment wees veral as hy meestal buite staan.

  35. The Following 2 Users Say Thank You to Rustie For This Useful Post:


Page 1 of 5 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •