Voetspore 10 Reunie





Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast
Results 1 to 20 of 65
  1. #1
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    1,210
    Thanked: 42

    Default Voetspore 10 Reunie

    Lyk my hulle toer alweer.

    Click image for larger version. 

Name:	13344780_1064746046917127_3430483046219039010_n.jpg 
Views:	1754 
Size:	57.0 KB 
ID:	407298

    Click image for larger version. 

Name:	13233074_1053217471403318_6369028586928366675_n.jpg 
Views:	1180 
Size:	27.9 KB 
ID:	406464
    Last edited by W3771M; 2016/06/11 at 11:58 AM.
    Willem Louw
    Toyota Hilux D/C 3.0 D-4D 4x4, Full OME suspension, African Outback Alu-Top, Dual Battery, DIY Drawer System, National Luna 50L
    Venter Offroader Trailer

  2. The Following 2 Users Say Thank You to W3771M For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,530
    Thanked: 413

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Lyk my dit gaan gebaseer wees op die roete van die eerste reeks. Klomp ouens ry saam. Lyk soos 5 voertuie? Behoort interessant te wees...

    Was iemand by gister se bekendstelling?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  4. #3
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Centurion
    Age
    45
    Posts
    4
    Thanked: 0

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Ek verstaan ook dat dit op n vorige roete gebaseer gaan word.Voetspore was bietjie stil vir n ruk.Ek het Woensdag eers n sms gekry wat se dat hulle vertrek en kom groet die manne,ongelukkig het ek reeds dinge gereel gehad.Ek hoop hulle stuur bietjie info uit om ons in te lig van wat hulle gaan doen en hou ons op hoogte.Dit sal lekker wees om al die ou manne weer te sien.Ek is nogal verbaas en bly dat hulle so gou weer n toer gereel het.Gewoonlik verloop n jaar of twee voor hulle weer toer.Nou wag ons om te hoor van die manne.

  5. #4
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    57
    Posts
    167
    Thanked: 38

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Ek was daar, baie lekker gees, en gratis boeries en koeldrank. Ek wonder nogal waar gaan hulle toer na die ene. Miskien buite Afrika? Hulle het Afrika nou al vrot getoer. Hier is so 'n paar fotos, en my klein swambo saam Johan, sy is 'n baie groot Voetspore fan.
    I do not exist to impress the world. I exist to live my life in a way that will make me happy!

  6. #5
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    57
    Posts
    167
    Thanked: 38

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Ja, hulle gaan 5 voertuie wees, en twaalf mans, behalwe die gewones van onlangs gaan Rey, Streicher, Lourens en Stefan ook weer saam.
    I do not exist to impress the world. I exist to live my life in a way that will make me happy!

  7. #6
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,530
    Thanked: 413

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Quote Originally Posted by jccrafford View Post
    Ja, hulle gaan 5 voertuie wees, en twaalf mans, behalwe die gewones van onlangs gaan Rey, Streicher, Lourens en Stefan ook weer saam.
    Wat se hulle van die roete?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  8. #7
    Join Date
    May 2013
    Location
    Muizenberg
    Age
    33
    Posts
    262
    Thanked: 50

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Dit sal great wees om weer Rey (die 4x4 cowboy) en Lourens (die snaakste camera man ooit) te sien.

    Kani wag tot dit op DVD uit kom nie sodat ek dit kan kyk.

    As hulle dieselfde roete as Reeks 1 gan volg gaan dit great wees. "In die Voetspore van die Grotes"
    Ashley

    Toyota Hilux Dakar 3.0 D4D D/C 4x4 (2013)
    Toyota Hilux 2.7VVTi D/C (2006) - Sold

  9. #8
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Oos Transvaal / Laeveld
    Age
    41
    Posts
    2,797
    Thanked: 153

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Ja rey en lourens maak dit baie interessant.

  10. #9
    Join Date
    May 2012
    Location
    Witbank
    Age
    33
    Posts
    653
    Thanked: 177

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Ek is bly dat Rey weer saam ry, geniet hom baie.

    Ek hoop dat hulle dalk na die een nie gaan op hou, 'n toer deur Ysland, Rusland, Noord, en veral Suid Amerika sal baie lekker wees om te sien, maar die logistics agter so toer sal baie tyd en geld werf.

    Ek hoop nie hulle hou op nie.
    NJ Vermaak

    Toyota Hilux 3.0 D4D | '85 PUCH Geländewagen | Bush Lapa Miskruier 404

  11. #10
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    57
    Posts
    167
    Thanked: 38

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Ek hoop ook nie hullehou op nie, hulle toer te stadig vir my. Ek wil meer sien. Haha. Weet julle dalk van ander mense wat soortgelyke toere oorsee doen wat mens dalk op You tube of so kan volg?
    I do not exist to impress the world. I exist to live my life in a way that will make me happy!

  12. #11
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    57
    Posts
    167
    Thanked: 38

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Wat se hulle van die roete?
    Min of meer dieselfde as die eerste ene.
    I do not exist to impress the world. I exist to live my life in a way that will make me happy!

  13. #12
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,530
    Thanked: 413

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Dan sal dit goed wees
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  14. #13
    Join Date
    May 2013
    Location
    Muizenberg
    Age
    33
    Posts
    262
    Thanked: 50

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Quote Originally Posted by jccrafford View Post
    Ek hoop ook nie hullehou op nie, hulle toer te stadig vir my. Ek wil meer sien. Haha. Weet julle dalk van ander mense wat soortgelyke toere oorsee doen wat mens dalk op You tube of so kan volg?
    All 4 Adventure
    Ronny Dahl
    Ashley

    Toyota Hilux Dakar 3.0 D4D D/C 4x4 (2013)
    Toyota Hilux 2.7VVTi D/C (2006) - Sold

  15. #14
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    57
    Posts
    167
    Thanked: 38

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Quote Originally Posted by ash007 View Post
    All 4 Adventure
    Ronny Dahl
    Dankie, gaan bietjie kyk
    I do not exist to impress the world. I exist to live my life in a way that will make me happy!

  16. #15
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    1,210
    Thanked: 42

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    As jy na die vlae op die kar kyk is dit selfde lande as Voetspore van die grotes. Dis Nam, Bots, Zim, Bots, Swazi en SA
    Willem Louw
    Toyota Hilux D/C 3.0 D-4D 4x4, Full OME suspension, African Outback Alu-Top, Dual Battery, DIY Drawer System, National Luna 50L
    Venter Offroader Trailer

  17. #16
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    1,210
    Thanked: 42

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Ek weet wel nie hoekom noem hulle dit "10" nie. As ek reg tel is dit nr 11.
    Willem Louw
    Toyota Hilux D/C 3.0 D-4D 4x4, Full OME suspension, African Outback Alu-Top, Dual Battery, DIY Drawer System, National Luna 50L
    Venter Offroader Trailer

  18. #17
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    7,721
    Thanked: 119

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Kan iemand vir my die reeks voetspore se tietels post?

    Ek probeer almal in die hande kry, maar hulle is nie almal "genommer" nie... en dit maak dit moeilik om te weet wat om voor te vra.

    Ek sal dit baie waardeer.

  19. #18
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Vaalwater
    Age
    56
    Posts
    2,220
    Thanked: 64

    Default Re: Voetspore 10 Reunie


    George
    2020 Hilux LG50
    1995 Hilux SFA

  20. The Following User Says Thank You to Fisheagle For This Useful Post:


  21. #19
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    7,721
    Thanked: 119

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Quote Originally Posted by Fisheagle View Post

    Order geplaas.. Baie dankie

  22. #20
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,530
    Thanked: 413

    Default Re: Voetspore 10 Reunie

    Die Reekse was:
    1. Voetspore van die Grotes (Land Rover)
    2. Voetspore op die Strand (Toyota)
    3. Kaap tot Kili (Nissa)
    4. Kili tot Kairo (Nissan)
    5. Gansbaai to Gaboen (Nissan)
    6. Cassablanca tot die Kaap (Toyota)
    7. Agulhas tot Alexandrie (VW)
    8. Voetspore op die Ewenaar (VW)
    9. Voetspore in die Skeurvallei (VW)
    10. Voetspore op Madagaskar (Toyota)

    Sien jy is reg Willem. Dit sal reeks 11 wees.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •