Windhoek Kampyskas huur




Results 1 to 4 of 4
  1. #1
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Bellville
    Age
    40
    Posts
    465
    Thanked: 36

    Default Windhoek Kampyskas huur

    More,

    Goeie vriend van my het die naweek getrou in die Kaap.

    Hy is oorspronklik van Namibie , Aroab, en bly nou in Japan. Hy en sy Amerikaanse vrou gaan die Noorde van die land verken die volgende 10 dae.

    Waar in Windhoek kan hulle 'n kamp vrieskas huur vir die tyd...is daar plekker wat die tipe ding doen in Windhoek?

    Dankie.

  2. #2
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Windhoek
    Age
    43
    Posts
    369
    Thanked: 63

    Default Re: Windhoek Kampyskas huur

    Redelik seker Bushwhackers verhuur yskaste.
    2016 Suzuki Gypsy MG413 - The PopeMobile

  3. #3
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Windhoek
    Age
    34
    Posts
    357
    Thanked: 20

    Default Re: Windhoek Kampyskas huur

    Off-road: '14 Isuzu KB300 4x4
    On-road: '08 Audi A5 3.2 Quattro
    SOLD: '07 Audi A4 2.0 TDI
    SOLD: '02 Mitsu Colt V6 4x4
    SOLD: '04 Mazda RX-8
    SOLD: '97 Mitsu Pajero V6 GDi SWB

  4. #4
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Bellville
    Age
    40
    Posts
    465
    Thanked: 36

    Default Re: Windhoek Kampyskas huur

    Dankie vir die advies...ek stuur die info aan.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •