Badshoek "knypgat" 4x4 roete (Beaufort-Wes)





Results 1 to 1 of 1
  1. #1
    Join Date
    May 2017
    Location
    Beaufort West
    Age
    40
    Posts
    14

    Default Badshoek "knypgat" 4x4 roete (Beaufort-Wes)

    Hi ouens,

    Daar is Saterdag, 14 April 2018 'n byeenkoms op Badshoek (naby Beaufort-Wes) wat deur die rotariŽrs gereel word. On gaan Colyn se nuwe "knypgat" roete gaan aandurf.
    Ek weet dis bietjie kort kennisgewing maar vir die wat belangstel heg ek die advertensie aan. Daar is goedkoop kamplek, en ook ligter roetes en speelplek vir die manne wat nie die groot roete wil doen nie.

    Ek hoop ons kan nog 'n paar manne daar sien.

    Badshoek se knypgat roete. https://vimeo.com/263313199

    Attached Images Attached Images  

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •