Results 1 to 18 of 18
  1. #1
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Auckland
    Posts
    896
    Thanked: 279

    Default Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Gisteraand 'n funksie bygewoon hier in die Noord kus.
    Toe ek vanm˘re by my kar kom is die regter voor wiel brug plasties weg. Netjies afgehaal skroewe en al!

    Ek weet hulle het dit gedoen met sekere polo's se fop mis lig deksels. Maar die is 'n eerste vir my.


  2. #2
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    38
    Posts
    7,202
    Thanked: 5619

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Daar was so vlaag hier in Whk gewees. Spesifiek op Amarok en Hilux. Voor en agter bumpers. Jy gaan drink n bier en as jy by jou kar kom is die bumpers weg
    Helder oor dag ook!!!!
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  3. #3
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Vanderbijlpark
    Age
    53
    Posts
    4,500
    Thanked: 817

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Quote Originally Posted by boanergesza1 View Post
    Gisteraand 'n funksie bygewoon hier in die Noord kus.
    Toe ek vanm˘re by my kar kom is die regter voor wiel brug plasties weg. Netjies afgehaal skroewe en al!

    Ek weet hulle het dit gedoen met sekere polo's se fop mis lig deksels. Maar die is 'n eerste vir my.


    Wag tot jy die prys hoor, dan sal jy verstaan hoekom dit gesteel is.

  4. #4
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Swakopmund
    Age
    68
    Posts
    350
    Thanked: 148

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Lank lank gelede......is my voertuig se hele agterruit netjies uigesteel.
    Swakopmunder

  5. #5
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Auckland
    Posts
    896
    Thanked: 279

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Quote Originally Posted by clubbie View Post
    Wag tot jy die prys hoor, dan sal jy verstaan hoekom dit gesteel is.
    R1200....sonder verf

  6. #6
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Strand
    Age
    67
    Posts
    449
    Thanked: 117

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    hoor by die agente wie het gebel vir n prys vir die onderdeel en gaan besoek hom, dalk is jy net gelukkig...........

  7. #7
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Auckland
    Posts
    896
    Thanked: 279

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Het nou nog 'n Volla met dieselfde vermiste part gesien, net in wit

  8. #8
    Join Date
    May 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    58
    Posts
    200
    Thanked: 18

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    I've "lost" 3 of the little VW hubcaps on my Amarok over the past year. Definitely stolen, as I currently only drive between home and office. At R500.00 a shot, it gets very annoying.
    2019 Amarok 3.0 Extreme Auto with Roll-n-Lock tonneau cover.
    Gone: 2013 Amarok 2.0 Auto
    2018 Audi SQ5
    Gone: 2015 Audi S8

  9. #9
    Join Date
    May 2010
    Location
    Ballito
    Age
    72
    Posts
    3
    Thanked: 0

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    I had my plastic wheel hub stolen off my Everest @ R500 a piece in front of Milk Cafe in Ballito
    This was last month

  10. #10
    Join Date
    Dec 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    58
    Posts
    796
    Thanked: 513

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Pfft, that's nothing.

    I once had a few conifer trees, about 1.6 metres tall, stolen out of my garden, Neatly dug up, roots and all.

    Definitely not good enough to plant things in the ground, you have to nail them down, chain them, lock them, put an electric fence, spikes and motion sensor beams around them, oh, and link it to an alarm and armed response.........but then you are just likely to get hijacked for your trees.......what is the world coming to?!

  11. #11
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    55
    Posts
    1,188
    Thanked: 986

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    In Luanda you pop riffit small pieces of flat bar onto the corners of you windscreen and place a strap over the small indicator lights as these get stollen. I.have seen merc ML exct like this.

  12. #12
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Auckland
    Posts
    896
    Thanked: 279

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Quote Originally Posted by Erwin Schimper View Post
    In Luanda you pop riffit small pieces of flat bar onto the corners of you windscreen and place a strap over the small indicator lights as these get stollen. I.have seen merc ML exct like this.
    Good lord

  13. #13
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    36
    Posts
    1,400
    Thanked: 600

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Quote Originally Posted by boanergesza1 View Post
    Gisteraand 'n funksie bygewoon hier in die Noord kus.
    Toe ek vanm˘re by my kar kom is die regter voor wiel brug plasties weg. Netjies afgehaal skroewe en al!

    Ek weet hulle het dit gedoen met sekere polo's se fop mis lig deksels. Maar die is 'n eerste vir my.

    Ekt laas R900 vir myne betaal, vra vir minstens 15 - 20% afslag. Gelukkig verniet laat spuit...
    Hulle gaan maar sukker om hom weer te gebruik. Daai mouldings kom met tabs uit wat hulle aan die binnekant van die bumper vas smelt. Maar mens sou hom seker met silicon ook kon vasplak.

    Ek het myne verloor oppad karroo toe eendag... Ek het geweet drie van sy onderste tabs was af maar die res het gesit, en hy was onder ingeclip. Het nogtans iewers lang die pad gewaai...
    Daar is nie regtig/baie skroewe wat hom vashou nie.

    Ek onthou seker so 12 jaar terug toe ek geswot het is een van ons dosente se 320 boks bmw se bumper by die universiteit afgesteel. Mense het helder oordag met 'n bakkie gekom, ouens het uitgeklim met overalls aan, die bumper afgehaal en weer gery... Almal het gedink hy het aan sy kar laat werk aangesien almal mooi dieselfde overalls aangehad het... so dis maar 'n ou probleem...

  14. #14
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Roodepoort
    Age
    51
    Posts
    110
    Thanked: 49

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    I have seen cars from Moz with the vehicle Reg No. sandblasted on most removable parts like lights, mirrors and even windows etc.
    Also knew a guy whose side mirrors were swiped in Maputo. On going around to scrap yards he was told to wait a while.
    They would probably turn up soon at the scrap yard, then he can buy them back.
    1996 : 80 Series Landcruiser 4500 GX SW

  15. #15
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    Randfontein
    Age
    37
    Posts
    309
    Thanked: 159

    Post Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Quote Originally Posted by LenArtman View Post
    I have seen cars from Moz with the vehicle Reg No. sandblasted on most removable parts like lights, mirrors and even windows etc.
    I remember when i was young, our licence plate number was on all our windows (Bottom near the door lock)


    I have quite a few friends that drive Jetta/Golf mk3's. All missing the tow hitch covers.
    One that drives a polo is now missing a light!

  16. #16
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Garsfontein
    Age
    42
    Posts
    1,408
    Thanked: 676

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Dit is 'n baie ou ding, net eerste keer dat dit met jou gebeur het boanergesza1

  17. #17
    Join Date
    May 2017
    Location
    Centurion
    Posts
    535
    Thanked: 230

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Vriend van my se GTI voor bumper (met al die mis ligte ens) afgesteel langs die krieket veld 'n paar jaar terug...
    2015 Pajero Sport Shogun
    2012 Kia Cerato Hatch

  18. #18
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Auckland
    Posts
    896
    Thanked: 279

    Default Re: Is kar parte steel van iemand se kar nou 'n ding

    Quote Originally Posted by supersunbird View Post
    Dit is 'n baie ou ding, net eerste keer dat dit met jou gebeur het boanergesza1
    Duidelik!

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •