Page 3 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 41 to 60 of 144
  1. #41
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Ek is besig met nog veranderinge. Ek het fuses van die positiewe pool van die battery geplaas na die verskillende items wat krag trek of inbring. Ek wonder waarom daar nie sekerings geplaas is nie. Dan wonder ek oor die aardlek (earth) na die bakwerk. Ek sien nie n direkte earth van negatief na die bakwerk in die batttery kompartemente nie. Weet iemand dalk waar daardie aadrlek punt is?

    Dankie
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  2. #42
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,423
    Thanked: 391

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Nuutste mod - afgekyk by 'n mede forum lid
    Attached Images Attached Images  
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  3. #43
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    51
    Posts
    4,206
    Thanked: 7246

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    Nuutste mod - afgekyk by 'n mede forum lid
    Hoe vou hy toe?
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a fire engine red Cruiser and tow an army inspired van.

  4. #44
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Baie oulike idee Spook. Egter n goeie vraag van Hedgehog. Hy kan nou nie meer heeltemal toevou nie? Sal jy so gaaf wees as om fotos te plaas van waneer hy toegevou is en as die skotteltjies in is.

    Dis regtig oulik vir die vadoeke.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  5. #45
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,423
    Thanked: 391

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Vou nog steeds toe soos altyd. Btw het die hak gister by Builders gekoop. Was in die braai afdeling en is stainless steel.
    Attached Images Attached Images  
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  6. The Following User Says Thank You to Spook For This Useful Post:


  7. #46
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Rangeview
    Age
    35
    Posts
    164
    Thanked: 54

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    I have not done much to my Commander, the only "big mod I have done is I fitted a Victron Smartsolar regulator and Orion TR Smart DC-DC regulator, and then I also fitted speakers and a small Bluetooth radio so I can pair it to a tablet for when we watch a movie or listen to the rugby.

    I am going to have a plate laser cut to fit the radio, I am going to fit it over the storage with the positive pressure fan in, Im thinking of doing away with the canvas and making a lockable door for storage of valuables, Ill load some pictures when done.

    I must say I am quite disappointed with the wiring, its very bad, the joints was just twisted and closed up with insulation tape, I almost had a situation where the wires started burning, I'm now replacing everything, or at least working through every cable and joint to make sure its done properly and fixing as I go along.
    Attached Images Attached Images  

  8. The Following User Says Thank You to WayneSchalk For This Useful Post:


  9. #47
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pta
    Age
    43
    Posts
    516
    Thanked: 137

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by WayneSchalk View Post
    I must say I am quite disappointed with the wiring, its very bad, the joints was just twisted and closed up with insulation tape.
    Whaaaaaat?? Thats rediculous! Iíll certainly be taking a closer look at the wires in my trailer this weekend...

  10. #48
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,423
    Thanked: 391

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    @ Schalk & Boesman

    I think there's been a teeny weeny bit of overreaction - to date I have NOT heard of a single Commander that went up in flames

    Please show me one and I will gladly apologize
    Last edited by Spook; 2020/08/26 at 06:46 AM.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  11. The Following User Says Thank You to Spook For This Useful Post:


  12. #49
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hi julle.

    Ek moet se met die skuif van elektriese komponente het ek ook gesien dat die goed wat na verkoop geinstaleer is nie op n baie profesionele manier deur Conqueror gedoen is nie.
    Die vorige eienaar het n Inverter, radio en DC-DC charger en ook twee multiplugs laat insit. Die spons in die kassies was los geskeur om die drade te versteek en swak terug geplak, die rivvets en geknipte cable ties en so-ook die omhulsels van die draad wat skoon gemaak is om konneksies te doen is net so in die battery kompartement gelos, seker omdat Commander kliente nooit daar sou loer nie? Wel ons doen, en sien dat daar nie trots is op die vakmanskap nie. Soos Wayne se die konneksies is nie wat wonders nie.

    Ek het ook fuses bygebring en die konneksies met "shrink wrap" toe gemaak. Dalk is ons net vol stront? Maar as jy so smart wa koop verwag jy seker smart vakmanskap of hoe?

    Nietemin, my vraag is aan Wayne. Pla die chargers jou nie daar by die voet-end van die bed nie? Die inverter was presies ook daar geinstaleer en ek het dit geskuif juis oor die moontlikheid dat jy daardie draad kan aftrap as jy op die bed le? In daardie opsig self kan n kortsluiting veroorsaak? Ek glo maar mens moet daardie goed weg steek en indien nie moet die drade darem in n sleeving of vas teen die panel wees? Wat dink jy?

    Andersins geniet ons die wa baie.
    Last edited by Wildkyker; 2020/08/26 at 11:22 AM.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  13. #50
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Rangeview
    Age
    35
    Posts
    164
    Thanked: 54

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    @ Schalk & Boesman

    I think there's been a teeny weeny bit of overreaction - to date I have NOT heard of a single Commander that went up in flames

    Please show me one and I will gladly apologize
    Its not just the risk of burning down the van, its also being somewhere remote and having to fault find a loose connection. But I must say, I bought 2nd hand, so I cannot say it was done by Conqueror, could have been the previous owner. Either way its done now and I have a bit more confidence in the setup now.

  14. #51
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Rangeview
    Age
    35
    Posts
    164
    Thanked: 54

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post



    Nietemin, my vraag is aan Wayne. Pla die chargers jou nie daar by die voet-end van die bed nie? Die inverter was presies ook daar geinstaleer en ek het dit geskuif juis oor die moontlikheid dat jy daardie draad kan aftrap as jy op die bed le? In daardie opsig self kan n kortsluiting veroorsaak? Ek glo maar mens moet daardie goed weg steek en indien nie moet die drade darem in n sleeving of vas teen die panel wees? Wat dink jy?

    Andersins geniet ons die wa baie.
    Ek het na die foto die drade mooi uit die pad in spiral wrap als een kant toe, ek kry nou eers weer 'n kampie in oor die lang naweek in September, ek dink dit sal die trick doen maar ons sal sien hoe gaan dit.

  15. The Following User Says Thank You to WayneSchalk For This Useful Post:


  16. #52
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Ek stem mens moet eers kamp om al die modifications te toets.
    Het een van julle al besef dat daar nie n locking pin is op die yskas slide wat die slide op max uit posisie hou nie?
    Met die poging om die slide op n ondersteuningspoot te laat rus het ek gesien dat die slide begin terugloop. Daarom ondersoek ek nou om so pen in te sit.

    Met n 90l yskas moet die slide op max uit wees anders kap die yskas deur teen die woonwa. Dit sal ook help verhoed.
    Iets anders waaraan ek ook dink is om n spieel vas te sit aan die badkamer deur se afslaan paneel. Het iemand dit dalk al gedoen?
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  17. #53
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Rangeview
    Age
    35
    Posts
    164
    Thanked: 54

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Ek stem mens moet eers kamp om al die modifications te toets.
    Het een van julle al besef dat daar nie n locking pin is op die yskas slide wat die slide op max uit posisie hou nie?
    Met die poging om die slide op n ondersteuningspoot te laat rus het ek gesien dat die slide begin terugloop. Daarom ondersoek ek nou om so pen in te sit.

    Met n 90l yskas moet die slide op max uit wees anders kap die yskas deur teen die woonwa. Dit sal ook help verhoed.
    Iets anders waaraan ek ook dink is om n spieel vas te sit aan die badkamer deur se afslaan paneel. Het iemand dit dalk al gedoen?
    Ek het ook so opgelet, ek sal self bitjie kyk wat is die maklikste om te doen.

    Myne het 'n spieel op die badkamer deur, my vrou is te bly daar oor

  18. #54
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,423
    Thanked: 391

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    @Barry & @WayneSchalk ek sal so bietjie later 'n foto plaas van ons oplossing vir die yskas slide.

    Ons het ook gesukkel, veral as die wa effens skeef staan. Dan het die yskas sommer vir die geringste beweging terug gegly
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  19. #55
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,423
    Thanked: 391

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Hier is wat ons gedoen het om te keer dat die yskas terug gly en dit werk vir ons.

    Kyk assblief of die fotos sin maak. So nie, salek probeer verduidelik. Net een laaste opmerking - ons het besluit om die stut te skuif na of die deur ingang of net om die hoek aan die yskas se kant. Beplan om stut met 'n "tool clip" in posisie te hou.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Fridge stop 00.jpg 
Views:	199 
Size:	290.0 KB 
ID:	587679   Click image for larger version. 

Name:	Fridge stop 01.jpg 
Views:	196 
Size:	205.4 KB 
ID:	587680   Click image for larger version. 

Name:	Fridge stop 02.jpg 
Views:	196 
Size:	265.2 KB 
ID:	587681   Click image for larger version. 

Name:	Fridge stop 03.jpg 
Views:	192 
Size:	102.1 KB 
ID:	587682   Click image for larger version. 

Name:	Fridge stop 04.jpg 
Views:	186 
Size:	198.7 KB 
ID:	587683   Click image for larger version. 

Name:	Fridge stop 05.jpg 
Views:	187 
Size:	100.4 KB 
ID:	587684   Click image for larger version. 

Name:	Fridge stop 06.jpg 
Views:	192 
Size:	183.1 KB 
ID:	587685   Click image for larger version. 

Name:	Fridge stop 07.jpg 
Views:	184 
Size:	78.3 KB 
ID:	587686  

    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  20. The Following 2 Users Say Thank You to Spook For This Useful Post:


  21. #56
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,347
    Thanked: 2075

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Eenvoudig en effektief.

    Goeie plan!
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  22. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  23. #57
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Rangeview
    Age
    35
    Posts
    164
    Thanked: 54

    Thumbs up Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Eenvoudig en effektief.

    Goeie plan!
    Ek stem! ek het 'n stukkie alu pyp hier, gaan dieselfde doen.

  24. The Following User Says Thank You to WayneSchalk For This Useful Post:


  25. #58
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    649
    Thanked: 151

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Goeie plan Spook.

    Die rede dat ek vra vir n stopper is dat my swaer se wa, die Jurgens XT Trooper so stop ingebou het. Ek gaan nou ook bietjie ondersoek instel en plan maak.

    Schalk waarmee het jy die spieel vasgesit en hou dit op die grondpaaie se geskud?

    Verder brand ek nou bet om die wa uit te vat....
    Last edited by Wildkyker; 2020/09/07 at 06:06 PM.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  26. #59
    Join Date
    Mar 2019
    Location
    Randfontein
    Posts
    11
    Thanked: 0

    Default Re: Conqueror Commander wheel hubs to match Cruiser 79

    Hi All.

    I would like to match my commander wheel hubs to that of my 2015 Cruiser 79, is there any mod kit on the market today?

    - Commander = 6 studs for the rim
    - Cruiser 79 = 5 studs for the rim

    Thanks

  27. #60
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,347
    Thanked: 2075

    Default Re: Conqueror Commander Modifications Thread

    Redrill the hubs to match. 14 dia. Buy the bolts and press them from inside out. Done.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  28. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


Page 3 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •