Page 4 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 LastLast
Results 61 to 80 of 139
  1. #61
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Rangeview
    Age
    35
    Posts
    164
    Thanked: 54

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post

    Schalk waarmee het jy die spieel vasgesit en hou dit op die grondpaaie se geskud?
    Eks nie seker nie, het so met die wa gekom, maar as ek sou se, gebruik so 4 stukkies doublesided tape, die dik een en so paar Sikaflex spuite, die doublesided tape is maar net om vas te hou tot die sika droog is.
    Last edited by WayneSchalk; 2020/09/08 at 07:28 AM.

  2. The Following User Says Thank You to WayneSchalk For This Useful Post:


  3. #62
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,419
    Thanked: 389

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Goeie plan Spook.

    Die rede dat ek vra vir n stopper is dat my swaer se wa, die Jurgens XT Trooper so stop ingebou het. Ek gaan nou ook bietjie ondersoek instel en plan maak.
    Barry, ons het ook gedink om 'n stop in te bou, maar kon net nie die regte spot kry vir 'n gemaklike (maklik om by te kom) stop nie.

    Daarom het ons toe maar besluit op die stuk pyp.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  4. #63
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    646
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Spook

    Jy is reg daar is nie veel plek vir n stop pen nie en behalwe die uitsleep en haak is daar die kwessie van waneer die laai terug gestoot word. Die laai stoot onder die wasbak in op die ander ent.
    Ek wil nie regtig gate boor in die balke wat die las tussen die laers dra nie. So ek bekyk nog die storie.
    Julle het wel n goeie plan bedink. Ek is maar net altyd bang vir los goedjies wat kan wegraak.
    Ek hou julle op hoogte van my vordering.

    Gaan beslis die sikaflex en doublesided tape gebruik dankie Schalk.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  5. The Following User Says Thank You to Wildkyker For This Useful Post:


  6. #64
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,419
    Thanked: 389

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Gaan beslis die sikaflex en doublesided tape gebruik dankie Schalk.
    Barry, kan jy dalk vir my 'n short cut post van Schalk se Commander spieŽl waarna jy verwys asb.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  7. #65
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    646
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Spook

    Ek het die spieel idee gesien in hierdie video, waar n paartjie hulle commander wys. Ek weet nie of dit dieselfde is as Schalk se spieel nie,maar dit is wat ek beplan.
    Ek geniet dit om ander se setup te bekyk, so kry mens idees.

    Kyk gerus, wees egter gewaarsku die Amerikaners se humor is ma flou.

    https://www.youtube.com/watch?v=bTco...el=GrumpyNomad
    Last edited by Wildkyker; 2020/09/08 at 11:17 AM.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  8. The Following User Says Thank You to Wildkyker For This Useful Post:


  9. #66
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Rangeview
    Age
    35
    Posts
    164
    Thanked: 54

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Spook

    Ek het die spieel idee gesien in hierdie video, waar n paartjie hulle commander wys. Ek weet nie of dit dieselfde is as Schalk se spieel nie,maar dit is wat ek beplan.
    Ek geniet dit om ander se setup te bekyk, so kry mens idees.

    Kyk gerus, wees egter gewaarsku die Amerikaners se humor is ma flou.

    https://www.youtube.com/watch?v=bTco...el=GrumpyNomad

    Ek sal nou 'n foto op sit

  10. #67
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Rangeview
    Age
    35
    Posts
    164
    Thanked: 54

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Nog 'n klein mod wat my pa mee opgekom het, hy het die Echo Kavango, ons stry lekker wat is beter, die Kavango of die Commander . Hy het so alu boksie gemaak om oor die Hansen Geyser te pas, dis om te beskerm teen wind wat die flammetjie uit blaas en heat deflector. Werk noggals mooi.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20200908_120031.jpg 
Views:	131 
Size:	498.0 KB 
ID:	587832   Click image for larger version. 

Name:	20200908_120036.jpg 
Views:	131 
Size:	399.7 KB 
ID:	587833   Click image for larger version. 

Name:	20200908_120118.jpg 
Views:	136 
Size:	412.1 KB 
ID:	587834  

  11. #68
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Rangeview
    Age
    35
    Posts
    164
    Thanked: 54

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    Barry, kan jy dalk vir my 'n short cut post van Schalk se Commander spieŽl waarna jy verwys asb.
    Hier is die spieŽl
    Attached Images Attached Images  

  12. The Following 2 Users Say Thank You to WayneSchalk For This Useful Post:


  13. #69
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,419
    Thanked: 389

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by WayneSchalk View Post
    Nog 'n klein mod wat my pa mee opgekom het, hy het die Echo Kavango, ons stry lekker wat is beter, die Kavango of die Commander . Hy het so alu boksie gemaak om oor die Hansen Geyser te pas, dis om te beskerm teen wind wat die flammetjie uit blaas en heat deflector. Werk noggals mooi.
    Dis nou 'n bakgat idee.

    Is die boksie permanent vasgesit?
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  14. #70
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,419
    Thanked: 389

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hansa geyser in die ouer model Commanders

    Vir wat dit werd mag wees vir die nuwer Commander eienaars, kyk na die thread en meer spesifiek post#16

    https://www.4x4community.co.za/forum...your-Conqueror

    Ons moes verlede jaar ons ceramic unit vervang.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  15. #71
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Rangeview
    Age
    35
    Posts
    164
    Thanked: 54

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    Hansa geyser in die ouer model Commanders

    Vir wat dit werd mag wees vir die nuwer Commander eienaars, kyk na die thread en meer spesifiek post#16

    https://www.4x4community.co.za/forum...your-Conqueror

    Ons moes verlede jaar ons ceramic unit vervang.
    Ja my pa moes ook op sy Kavango die ceramic een vervang, eks nie seker hoe om te kyk wat ek in het nie.

  16. #72
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Rangeview
    Age
    35
    Posts
    164
    Thanked: 54

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    Dis nou 'n bakgat idee.

    Is die boksie permanent vasgesit?
    Nee dit druk net so oor, en daan haal ek dit af as ek dit nie gebruik nie. Maar dit werk!

  17. #73
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,419
    Thanked: 389

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by WayneSchalk View Post
    eks nie seker hoe om te kyk wat ek in het nie.
    As jy die swart plastiek dop by die geyser afhaal, en jy kyk na binne, behoort jy te kan sien wat se burner het jy.

    Square, dan is dit ceramic en rond is metaal. Dis nogals opvallend.

    Hier is 'n foto van die twee.
    Attached Images Attached Images  
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  18. #74
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Rangeview
    Age
    35
    Posts
    164
    Thanked: 54

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    As jy die swart plastiek dop by die geyser afhaal, en jy kyk na binne, behoort jy te kan sien wat se burner het jy.

    Square, dan is dit ceramic en rond is metaal. Dis nogals opvallend.

    Hier is 'n foto van die twee.
    Dankie, ek gaan bitjie daarna kyk. Wat het dit gekos om te vervang?

  19. #75
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,419
    Thanked: 389

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by WayneSchalk View Post
    Wat het dit gekos om te vervang?
    Schalk, miskien dalk bietjie duur, maar vir ons die moeite werd om nie te sukkel in die bos nie.

    Dis juis in die bos wat ons ceramic een besluit het om te staak. Die ceramic tel 'n kraak of twee op van slegte paaie.

    Hier is die faktuur, maar onthou dis net meer as 'n jaar gelede!
    Attached Images Attached Images
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  20. The Following User Says Thank You to Spook For This Useful Post:


  21. #76
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,346
    Thanked: 2065

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Ons 2012 Commander is beskikbaar vir R220k.
    Ek sÍ maar net.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  22. #77
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    646
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Dagse Commander mense.

    Met die potte kassie wat ek vorige keer ingerig het was daar n behoefte aan n bere plek vir die broodplank. Hier is my oplossing, deur onbenutte spasie te gebruik.

    Ek het weather tape geplak sodat die plank sag rus en hy menouver op n manier in en sodra die deurtjie toemaak kan hy nie uitval nie.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200919_094311.jpg 
Views:	136 
Size:	460.8 KB 
ID:	589286   Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200919_094258.jpg 
Views:	132 
Size:	390.6 KB 
ID:	589287  
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  23. The Following User Says Thank You to Wildkyker For This Useful Post:


  24. #78
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    646
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Duplicate post
    Last edited by Wildkyker; 2020/10/06 at 06:43 PM.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  25. The Following User Says Thank You to Wildkyker For This Useful Post:


  26. #79
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    3
    Thanked: 0

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hier is n paar mods aan my 2013 Commander wat ek gedoen het.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20201003_165438.jpg 
Views:	181 
Size:	141.4 KB 
ID:	591188  
    Attached Images Attached Images                
    Last edited by carelo; 2020/10/06 at 01:13 PM.

  27. #80
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    646
    Thanked: 151

    Smile Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi Carelo

    Nice mods, veral die fiberglass vensters wat vervang is.
    Waarna kyk ek in die eerste foto? Is dit die sonpaneel mounts?
    Ek wonder altyd oor die sonpanele op n dak. Beteken dit nie dat die wa in die son moet staan vir dit om te werk nie?
    Het jy al by Balule in die son gestaan oor Nuwejaar?
    Last edited by Wildkyker; 2020/10/06 at 06:49 PM.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

Page 4 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •