Weber trick - Page 3




Page 3 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast
Results 41 to 60 of 80

Thread: Weber trick

  1. #41
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Roodepoort
    Age
    43
    Posts
    1,235
    Thanked: 840

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Louis J View Post
    Ek moet nog die " lig" sien. Moet hout sien brand
    Hout het sy plek, daar is niks so soul-crushing as om op n kamp te sit wanneer swaer gese het hy sal sorg vir warm kole die hele naweek nie - en hy haal pakke charcoal uit die trailer uit.... en ons is ver weg van hout af.

  2. #42
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Springs
    Age
    43
    Posts
    48
    Thanked: 8

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Agteros View Post
    Ek het afgelope Sondag my rotisserie vol skaaptjops gepak - werk soos 'n bom en ek hoef nie heeltyd tjoppies te draai nie.
    Braai jy dit dan oor direkte of indirekte hitte?

  3. #43
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Faerie Glen Pretoria
    Age
    57
    Posts
    2,785
    Thanked: 141

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Tazz123 View Post
    Braai jy dit dan oor direkte of indirekte hitte?
    Bietjie van beide - maar meer af van die kole as direk bo-op. My charcoal wat ek gebruik is top kwaliteit. Shonnah van Namibie.

    2012 Sport FJ Cruiser "Black&White RiceBowl"
    1986 Hilux DC 4x4 "White RiceBowl"

    Agteros - you should stick to your rice bowls! - HGBosch

  4. #44
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    3,075
    Thanked: 602

    Default Re: Weber trick

    +1 Vir blikkie met water. Ek sit myne direk op die kole om meer stoom te maak. Oppas net, dit laat goeters vinniger gaar word (stoom gelei seker hitte?)
    +1 Vir iets wat rook maak. Ek sit 'n tweede blikkie met saagsels direk op die kole.
    +1 Vir indirekte hitte. Ek braai nooit direk op die kole nie. 'n Weber is soos 'n vroumens, stadige aanhoudende aksie laat die tjoppies lekker braai.
    +1 Vir 'n termometer.
    +1 Om die kole dood te smoor na die braai deur die vents toe te maak. Mens score heelwat kole vir 'n tweede braai op die manier.

    Ek gebruik charcoal of brikette. Charcoal is warmer so dan gebruik ek net minder. Ek het al gebraai op 'n Weber wat 'n termometer in die deksel het. Die verskil tussen charcoal en brikette kan soveel as 100 grade wees.

    Moenie onderskat hoe lekker seekos op 'n Weber is nie:
    1. Met vis sit ek 'n stuk foelie op een kant van die rooster en braai die vis daarop sodat die ding nie deur die rooster duiwel nie.
    2. Pronse en krewe werk lekker want mens kan kaas oor rasper wat dan insmelt.


    Ek braai altyd met die deksel op en op indirekte hitte (kole aan die een kant, nie nodig om weerskante kole te pak nie). Die groot nadeel is dat mens nie soveel plek op die rooster het soos op 'n gewone braai nie - mens verloor 'n derde van die spasie as mens nie vleis direk op die kole pak nie. Hou dit in gedagte as jy kuiermense kry en jy hardloop uit spasie uit.

    Die enigste gadget wat ek ooit gebruik het is daardie raampie wat mens 'n hoenner op 'n bierblik laat sit. Dit werk baie goed.
    Defender 2.8i

    Prick your finger it is done the moon has now eclipsed the sun the angel has spread its wings the time has come for bitter things

  5. The Following 2 Users Say Thank You to albertvl For This Useful Post:


  6. #45
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Heliport
    Age
    48
    Posts
    92
    Thanked: 30

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Lofty, hoe sit jy die chicken op die grid, net so of het jy een van daai gadgets wat hom regop hou of 'n spit of iets??
    U blikkie met water of bier wat jy in sy agterstewe indruk . Hoender rus dan regop op die blikkie braai lekker sappig
    Using Tapatalk

  7. The Following User Says Thank You to cor For This Useful Post:


  8. #46
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    40
    Posts
    359
    Thanked: 209

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Agteros View Post
    Ek het afgelope Sondag my rotisserie vol skaaptjops gepak - werk soos 'n bom en ek hoef nie heeltyd tjoppies te draai nie.
    Het ook daai trick by die grieke gesteel, souvla se moer! Ek stagger hulle dat hulle eweredig gaar word met die vuur aan die kante. Ek laat die tjops so duim dikte sny by die slagter.
    Jeep Wrangler Polar Edition (Weekend Toy)
    Nissan Navara v9x (Overlander)
    RAV 4 4x2 Auto (Mommy's Taxi)

  9. #47
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    58
    Posts
    659
    Thanked: 19

    Default Re: Weber trick

    Ek het een van daai roosters met die gat in die middel, dan kan jy jou weber of as 'n std grid gebruik deur die grid gedeelte daar te pas en jy kry 'n "cast iron" plaat met gate wat ook daar pas. Lekker warm vuur in die middel, maak daai cast iron se gat lekker warm en gooi steak op, sit die deksel op en voila! Jy sal nie 'n beter en sappiger stuk steak kry nie, eie tyd eie teiken na gelang van hoe gaar jy dit wil hÍ!

    Vir die ouens wat met charcoal braai vir 'n warm vuur soos vir die steak hierbo, ek het 'n stuk expanded metal 'n sirkel uitgesny en pas dit onder die std kole rak sodat die klein stukkies charcoal nie so vinnig uit val nie, jy kan dan nog steeds indirek ook braai! Braai al van 1992 af met die ding en kan hom nie deurbrand nie, maak net seker jy brand nie hout nie, die vuur is te warm!

  10. #48
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Centurion
    Age
    54
    Posts
    1,130
    Thanked: 166

    Default Re: Weber trick

    Weber covers R299 op Takealot daily deals vandag 16/5
    Make it happen!

    2018 Mobi Lodge

  11. #49
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Roodepoort
    Age
    45
    Posts
    839
    Thanked: 211

    Default Re: Weber trick

    Build yourself one of these Ugly Drum Smokers if you like cooking for your friends or would like to attempt a very long cook like a 6kg brisket.
    The lid from my 57cm Weber fits well and helps to create even more cooking area.

    The single most important accessory for any type of kettle braai is a proper electronic BBQ thermometer system. Cooking to internal temperature is far more accurate than cooking to time. 1 hr per kg at the coast is going to deliver a very different result to the same time up here on the Highveld, so knowing whatís going on in your oven is uber important. Check out the Weber iGrill2. Itís the best one available in SA.
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by Geelvis; 2018/05/17 at 05:55 PM.
    BL324
    98 Hilux SFA 2.2 Ltd with EFI (Slakkie)

  12. #50
    Join Date
    May 2015
    Location
    Jhb North
    Age
    39
    Posts
    69
    Thanked: 33

    Default Re: Weber trick

    Geelvis - did you build that?
    Do you have any photos of the internals?

  13. #51
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Roodepoort
    Age
    45
    Posts
    839
    Thanked: 211

    Default Re: Weber trick

    @Brusselsprout...

    I did all the measurements and drilling etc and my buddy from JR Manufacturing did the rest for me.
    They have all the right tube bending equipment and so on. Mine is a bit over the top but you can easily make use of plumping pipe and fittings. The beauty of the UDS (Ugly Drum Smoker) smokers is that they're quite individual and they work brilliantly.
    Google UDS designs and you'll find plenty of inspiration.

    http://howtobbqright.com/UDSsmokerplans.pdf

    Here are some excellent plans to build your own UDS. I used these and modified them to my needs. Eg. My UDS has two cooking grates instead of one.

    The best way to build one is to first drill all your holes etc. Then take the drum for sandblasting, assemble, paint and burn in.
    Sandblasting is far easier and a million times cleaner than burning pallets in the drum before sanding it inside and out.
    BL324
    98 Hilux SFA 2.2 Ltd with EFI (Slakkie)

  14. The Following User Says Thank You to Geelvis For This Useful Post:


  15. #52
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    58
    Posts
    4
    Thanked: 1

    Default Re: Weber trick

    Hi Almal..gebruik myne ook al jare.

    Gesukkel aan die begin..tot ek hom baas gaak het.

    Geheim vir my is om die voorste poot in die wind te laat kyk...en dan die gaatjies ook voor.Die wind word dan ingesuig onder en die hitte spoel dan oor die vleis na vore.

    Groete

    Sarel S

  16. The Following User Says Thank You to sarel59 For This Useful Post:


  17. #53
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    26
    Posts
    2,892
    Thanked: 71

    Default Re: Weber trick

    Ek het die jaar vir my 26ste verjaardag bietjie hoender gerook op my Weber.

    Het chicken stock ingespuit in vleis in, olyf olie gesmeer oor hele hoender, het Ina Paarmans se hoender spice gesmeer oor hele hoender (en binne) en so vir 1/2 uur laat staan.

    Het my wood chips laat soak in water vir so 20 minute, uitgehaal en meeste water afgeskud. Het wood chips in smoke bakkie gesit. Hoendertjie ingesit (indirek) en deksel toe gemaak dat hy begin rook. (het die onderste airvent vol oop gemaak, en het die boonste uitlaat so 1/4 oop gemaak bo die hoender)

    Het na so uur oop gemaak, volgende wood chips reg gekry en solank weer gelaai in bakkie. Hoender weer ingespuit met chicken stock (kole was nog beautiful en het nie eers nog meer nodig gehad nie) wood chip bakkie weer ingelaai, hoender weer ingesit. En weer vir 'n uur toe gemaak dat hy rook.

    Dit was die lekkerste sagste, sappigste hoender wat ek nog geproe het....

    Wil nie thread steel nie, wil net my resep gedeel het met julle
    His:
    2010 Daihatsu Terios 4wd manual, GIZ Top R 3 inch suspension lift and shocks, GIZ Fiber glass Snorkel, Bash Plates.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox, with some mods...

    Hers:
    2015 Ford Figo 1.4i Ambiente.

    Ours:
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.
    ----------------

  18. The Following 3 Users Say Thank You to mariusrautenbach For This Useful Post:


  19. #54
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Walker Bay
    Posts
    8,186
    Thanked: 549

    Default Re: Weber trick

    Marius why just 1/4 open at the top?


    (het die onderste airvent vol oop gemaak, en het die boonste uitlaat so 1/4 oop gemaak bo die hoender)

    ďAfrica changes you forever, like nowhere on earth. Once you have been there, you will never be the same." - Ernest Hemingway

  20. #55
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    3,075
    Thanked: 602

    Default Re: Weber trick

    I also open both vents fully. Less oxygen means less heat.
    Defender 2.8i

    Prick your finger it is done the moon has now eclipsed the sun the angel has spread its wings the time has come for bitter things

  21. #56
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    Oudtshoorn
    Age
    67
    Posts
    9
    Thanked: 7

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Hierdie Thread kom asof hy gestuur is.

    Ek het 'n nuwe Weber present gekry en die info is BAIE valuable - THANKS
    Ek het my Weber in 1988 in die RSA kom koop, na Suid-Amerika toe geneem waar ek dit in 2 lande (Uruguay en Chile) gebruik het, en toe na die RSA terug gebring het. En nou .... meer as 30 jaar daarna ... gebruik ek nog dieselfde blÍdie Weber! Nog nie 'n beter ketelbraaier ontdek nie.

  22. The Following 2 Users Say Thank You to FrancoisJS For This Useful Post:


  23. #57
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    26
    Posts
    2,892
    Thanked: 71

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by Paul Dold View Post
    Marius why just 1/4 open at the top?


    (het die onderste airvent vol oop gemaak, en het die boonste uitlaat so 1/4 oop gemaak bo die hoender)
    I dunno what my father did when he still lived. The top of the weber fell and now its not 100% round anymore, so some of the smoke comes out the side

    Smoke flavor wasn't too much. Was actually perfect...
    His:
    2010 Daihatsu Terios 4wd manual, GIZ Top R 3 inch suspension lift and shocks, GIZ Fiber glass Snorkel, Bash Plates.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox, with some mods...

    Hers:
    2015 Ford Figo 1.4i Ambiente.

    Ours:
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.
    ----------------

  24. The Following User Says Thank You to mariusrautenbach For This Useful Post:


  25. #58
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    26
    Posts
    2,892
    Thanked: 71

    Default Re: Weber trick

    Anyone have a lekker trout smoking recipe?
    His:
    2010 Daihatsu Terios 4wd manual, GIZ Top R 3 inch suspension lift and shocks, GIZ Fiber glass Snorkel, Bash Plates.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox, with some mods...

    Hers:
    2015 Ford Figo 1.4i Ambiente.

    Ours:
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.
    ----------------

  26. #59
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    55
    Posts
    4,381
    Thanked: 512

    Default Re: Weber trick

    Ek sukkel nie met saagsels vir die rook nie.

    Ek maak vuur aan die kante en n rukkie voor die vleis moet opgaan sit ek een stuk hout (sien foto) op elke kant se kole. Sodra dit lekker begin brand, sit ek die vleis op en maak die deksel toe. Die stukkie hout se flamme smoor dan, en die hout lÍ lekker en rook daarbinne.

    Last edited by KobusDJ; 2018/05/22 at 07:53 AM.
    Kobus

    HDJ81 VX

  27. #60
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Roodepoort
    Age
    45
    Posts
    839
    Thanked: 211

    Default Re: Weber trick

    Quote Originally Posted by mariusrautenbach View Post
    Anyone have a lekker trout smoking recipe?
    A bit of salt and then cold smoke for an hour or two.

    Trout has a delicate flesh and flavor so take it easy with smoke and spice.
    BL324
    98 Hilux SFA 2.2 Ltd with EFI (Slakkie)

  28. The Following User Says Thank You to Geelvis For This Useful Post:


Page 3 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •