Hi almal.
Is Bergville vir die naweek.
Verstaan hier is n 4x4 roete of twee in die omgewing.
Het iemand dit onlangs gery of is dalk ook in die omgewing om saam n draai te ry?
Baie dankie,
Ernst