Conqueror Commander - Page 2





Page 2 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast
Results 21 to 40 of 64
  1. #21
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    397
    Thanked: 127

    Default Re: Conqueror Commander

    Selfde met my gebeur met die Companion op 'n grondpad.

    My vrou het vir my gesÍ die karavaan loop skuins na regs (eers met haar gestry). Toe maar gestop en seker gemaak. Die rim het nie eers meer kante gehad nie.....plat geloop. Moes hom op 'n klip trek sodat ek die jack kon inkry

  2. The Following User Says Thank You to LdLL For This Useful Post:


  3. #22
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Clanwilliam
    Age
    40
    Posts
    236
    Thanked: 23

    Default Re: Conqueror Commander

    Good day

    I had an old Xplorer (2003) and my friend has a old Commander (2007 with some upgrades)

    If I had to choose to buy now I would definitively go with the Commander.

    Both are big and heavy to tow. But the build quality and layout of the Commander is superior.

    The only reason to buy the Xplorer is the price second hand. You can get an oldish Xplorer for about 90k-145K easily. As you said the Commanders are more scares second hand and realistically you are looking at between 165K to 200K.

    The only drawback on the Commander is that it is not stainless steel and will rust if you go camping next to the sea regularly. But the rust can be removed.

  4. The Following User Says Thank You to HiluxRoux For This Useful Post:


  5. #23
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    543
    Thanked: 103

    Default Re: Conqueror Commander

    Sjoe ek kan amper nie glo hy is so stabiel waneer n band skade kry nie. Dis wonderlik. Nou moet ek vra oor die swing. Ek lees dat mense kla oor sy OEM suspensie en dat hy swing. Is dit werklik so en hoe kan dit wees as hy dan so stabiel is soos wat Zapiture en Lldl beskryf?

    Ek het gedink sy konstruksie is alu en stainless staal. Hoe dan nou? Watter dele is nie? Of wat is?

    Laastens soos wat Hilux beskryf is beide waens swaar. Ek wil graag hoor is hulle te swaar? Die videos wat ek sien laat loop die mense op rowwe paaie. My vraag dan, is hy onnodig swaar? Ek het n Defender Td5 so die sleepvermoee is daar maar gaan die enjin swaar kry op teer,sand, grond?
    ONE LIFE!

  6. #24
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    1,974
    Thanked: 1379

    Default Re: Conqueror Commander

    The weight (of the van) is in the eyes of the beholder, of so iets.

    Gewig is relatief. Ek voel nie die gewig as ek wegtrek nie want waarmee moet ek hom op daardie oomblik vergelyk?

    Jy laaik hom en leef met hom...
    ... of jy hou verby.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  7. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  8. #25
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Kempton Park
    Age
    45
    Posts
    1,725
    Thanked: 281

    Default Re: Conqueror Commander

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Sjoe ek kan amper nie glo hy is so stabiel waneer n band skade kry nie. Dis wonderlik. Nou moet ek vra oor die swing. Ek lees dat mense kla oor sy OEM suspensie en dat hy swing. Is dit werklik so en hoe kan dit wees as hy dan so stabiel is soos wat Zapiture en Lldl beskryf?

    Ek het gedink sy konstruksie is alu en stainless staal. Hoe dan nou? Watter dele is nie? Of wat is?

    Laastens soos wat Hilux beskryf is beide waens swaar. Ek wil graag hoor is hulle te swaar? Die videos wat ek sien laat loop die mense op rowwe paaie. My vraag dan, is hy onnodig swaar? Ek het n Defender Td5 so die sleepvermoee is daar maar gaan die enjin swaar kry op teer,sand, grond?
    Die ou OEM suspensie voor 2014 was nie voldoende maar die nuwe suspensie 2014 en op is die Tough dog suspensie met upgraded coils wat die "gans loop" probleem uitgesort het.

    Jy kan egter opgradeer na die tough dog suspensie.

    Ek het nooit die gevoel gehad dat hy te swaar is nie.
    Last edited by Francois111; 2020/07/02 at 08:08 PM.
    Francois

  9. The Following User Says Thank You to Francois111 For This Useful Post:


  10. #26
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    East Rand
    Posts
    1,276
    Thanked: 57

    Default Re: Conqueror Commander

    In my opinion the only draw back is that is not well insulated. I find ours very cold at times.
    To Operate Your Own Terrific Automobile AKA TOYOTA

  11. The Following User Says Thank You to pase4x4 For This Useful Post:


  12. #27
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    543
    Thanked: 103

    Default Re: Conqueror Commander

    Ek lees op die Conquerer fan thread dat die ontwerp van die onderstel van die Commander nie tolaat dat die shocks linieer beweeg nie, die dat hul so konstant faal. Is dit moontlik reg gestel in later modelle? Enige manier om dit te oorkom anders as n duur Toughdog conversion?

    Ek hoor graag van ander mods,probleme en idees.
    Dankie
    ONE LIFE!

  13. #28
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    543
    Thanked: 103

    Default Re: Conqueror Commander

    Goed so ek is nou in die mark vir n Commander. Nou moet julle raad gee.
    ONE LIFE!

  14. #29
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Kempton Park
    Age
    45
    Posts
    1,725
    Thanked: 281

    Default Re: Conqueror Commander

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Ek lees op die Conquerer fan thread dat die ontwerp van die onderstel van die Commander nie tolaat dat die shocks linieer beweeg nie, die dat hul so konstant faal. Is dit moontlik reg gestel in later modelle? Enige manier om dit te oorkom anders as n duur Toughdog conversion?

    Ek hoor graag van ander mods,probleme en idees.
    Dankie
    Ek het die tough dog upgrade gedoen, nadat die camil shocks gefaal het, en nooit weer probleme gehad nie. Nie met n gebreekte shock of met die sy na sy wieg, "gansloop", wanneer hy gelaai is nie.

    Die tough dog shocks met upgraded coils is n moet... In my opinie. Maak n massiewe verskil.
    Last edited by Francois111; 2020/07/10 at 07:55 PM.
    Francois

  15. #30
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    543
    Thanked: 103

    Default Re: Conqueror Commander

    Ek was gou vamore by n handelaar gewees waar Marius vir my die verskille gewys het tussen die Companion en Commander. Hy noem dat die Commander moeiliker sleep.
    Goed ek kan verstaan vanwee gewig hoewel beide se GVM 1800kg is en dalk dat hy breer is as die Companion.
    Wat is jul ervaring?
    ONE LIFE!

  16. #31
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    1,974
    Thanked: 1379

    Default Re: Conqueror Commander

    Hy praat bog.
    Hoe kan hy vergelyk? Dis net ń emosionele uitlating.

    Die wielsporings is baie dieselfde. Die Commander is wel breŽr wat bietjie meer windweerstand sal gee.

    Die meer ruimte binne van die Commander maak alles beter. My goeie maat het ń Companion en ons kampeer altyd saam. Dus ken ek sy uitleg. Spasie binne is baie beperk en daar is nie ń privaattoegang na die stortkamer nie.

    No brainer.

    Edit:
    Die Companion is ń buiteleef wa terwyl die Commander ń binne- en buiteleef wa is.
    Last edited by JohanMaree; 2020/07/11 at 11:09 AM.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  17. The Following 3 Users Say Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  18. #32
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    2,411
    Thanked: 3322

    Default Conqueror Commander

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Hy praat bog.
    Hoe kan hy vergelyk? Dis net ń emosionele uitlating.

    Die wielsporings is baie dieselfde. Die Commander is wel breŽr wat bietjie meer windweerstand sal gee.

    Die meer ruimte binne van die Commander maak alles beter. My goeie maat het ń Companion en ons kampeer altyd saam. Dus ken ek sy uitleg. Spasie binne is baie beperk en daar is nie ń privaattoegang na die stortkamer nie.

    No brainer.

    Edit:
    Die Companion is ń buiteleef wa terwyl die Commander ń binne- en buiteleef wa is.
    Ek stem Johan
    Die Comander sleep vir my bietjie beter as die Companion dalk is sy gewig beter versprei?
    Last edited by Hedgehog; 2020/07/11 at 04:19 PM.
    _______________________________________
    Dum vivimus, vivamus!
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  19. #33
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    53
    Posts
    1,334
    Thanked: 750

    Default Re: Conqueror Commander

    Ongetwyfeld die mees ekstreeme toets wat enige wa kon deurmaak is dieD2342/2303 vanaf White Lady na die Ugab Rhino Trust en dan Myl 108 (of te wel op daardie stadium, Des 2018)

    Geen voertuig kom anderkant uit sonder n letsel nie. Die Comander wel. Daar het ek respek vir Conquerer gekry. Ongelooflik!



    Zapiture,
    Discovery 4 Facelift 2015
    Defender D90 2.8 2003
    Conqueror Commander 2014

  20. The Following User Says Thank You to Zapiture For This Useful Post:


  21. #34
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    57
    Posts
    167
    Thanked: 38

    Default Re: Conqueror Commander

    Quote Originally Posted by Zapiture View Post
    Ongetwyfeld die mees ekstreeme toets wat enige wa kon deurmaak is dieD2342/2303 vanaf White Lady na die Ugab Rhino Trust en dan Myl 108 (of te wel op daardie stadium, Des 2018)

    Geen voertuig kom anderkant uit sonder n letsel nie. Die Comander wel. Daar het ek respek vir Conquerer gekry. Ongelooflik!


    Ek het na jare se gedroom uiteindelik twee weke voor die lockdown my Commander gekoop...en kon nog steeds nie in hom kamp nie. Posts soos hierdie maak my nou regtig lus om hom erens uit te probeer behalwe in my erf.

    Name:  IMG_20200311_151329_840.jpg
Views: 218
Size:  352.8 KB
    I do not exist to impress the world. I exist to live my life in a way that will make me happy!

  22. #35
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    1,974
    Thanked: 1379

    Default Re: Conqueror Commander

    JCC

    Ek sien jou FJ se gat hang bietjie.

    Onthou om met die watertenks altyd vol te ry. Dit balanseer die balgewig. Sonder water is daar meer as 200kg op die hak.

    Hierdie is tipies vir die Commander.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  23. The Following 2 Users Say Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  24. #36
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    543
    Thanked: 103

    Default Re: Conqueror Commander

    Ok mense ek het my oog op een. Wil nie te veel se nie maar die bal is aan die rol. Als lyk goed. Enige laaste bietjie raad?
    ONE LIFE!

  25. #37
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Bellville
    Age
    48
    Posts
    206
    Thanked: 109

    Default Re: Conqueror Commander

    Rally Tent of Eezi Awn? Ek persoonlik dink die rally tent is n beter opsie. Maar dit is net my persoonlike keuse. Ek is ook tans op die uitkyk vir n Commander. Die UEV14 is net n bietjie te knap binne. En soos Johan gesÍ het die Commander is ideaal vir binne en buite kamp. Sterkte met die besluit!!!
    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Ok mense ek het my oog op een. Wil nie te veel se nie maar die bal is aan die rol. Als lyk goed. Enige laaste bietjie raad?

  26. #38
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    543
    Thanked: 103

    Default Re: Conqueror Commander

    Hi Sp1971

    Praat jy van die brand van sy tent? Of bedoel jy tent of awning? Ek dink die 270 awning is dalk beter vanwee hy maklik opslaan hoewel die wind dalk meer met hom kan pla? Nee die een het die gewone rallytent.
    Slaan hy moeilik op met die klomp pale wat in mekaar gedruk word?
    ONE LIFE!

  27. #39
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    1,974
    Thanked: 1379

    Default Re: Conqueror Commander

    Die Commander se pale is vollengte. Drie aan kombuiskant en drie aan badkamerkant. Met die badkamer se sykante ingesluit neem dit my en Trudie nie langer as 15minute om albei staan te maak nie.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  28. #40
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Bellville
    Age
    48
    Posts
    206
    Thanked: 109

    Default Re: Conqueror Commander

    Hi Wildkyker

    Die Rally Tent hanteer beslis die wind baie beter as die 270. Been there done that glo my. Ek dink die Rally Tent materiaal is ook van n baie beter kwaliteit so ek dink jy is op die regte pad
    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Hi Sp1971

    Praat jy van die brand van sy tent? Of bedoel jy tent of awning? Ek dink die 270 awning is dalk beter vanwee hy maklik opslaan hoewel die wind dalk meer met hom kan pla? Nee die een het die gewone rallytent.
    Slaan hy moeilik op met die klomp pale wat in mekaar gedruk word?

Page 2 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •