Page 7 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 121 to 140 of 144
  1. #121
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    521
    Thanked: 82

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Im worried that when i fold the awning back into place that the lights might break off?
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  2. #122
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    521
    Thanked: 82

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Can anyone recommend a place that can do a vinyl floor in the caravan?
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  3. #123
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    Rakende die gas fitting. Ekt verkeerd gepraat, daar is nie sulke bends waarvan ek weet nie. Ek het gesoek. Wat ek gedoen het was om hydraulic fittings te gebruik om die saak te wen. Draai daai een op die stoof af en gaan na n plek wat sulke fittings verkoop. Las dan n 90° bend in en n tail waaroor die pyp pas.

    Sonder n 90° bend is die pyp se angle net te groot vir die yskas laai om toe te maak.

    Ek onthou ek het gas fittings gesoek, maar ekt vergeet hoe ek reg gekom het.

    Cheers
    Last edited by Wildkyker; 2021/05/02 at 09:57 PM.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  4. #124
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    521
    Thanked: 82

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Hi Pieter

    Rakende die gas fitting. Ekt verkeerd gepraat, daar is nie sulke bends waarvan ek weet nie. Ek het gesoek. Wat ek gedoen het was om hydraulic fittings te gebruik om die saak te wen. Draai daai een op die stoof af en gaan na n plek wat sulke fittings verkoop. Las dan n 90° bend in en n tail waaroor die pyp pas.

    Sonder n 90° bend is die pyp se angle net te groot vir die yskas laai om toe te maak.

    Ek onthou ek het gas fittings gesoek, maar ekt vergeet hoe ek reg gekom het.

    Cheers
    Dankie. Dis dalk hoekom ek so sukkel om te kry. Ek sal vandag kyk wat beskikbaar is. Dankie
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  5. #125
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    521
    Thanked: 82

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Hi Pieter

    Rakende die gas fitting. Ekt verkeerd gepraat, daar is nie sulke bends waarvan ek weet nie. Ek het gesoek. Wat ek gedoen het was om hydraulic fittings te gebruik om die saak te wen. Draai daai een op die stoof af en gaan na n plek wat sulke fittings verkoop. Las dan n 90° bend in en n tail waaroor die pyp pas.

    Sonder n 90° bend is die pyp se angle net te groot vir die yskas laai om toe te maak.

    Ek onthou ek het gas fittings gesoek, maar ekt vergeet hoe ek reg gekom het.

    Cheers
    Ek sien mens kry baie “air” fittings watsal werk maar is dit ok om te gebruik met gas?
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  6. #126
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    Ja dit sal beslis werk met gas. Solank as wat dit nie lek nie dit reg. Ek dink nie dat plastiek geskik is vir gas nie maar wel metaal.

    Hoop jy kom reg.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  7. #127
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    521
    Thanked: 82

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi All

    Does anyone have a fix for the "squeak "noise coming from the chassis when towing and going over bumps? Its so irritating and you get it like that from the factory. This is my third conqueror and this has always been an issue. I'm not sure if this is the same issue but interesting video to watch

    https://www.youtube.com/watch?v=OUG-4UEFXQE
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  8. #128
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    Interessante video.
    Ek wonder egter of dit uitsluitlik die rede is vir die squeek.
    Ek is seker daar is tog maar flex in die panele wat bydra.
    Ek dink n ghries niplle aan daardie bout/pen is n goeie idee, dog maak Conqueror al vir jare lank die waens en as hul dit nie aanbring nie kan daar sekerlik nie baie sulke "solid seize" wees nie of hoe.

    Ek weet egter presies waarvan jy praat, die squeek klank as die woonwa verby kom. Dis dalk maar uniek aan ons waens met sy afsondelike sispensie.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  9. #129
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Swartland
    Age
    38
    Posts
    8
    Thanked: 3

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Some modifications done to my Commander.

    1. Drawer for all those loose items.

    2. 2 x 150w Removable solar pannels.

    3. C Tek D250S for charging the battery's while I am driving and on Solar while camping

    4. Battery monitoring system. Measuring amps in/out, remaining amps, volts etc.

    5.1000w Victron inverter.

    6.Removed Hansen geyser and installed Kexin gas geyser. Works great and I have some extra space in nose cone now

    7. Installed Gardena water meter. I do not like to guess the amount of remaining water.

    8. Installed 220v plug vir NL fridge, so when camping on 220v the fridge is not running on the battery's.

    9. Manufacture 2 x tables. I don't use that area for washing dishes anyway. The bottom table I remove when packing up and the one on top just folds down.

    10. Installed an NL touch light just above the kitchen pantry.

    11. Removed bathroom cupboard slide and manufactured plate where I can keep the loo.

    12. Removed bar/ wine table and canvas bag and modified to my liking. I still need to some finishing touches on this.

    And that is all she wrote, for now.

    Happy camping


    Click image for larger version. 

Name:	20210523_123340.jpg 
Views:	67 
Size:	41.4 KB 
ID:	617411Click image for larger version. 

Name:	20210523_111053.jpg 
Views:	58 
Size:	45.2 KB 
ID:	617412Click image for larger version. 

Name:	20210523_112028.jpg 
Views:	56 
Size:	104.9 KB 
ID:	617414Click image for larger version. 

Name:	20210523_110932.jpg 
Views:	56 
Size:	38.6 KB 
ID:	617415Click image for larger version. 

Name:	20210523_111154.jpg 
Views:	51 
Size:	34.1 KB 
ID:	617416Click image for larger version. 

Name:	20210523_110852.jpg 
Views:	56 
Size:	35.7 KB 
ID:	617419Click image for larger version. 

Name:	20210523_111819.jpg 
Views:	60 
Size:	56.9 KB 
ID:	617420Click image for larger version. 

Name:	20210523_113532.jpg 
Views:	57 
Size:	41.5 KB 
ID:	617422Click image for larger version. 

Name:	20210523_115214.jpg 
Views:	56 
Size:	31.2 KB 
ID:	617429Click image for larger version. 

Name:	20210523_110638.jpg 
Views:	57 
Size:	53.9 KB 
ID:	617432Click image for larger version. 

Name:	20210523_115328.jpg 
Views:	53 
Size:	47.9 KB 
ID:	617433Click image for larger version. 

Name:	20210523_111454.jpg 
Views:	54 
Size:	71.9 KB 
ID:	617434Click image for larger version. 

Name:	20210523_111325.jpg 
Views:	61 
Size:	47.7 KB 
ID:	617435Click image for larger version. 

Name:	20210523_111306.jpg 
Views:	57 
Size:	32.0 KB 
ID:	617436

  10. The Following User Says Thank You to Deep 6 For This Useful Post:


  11. #130
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Daarshy Deep6

    Paar handige modifikasies daai. Ek het toevallig dieselfde 220V plug op presies dieselfde plek aangebring vir die yskas. Wonder steeds waarom dit nie uit die fabriek so kom nie.
    Geyser is beslis beter as die ou een waar jy eers moet wag vir die water om warm te word.
    Hoe werk daai Gardenia meter vir jou, maak jy uit? As ek reg kyk tel hy af soos die pomp water suig of hoe?
    Daai is twee fris panele hoor, jy sukkel sekee nienom die batterye vol te hou met die dc-dc charger en regulator nie. Ekt ook een, maar met n kleiner paneel.


    Waar is die ander commander eienaars. Enige mods gedoen?
    Last edited by Wildkyker; 2021/06/06 at 06:59 PM.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  12. #131
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    521
    Thanked: 82

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi

    Ek het gekyk na 12 volt electeic Tule maar gaan nie werk nie. Mount onder is nie so maklik nie. Die is maar die uitweg. Hy gaan volgende week vir die. Ek soek nog iemand wat die vloer vir my kan oor doen. Click image for larger version. 

Name:	6dd11bfc-584d-414c-a4e2-64b75d8c4b25.jpg 
Views:	54 
Size:	183.9 KB 
ID:	617682
    Click image for larger version. 

Name:	e470f864-18f3-4f1f-8a4f-a0734c413c50.jpg 
Views:	54 
Size:	185.1 KB 
ID:	617683
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  13. The Following User Says Thank You to pieter_fourie For This Useful Post:


  14. #132
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    Nee jy sal eers mooi moet verduidelik. Wat is n 12v Tule?
    Waarom wil jy die huidige trappies vervang met iets wat buite sit?
    Wat is fout met die vloer?

    Hoe werk daai aircon vir jou?
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  15. #133
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    521
    Thanked: 82

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Jammer met Tule bedoel ek Thule. Dis n electric trappie wat uit vou soos die foto.
    Dis niks lekker om daai trappie so op te vou die heeltyd nie. Ons maak die deur altyd toe so dis elke keer se uitvou. Maar dis veral nie lekker as jy opstaan en almal slaap nog en jy moet daai trappie uitvou nie.

    Aircon werk soos n droom. Sag en doen presies wat hy moet. Veral nou in die koue.

    Ek wil graag iets soos n vinyl vloer he maar en stuk.

    Sal graag die bed voor wil verleng sodat hy nie daai inham het nie en ook nuwe matrasse insit. Genade dit hou nooit op nieClick image for larger version. 

Name:	IMG_7675.jpg 
Views:	40 
Size:	32.7 KB 
ID:	617684
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_7676.jpg 
Views:	42 
Size:	41.3 KB 
ID:	617685
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_7677.jpg 
Views:	39 
Size:	33.3 KB 
ID:	617686
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8054.jpg 
Views:	42 
Size:	94.9 KB 
ID:	617688
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  16. #134
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Pieter

    Ek verstaan nou wat jy bedoel met die trap. Ja die ouer wa soos myne met die korter deur kan mens snags die trappie uithou en net die deur toemaak sou jy wou, of als oop los mrt net die muskiet net, maar ek verstaan wat jy bedoel met die uitvou. Ekt al gedink om n skokbreker stelsel te ontwerp wat die trap self uitstoot sou jy hom losmaak dan sal hy nie oopval nie......

    Mag ek vra waaeom die vinal vloer? Ek verneem ander hou ook nie van die mat nie, maar ek het nie n probleem daarmee nie.

    Bly jy is tevrede met jou AC, wat van die spaarwiel se montering? Spaar hub? Waar bere jy jou rooster nou?

    Ek wens Conqueror wil die thread volg en sien wat die verbruiker se behoeftes is en dan oorweeg om dit aan te bring op die nuwe modelle.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  17. The Following User Says Thank You to Wildkyker For This Useful Post:


  18. #135
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Alberton
    Age
    53
    Posts
    453
    Thanked: 144

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by pieter_fourie View Post
    Jammer met Tule bedoel ek Thule. Dis n electric trappie wat uit vou soos die foto.
    Dis niks lekker om daai trappie so op te vou die heeltyd nie.

    ...

    Ek wil graag iets soos n vinyl vloer he maar en stuk.
    Daardie elektriese trap is darem vrek duur, en dit net vir die in en uit van die ding. Het die een sonder die motor op my wa gesit, was op spesiale aanbod op Loot vir R2,400.

    Ons het in die ou Companion vinal vloer ingesit. Dit is dieselfde as die planke wat inmekaar inpas, sien CTM verkoop dit nog. Was een van ons beste veranderinge. So paar fotos.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	DSCN8094.jpg 
Views:	39 
Size:	126.8 KB 
ID:	617730   Click image for larger version. 

Name:	DSCN8095.jpg 
Views:	40 
Size:	128.7 KB 
ID:	617731   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4165.jpg 
Views:	39 
Size:	454.3 KB 
ID:	617732  
    Simplicity is the ultimate sophistication.
    - Leonardo Da Vinci
    Also on

  19. #136
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,423
    Thanked: 391

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Eish, ek moet met Wildkyker saamstem rakende die mat vs vinyl.

    Was nog nooit lief om kaalvoet op n sanderige vloer te staan/loop nie.

    Die mat word gestofsuig na n vakansie
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  20. #137
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    521
    Thanked: 82

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Rooikop View Post
    Daardie elektriese trap is darem vrek duur, en dit net vir die in en uit van die ding. Het die een sonder die motor op my wa gesit, was op spesiale aanbod op Loot vir R2,400.

    Ons het in die ou Companion vinal vloer ingesit. Dit is dieselfde as die planke wat inmekaar inpas, sien CTM verkoop dit nog. Was een van ons beste veranderinge. So paar fotos.
    Hi

    Daai trappie sal ook reg wees maar onder die commander is daar geen manier om hom te mount nie. Tensy ek iets mis?

    Ek wens ek was goed met my hande dan het ek daai vloer self gedoen
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  21. #138
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Spook

    Ja/nee ek stem saam, mens klim in die kooi sonder dand onder die voete. Ja hy word vuil en selfs nat as die kinders vanaf die stort inklim,maar dit word droog en gestofsuig. Ekt selfs nou n 12v stofsuier om te help.
    Wat mis ons dat die ander n vinal vloer wil inhe?

    Ek hoor jou oor die verlenging van die bed, Pieter.

    Ek dink regtig aan n skokbreker aan die trappe wat weerstand sal bied met die uitvou dog hom oopstoot. Dis egter daai toevou van binne af wat my laat wonder of ek dit sal kan reg kry? Sal dit moontlik wees om die shock in te trek met daai band as jy binne die wa staan om die trap in te vou?
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  22. #139
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Swartland
    Age
    38
    Posts
    8
    Thanked: 3

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Wildkyker

    Dankie

    Ek se jy tel sommer gou op dat ek net Engels vir selfverdediging kan gebruik.

    Ek stem saam daai 220v plug kan maar gerus standaard wees.

    Ja nee daai 300w solar doen sy ding baie mooi al is dit bewolk laai hulle my batterye vol.

    Die Gardena werk baie goed en ek is tevrede met al sy funksies. Hy het 3 funksies 1. Hy meet die hoeveelheid water wat deur hom loop so ek weet as hy by 116L kom dan moet ek weer volmaak en dan reset ek weer daai meter tot by 0.
    2. Die 2de lesing is soos eerste ek reset dit net nie dan hou ek mooi boek van hoeveel water ek op elke trip gebruik.
    3. Hy gee n lesing van die hoeveelheid water wat gebruik is elke keer wanneer die pomp aan gaan en dan reset hy vanself na 5sec ek dink. So kan n man mooi dophou hoeveel water SWAMBO gebruik wanneer sy n stort vang.



    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Daarshy Deep6

    Paar handige modifikasies daai. Ek het toevallig dieselfde 220V plug op presies dieselfde plek aangebring vir die yskas. Wonder steeds waarom dit nie uit die fabriek so kom nie.
    Geyser is beslis beter as die ou een waar jy eers moet wag vir die water om warm te word.
    Hoe werk daai Gardenia meter vir jou, maak jy uit? As ek reg kyk tel hy af soos die pomp water suig of hoe?
    Daai is twee fris panele hoor, jy sukkel sekee nienom die batterye vol te hou met die dc-dc charger en regulator nie. Ekt ook een, maar met n kleiner paneel.


    Waar is die ander commander eienaars. Enige mods gedoen?

  23. The Following User Says Thank You to Deep 6 For This Useful Post:


  24. #140
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Dagse mense.

    Waar is die Commander eienaars?
    Enige dinge om te vertel.

    Pieter kon jy toe daai gesqeeck uitsort?
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

Page 7 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •