Page 10 of 10 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
Results 181 to 199 of 199
  1. #181
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Mokopane
    Posts
    7
    Thanked: 0

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Goeie dag almal

    Ek is nou besig om bietjie my Commander ook te modify so ek wil net iets vra. Ek verstaan nie rerig iets van sonkrag af nie maar ek wil graag vir my sonpanele opsit. Ek het klaar die CTEK D250S charger. Wat ek wil weet is na watse grote sonpaneel ek moet kyk.

    Al die details en goed van die sonpanele maak my deurmekaar en ek wil graag die regte ding die eerste keer koop.

    Thanks

    Groete
    Thinus Human

  2. #182
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    54
    Posts
    1,562
    Thanked: 1206

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Thinus_Human View Post
    Goeie dag almal

    Ek is nou besig om bietjie my Commander ook te modify so ek wil net iets vra. Ek verstaan nie rerig iets van sonkrag af nie maar ek wil graag vir my sonpanele opsit. Ek het klaar die CTEK D250S charger. Wat ek wil weet is na watse grote sonpaneel ek moet kyk.

    Al die details en goed van die sonpanele maak my deurmekaar en ek wil graag die regte ding die eerste keer koop.

    Thanks

    Groete
    Thinus Human
    Kyk bietjie hierna. Lyk my dis die antwoord op jou vraag:

    https://www.4x4community.co.za/forum...Solar-Capacity

    Zapiture,
    Discovery 4 Facelift 2015
    Defender D90 2.8 2003
    Conqueror Commander 2014

  3. #183
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Mokopane
    Posts
    7
    Thanked: 0

    Thumbs up Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Baie dankie.

    Ek sal hom biejie uitkyk en my swot werk agter die rug kry...

  4. #184
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    553
    Thanked: 99

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Had the main bed extended or rather straightened and had a one piece memory foam mattress made. Made a massive difference. Just returned from Kruger and can honestly recommend a mattress upgrade.

    I noticed on this trip that the van is now leaning to one side( same as the companion) what could be the reason for this? I need to get this sorted out. Van is 6 months old.
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  5. #185
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    38
    Posts
    2,063
    Thanked: 110

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Guys

    Long time follower, finally i picked up my new commander last week

    However after it rained in Cape Town I discovered the roof leaking badly on the two handles to lift the pop up roof and in the corner above the front door. The agents are looking at it today, hopefully its a simple fix, very odd this isn't tested at the factory though....

    In any event, i also found it really odd there are no plug points in the van, i will have the agent add a multi plus and we are looking for a large 7kg gas bottle holder for the back to replace the odd jerrycan holders, any ideas?

    Thanks again
    Jayson

    2016 Toyota Fortuner GD6 Auto
    2012 Jeep Grand Cherokee 3.0CRD
    2011 Jeep Cherokee
    2006 Jeep Grand Cherokee 3.0CRD-50mm EFS Lift, GDE Tune
    2009 Jeep Rubicon-50mm Coil Lift, Branches, Free Flow, K&N, MT`s
    2013 Suzuki Vitara-40mm lift
    2012 Suzuki Jimny-Fully Kitted.
    2007 Jeep Cherokee-Std

  6. #186
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    677
    Thanked: 165

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Jayson

    Welkom by die Commander familie. Jammer om te hoor van die daklek. Ja laat hul dit herstel.dit is immers n nuwe wa. My wa het ook geen AC proppe binne in nie, moes dit self laat aanbring.

    Hi Pieter

    Daai bed van jou klink lekker, maar ek moet vra: met n permanente bed hoe gebruik jy die spasie onder die bed diep agter as jy dit nie kan bykom nie?
    En dan die kant wat effe hang is nie n goeie ding nie. Ek dink die waens is mooi gebalanseerd. Ek ken wel n ou wat so n kwessie gehad het met n Comfort wa wat so aan die een kant gehang het. Dit was bloot die veer wat te pap was. Ek hoop nie dis die geval by jou nie. Ek sal bietjie oplet as ek die wa weer uitneem of myne nog mooi gelyk staan.
    PS: hoe het daai aircon hom gedra daar in die wildtuin?
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  7. #187
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    553
    Thanked: 99

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi

    Ons week in die wildtuin was lekker koud. 12 grade was max met reen elke aand so hy was nie eers een keer aan nie. So paar weke terug lekker gekamp by eden park en toe kon ek hom lekker gebruik
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  8. #188
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    553
    Thanked: 99

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi All

    I need to fit a shower awning on my commander. Any suggestions? Not a fan of the quick pitch cube for the caravan. What options are available?
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  9. #189
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    553
    Thanked: 99

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi All

    Also would like some advise on fitting air suspension if anyone can point me in the right direction
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  10. #190
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    67
    Posts
    2,586
    Thanked: 2596

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by pieter_fourie View Post
    Hi All

    I need to fit a shower awning on my commander. Any suggestions? Not a fan of the quick pitch cube for the caravan. What options are available?
    Watter model is jou wa?
    Het hy nie ń standaard ablusietent nie?
    Last edited by JohanMaree; 2021/10/18 at 08:36 AM.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  11. #191
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    553
    Thanked: 99

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Johan

    2021. Nee dit was n opsie om die awning by te vat toe ek in Januarie gekoop het
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  12. #192
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    67
    Posts
    2,586
    Thanked: 2596

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Ek sou as ek jy was.

    Privaat ablusie sonder enige oŽ van buite. Spring sommer kaalgat uit die stort in die bed. Ook genoeg spasie vir die Porta.

    Dit was destyds my vereiste vir ń wa en die Commander het perfek gepas.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  13. #193
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    553
    Thanked: 99

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Dankie Johan.
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  14. #194
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    677
    Thanked: 165

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter

    So as ek jou reg verstaan kom die badkamer awning nie met sykante nie, of jy het dit nie by gevat nie?
    Wat is die nut dan van die badkamer awning...

    Ek dink jy sal bloot net die sykante moet aanskaf anders sal jy geen privaatheid he aan die badkamer kant nie en soos Johan se bloot net kaalbas in die wa spring.

    n stort kompartement sal nie veel help want jy moet daar binne uit en weer aantrek. Maklik as jy droog is, maar waneer als nat is is dit moeilik in n klein spasie.

    Ek het die 2015 model met die opslaan badkamer kant. Ek erken dis moeite om op te slaan, maar die spasie en privaatheid is lieflik waneer dit gebruik word. Ek dink dis die roete wat jy moet volg met sykante vir jou awning. Of het jy glad nie n awning aan daardie kant nie?

    By Conqueror Zambesi het ek laaste n uitstalling gesien van n onderstel met die air suspensie. Dalk kan h jou touwys maak.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  15. #195
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    pretoria
    Age
    38
    Posts
    553
    Thanked: 99

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi

    Myne het met geen awning gekom nie so ek moet nou een laat opsit met kante. Ek wil net weet of ek na iets anders moet kyk of sit mens Conqueror sin op?

    Ek sal bietjie loer bu Zambesi vir daai air suspension dankie
    2020 Toyota Landcruiser 200 GX-R
    2018 Range rover sport
    2017 BMW M4

  16. #196
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Phalaborwa
    Age
    55
    Posts
    61
    Thanked: 23

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Kyk bietjie na Commander outdoor and marine se set up op Facebook.

  17. #197
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Midstream
    Age
    41
    Posts
    4
    Thanked: 3

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter,

    Ek het Commander Outdoor en Marine se awnings op my Commander en is baie gelukkig.

    Kontak vir Gerhard Versveld - 082 711 3375

    https://www.facebook.com/Commander-O...68794573606712
    Last edited by Raymond8010; 2021/10/19 at 01:12 PM.

  18. The Following User Says Thank You to Raymond8010 For This Useful Post:


  19. #198
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    58
    Posts
    171
    Thanked: 40

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Pieter. Ek het die hele badkamer gedeelte afgehaal van my Commander as jy sou belangstel om te koop.
    I do not exist to impress the world. I exist to live my life in a way that will make me happy!

  20. #199
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    58
    Posts
    171
    Thanked: 40

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by pieter_fourie View Post
    Hi

    Myne het met geen awning gekom nie so ek moet nou een laat opsit met kante. Ek wil net weet of ek na iets anders moet kyk of sit mens Conqueror sin op?

    Ek sal bietjie loer bu Zambesi vir daai air suspension dankie
    Hi Pieter. Ek het die hele badkamer gedeelte afgehaal van my Commander as jy sou belangstel om te koop.
    I do not exist to impress the world. I exist to live my life in a way that will make me happy!

Page 10 of 10 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •