Page 7 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7
Results 121 to 128 of 128
  1. #121
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    515
    Thanked: 81

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Im worried that when i fold the awning back into place that the lights might break off?
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  2. #122
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    515
    Thanked: 81

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Can anyone recommend a place that can do a vinyl floor in the caravan?
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  3. #123
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    639
    Thanked: 147

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    Rakende die gas fitting. Ekt verkeerd gepraat, daar is nie sulke bends waarvan ek weet nie. Ek het gesoek. Wat ek gedoen het was om hydraulic fittings te gebruik om die saak te wen. Draai daai een op die stoof af en gaan na n plek wat sulke fittings verkoop. Las dan n 90° bend in en n tail waaroor die pyp pas.

    Sonder n 90° bend is die pyp se angle net te groot vir die yskas laai om toe te maak.

    Ek onthou ek het gas fittings gesoek, maar ekt vergeet hoe ek reg gekom het.

    Cheers
    Last edited by Wildkyker; 2021/05/02 at 09:57 PM.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  4. #124
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    515
    Thanked: 81

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Hi Pieter

    Rakende die gas fitting. Ekt verkeerd gepraat, daar is nie sulke bends waarvan ek weet nie. Ek het gesoek. Wat ek gedoen het was om hydraulic fittings te gebruik om die saak te wen. Draai daai een op die stoof af en gaan na n plek wat sulke fittings verkoop. Las dan n 90° bend in en n tail waaroor die pyp pas.

    Sonder n 90° bend is die pyp se angle net te groot vir die yskas laai om toe te maak.

    Ek onthou ek het gas fittings gesoek, maar ekt vergeet hoe ek reg gekom het.

    Cheers
    Dankie. Dis dalk hoekom ek so sukkel om te kry. Ek sal vandag kyk wat beskikbaar is. Dankie
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  5. #125
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    515
    Thanked: 81

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Hi Pieter

    Rakende die gas fitting. Ekt verkeerd gepraat, daar is nie sulke bends waarvan ek weet nie. Ek het gesoek. Wat ek gedoen het was om hydraulic fittings te gebruik om die saak te wen. Draai daai een op die stoof af en gaan na n plek wat sulke fittings verkoop. Las dan n 90° bend in en n tail waaroor die pyp pas.

    Sonder n 90° bend is die pyp se angle net te groot vir die yskas laai om toe te maak.

    Ek onthou ek het gas fittings gesoek, maar ekt vergeet hoe ek reg gekom het.

    Cheers
    Ek sien mens kry baie “air” fittings watsal werk maar is dit ok om te gebruik met gas?
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  6. #126
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    639
    Thanked: 147

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    Ja dit sal beslis werk met gas. Solank as wat dit nie lek nie dit reg. Ek dink nie dat plastiek geskik is vir gas nie maar wel metaal.

    Hoop jy kom reg.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  7. #127
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    515
    Thanked: 81

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi All

    Does anyone have a fix for the "squeak "noise coming from the chassis when towing and going over bumps? Its so irritating and you get it like that from the factory. This is my third conqueror and this has always been an issue. I'm not sure if this is the same issue but interesting video to watch

    https://www.youtube.com/watch?v=OUG-4UEFXQE
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  8. #128
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    639
    Thanked: 147

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    Interessante video.
    Ek wonder egter of dit uitsluitlik die rede is vir die squeek.
    Ek is seker daar is tog maar flex in die panele wat bydra.
    Ek dink n ghries niplle aan daardie bout/pen is n goeie idee, dog maak Conqueror al vir jare lank die waens en as hul dit nie aanbring nie kan daar sekerlik nie baie sulke "solid seize" wees nie of hoe.

    Ek weet egter presies waarvan jy praat, die squeek klank as die woonwa verby kom. Dis dalk maar uniek aan ons waens met sy afsondelike sispensie.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

Page 7 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •