Conqueror Commander - Page 3





Page 3 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast
Results 41 to 60 of 64
  1. #41
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Table View
    Age
    50
    Posts
    154
    Thanked: 41

    Default Re: Conqueror Commander

    Slightly off topic...

    Which tent / awning is standard on the UEV-25? Is it something one can specify when ordering your wagon...or is it changed once in your possession?

    Thanks.

    2019 VW Amarok Extreme V6
    2014 Audi RS4 (The Delinquent)


  2. #42
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    540
    Thanked: 102

    Default Re: Conqueror Commander

    Hi Casper
    Soos ek verstaan is die tente n extra waneer jy die woonwaens nuut koop. Jy kies dan watter een jy by wil he. Dis soos ek verstaan het by die Conqueror handelaar.

    Ek is egter nie seker of die UEV 25 met n rally tent kan werk nie.
    ONE LIFE!

  3. The Following User Says Thank You to Wildkyker For This Useful Post:


  4. #43
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Bellville
    Age
    48
    Posts
    206
    Thanked: 109

    Default Re: Conqueror Commander

    Hi Casper

    Good to hear from you again. Hope you back home safe and sound. Correctly stated that the UEV awning is an additional / optional extra. Im speaking under correction but i think the UEV range only comes out with the insta awn.

  5. #44
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    540
    Thanked: 102

    Default Re: Conqueror Commander

    Goeie dag mense

    Nog so paar vrae as julle kan help.

    Johan Maree het n post gedeel in die fan thread waar hy die dak geisoleer het. Werk dit goed Johan? Kom die isolasie materiaal nie los van die geskud nie?

    Werk die drukpomp om stof uit te hou goed of is dit net n foefie?

    Is daar enige ander manier om n water level meter op so wa te instaleer behalwe die Gardenia meter? Ek reken die algemene LED liggie een werk nie omdat die tenk e plat is of hoe?

    Die hoofbed se basis waar die batterye kom het redelik spasie binne in of hoe? Het iemand al deurtjies gemaak om nog iets daar binne te bere?

    Die nuwe modelle het nuwe latch slotte waar die ouer modelle met fisiese slotte werk. Het iemand al die ou meganismes vervang met die nuwer sluitbare latches?

    Baie vrae van n opgewonde ou. Verskoon asb
    Last edited by Wildkyker; 2020/07/14 at 05:26 PM.
    ONE LIFE!

  6. #45
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Table View
    Age
    50
    Posts
    154
    Thanked: 41

    Default Re: Conqueror Commander

    Hi SP1971 / Wildkyker,

    Thanks for the response guys. Optioning the tent/awning in my opinion is a given, so we'll definitely be ticking that box when we get there.

    SP1971 - Still lost at sea. Two days ago marked 5 months since departing CPT.....but it is what it is. As soon as I'm back I'll be in touch to discuss the caravan.

    Ya'll keep well back home!

    2019 VW Amarok Extreme V6
    2014 Audi RS4 (The Delinquent)


  7. #46
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    1,967
    Thanked: 1367

    Default Re: Conqueror Commander

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Goeie dag mense

    Nog so paar vrae as julle kan help.

    Johan Maree het n post gedeel in die fan thread waar hy die dak geisoleer het. Werk dit goed Johan? Kom die isolasie materiaal nie los van die geskud nie?(Die allucushion is los bo-op die kondensasielaken. Baie lig en geen probleem. Het gegom net vir die installasie. Die spasie tussen die isolasie en dak werk as "kussing")

    Werk die drukpomp om stof uit te hou goed of is dit net n foefie? (Absoluut geen foefie.)

    Is daar enige ander manier om n water level meter op so wa te instaleer behalwe die Gardenia meter? Ek reken die algemene LED liggie een werk nie omdat die tenk e plat is of hoe?

    Die hoofbed se basis waar die batterye kom het redelik spasie binne in of hoe? Het iemand al deurtjies gemaak om nog iets daar binne te bere? (Jy gaan moeilik nóg spasie benodig)

    Die nuwe modelle het nuwe latch slotte waar die ouer modelle met fisiese slotte werk. Het iemand al die ou meganismes vervang met die nuwer sluitbare latches?

    Baie vrae van n opgewonde ou. Verskoon asb
    Ek antwoord hierbo.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  8. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  9. #47
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    540
    Thanked: 102

    Default Re: Conqueror Commander

    Hi Johan

    Dankie vir die terugvoer. Ek wil ook hoor i.v.m die power panels in die wa. Die pre 2014 modelle het powerpanels in gehad ( Hdcp dink ek ) Die nuwer modelle het n ander een in (meer modern) ek is nie seker watter brand dit is nie?
    Wat is die verskil tussen die twee behalwe voorkoms? Weet iemand dalk wat die battery charger se specs is? Amp hour rating en of dit n intelegend charger is, bedoelende kan jy jou batterye veilig daarmee gelaai hou?

    Dankie
    ONE LIFE!

  10. #48
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    397
    Thanked: 127

    Default Re: Conqueror Commander

    Conquerer het nooit uitgekom met HCdP nie. In stede het hulle 'n back yard ding ingesit met 'n m0erse transformer. Ek het my Companion s'n uitgegooi en vervang met 'n HCdP paneel.

    Die nuwes lyk heelwat beter/gesofistikeerd.
    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Hi Johan

    Dankie vir die terugvoer. Ek wil ook hoor i.v.m die power panels in die wa. Die pre 2014 modelle het powerpanels in gehad ( Hdcp dink ek ) Die nuwer modelle het n ander een in (meer modern) ek is nie seker watter brand dit is nie?
    Wat is die verskil tussen die twee behalwe voorkoms? Weet iemand dalk wat die battery charger se specs is? Amp hour rating en of dit n intelegend charger is, bedoelende kan jy jou batterye veilig daarmee gelaai hou?

    Dankie

  11. #49
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Alberton
    Age
    52
    Posts
    372
    Thanked: 94

    Default Re: Conqueror Commander

    Quote Originally Posted by Casper... View Post
    Slightly off topic...

    Which tent / awning is standard on the UEV-25? Is it something one can specify when ordering your wagon...or is it changed once in your possession?

    Thanks.
    The UEV25 is only offered with the 270 Insta Awn as an option, so when you order one, that option can be ticked.
    Simplicity is the ultimate sophistication.
    - Leonardo Da Vinci
    Also on

  12. #50
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    540
    Thanked: 102

    Default Re: Conqueror Commander

    Dagse Commander mense.

    Met my navorsing oor die woonwaens kon ek uitmaak dat die Bushlapa Ratel 4 en die Commander redelik maats is. Maar wat ek nie verstaan nie is waarom die Bushlapa soveel duurder is.
    Nuwe en self tweedehandse pryse is baie duur. Waarom so?

    Ek het ook in my opleeswerk gesien dat die Commander in 2015 en 16 Camptrailer van die jaar was in Australia en by ons in 2017 derde plek behaal het. Maar in 2018 en 2019 was hy number one.
    Jurgens Xplorer was selde in die top tien en Bushlapa verlede jaar maar 4 de plek. So wat is die storie met Bushlapa?
    ONE LIFE!

  13. #51
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    2,409
    Thanked: 3297

    Default Re: Conqueror Commander

    .
    Last edited by Hedgehog; 2020/07/16 at 10:57 AM.
    _______________________________________
    Dum vivimus, vivamus!
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  14. #52
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Clanwilliam
    Age
    40
    Posts
    235
    Thanked: 23

    Default Re: Conqueror Commander

    Nie seker oor die nuwe prys nie. Volgens wat ek kan onthou van Expo in Feb was pryse maar redelik vergelykbaar nuut?

    2nd hand gaan dit maar altyd oor "availability" conqueror maak al commanders van 2006 af en dus is daar ouer en meer commanders teen goedkoper pryse beskikbaar.

  15. The Following User Says Thank You to HiluxRoux For This Useful Post:


  16. #53
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Table View
    Age
    50
    Posts
    154
    Thanked: 41

    Default Re: Conqueror Commander

    Quote Originally Posted by Rooikop View Post
    The UEV25 is only offered with the 270 Insta Awn as an option, so when you order one, that option can be ticked.
    Thanks Rooikop!!

    2019 VW Amarok Extreme V6
    2014 Audi RS4 (The Delinquent)


  17. #54
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    540
    Thanked: 102

    Default Re: Conqueror Commander

    Naand mense. Finale stadium. Binnekort join ek die Conqueror familie.
    ONE LIFE!

  18. #55
    Join Date
    Jan 2018
    Location
    CT
    Age
    53
    Posts
    156
    Thanked: 161

    Default Re: Conqueror Commander

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Naand mense. Finale stadium. Binnekort join ek die Conqueror familie.
    Congratulations Wildkyker, wishing you many happy journeys and memorable experiences in your new van!

  19. #56
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    540
    Thanked: 102

    Default Re: Conqueror Commander

    Goeie middag mense. Ek loop breebors en trots om te kan se dat ek eindelik deel van die Conqueror familie is. Ek het vamore my Commander S gekry. Ek kan nie ophou kyk nie.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200718_101102.jpg 
Views:	64 
Size:	412.2 KB 
ID:	580686   Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200718_101114.jpg 
Views:	61 
Size:	394.3 KB 
ID:	580687   Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200718_133925.jpg 
Views:	63 
Size:	553.2 KB 
ID:	580688  
    ONE LIFE!

  20. #57
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    1,967
    Thanked: 1367

    Default Re: Conqueror Commander

    Geluk vir julle.

    Wat beteken die "S"?
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  21. #58
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Bellville
    Age
    48
    Posts
    206
    Thanked: 109

    Default Re: Conqueror Commander

    Baie geluk!! Pragtige wa.

  22. #59
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    540
    Thanked: 102

    Default Re: Conqueror Commander

    Dankie julle.
    Die S model word nie meer vervaardig nie volgens my kennis. Hy het n paar upgrades ingehad wat die classic van dieselfde jaar nie in gehad het nie maar waar die platinum weer fullhouse was.

    https://conqueror4x4.com/commander-s/

    Van al die wat tans beskikbaar was as te koop is ek gelukkig om op die een af te gekom het. Dis n 2015 model en spotless. Vorige eienaar het heelwat upgrades gedoen.
    Ek is baie in my skik.
    Last edited by Wildkyker; 2020/07/18 at 07:18 PM.
    ONE LIFE!

  23. #60
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    540
    Thanked: 102

    Default Re: Conqueror Commander

    Ek het wel n paar vrae vir die kenners.
    Die wa het die nuwe control panel. Wat presies doen die battery isolator knoppie?

    Kan die agterste pote die gewig van die wa dra? Kan ek die pote uit sit en met die voorste pote die wa se wiele effe optel vir stoor?

    Het iemand al die Allen key slotjie tipe slot vervang met die nuwe sluitslotte waarmee die nuwe modelle uitkom?

    Die draad wat van die BradHarrison plug loop, wat charge van die sleepvoertuig af kry is 4mm dink ek. Is dit genoegsaam?

    Daar sal sekerlik nog vrae wees dankie.
    ONE LIFE!

Page 3 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •