Goeie more

Ek is opsoek na n gebruikte BFG KO2 30/9.5 R15 met 50k km of minder op.
Ek het een van myne gesny op die pad tussen Beaufort Wes en Frazerburg. Wil graag vervang met een wat by die ander drie pas, tot ek oor n jaar of so 4 nuwes moet koop.
Die spaarwiel werk tans op my OCD!!

Enige aanduiding waar ek dalk een kan kry sal baie waardeer word!