Building offroad caravan. - Page 17




Page 17 of 17 FirstFirst ... 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17
Results 321 to 339 of 339
  1. #321
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    51
    Posts
    13,683
    Thanked: 760

    Default Re: Building offroad caravan.

    I hou jou elke dag dop met die ding.

    1]Jy werk blerrie stadig.
    2]hopeloos te min pics!
    3]Trek jy nader? Ek werk al 2 jaar aan idees so jy kan kom help begin!


    Ek het die trailer roete nou al n paar keer getry en dit werk nie vir my nie. So ek geniet die caravan ding. Slaap lekker en maklik.

    Kom nounet terug en my explorer kort nou tlc. Nou dat ek hom beging strip en alles net 100% try kry besef ek entlik hoe swak die goed gemaak is.

    So die explorer moet gaan en dan wil ek so 200k spend op n offroad kontrapsie wat ek my paramotor in kan laai en gaan toer en lekker slaap.

    Het met die jare al n paar goed geleer en wil alles nou in die nuwe boswa insit.

    Ek sien jy het 3cr12 gebruik. Ek kyk juis nou na alu frame en werk maar is bietjie bang vir alu se sterkte. On is redelik goed uitgerus om met Mild steel te werk.

    Ek sukkel nog met die cladding sisteem wat baie sterk maar lig moet wees. Die res is ek gewax. So ek kan aklles doen behalwe die tent werk. Maar ek hoor daai aantie in delmas doen niks.

    Dis nou maar net lekker om terug te staan en te se.....ek het hom gebou! Geluk en baie mooi.

    my enigste ander pyn is daai kleur...kroozer sharkie. Hy gaan jou laat vas sit!
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  2. #322
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    56
    Posts
    3,734
    Thanked: 628

    Default Re: Building offroad caravan.

    Dankie Engel. Jy mag maar jaloers wees.
    Ek het 3CR12 gekies, om van die roes af weg te bly. 3CR12 is ook taaier as MS, dus kan jy dunner materiaal gebruik, wat dan die gewig beinvloed. Die alu wat ek gebruik is 3mm dik en per vk/meter nog steeds ligter as die 3CR12. Enkel laag 3CR12 vir die dop met mat vir insulasie?
    Bang om met alu te werk? Al die vliegtuie word met alu gebou?
    Ek het begin met 'n Echo3, en die kite het ophou vlieg, toe Swambo siek word in Bergkwagga park, in die middel van die nag. Net daar het ek besluit om karavaan te kry.
    Nadat ek die pryse gesien het, het ek besef, dat ek oorwerk, en onderbetaal is. Ek het aan 'n vervaardiger 'n versoek gerig om sy produk se planne te koop. Maar soos verwag, was hulle nie baie opgewonde oor my idee nie. Net daar het ek my eie planne begin optrek en my karavaan se beplanning begin. Die buitemaat is min of meer dieselfde as wat ek graag wou gehad het maar die res? Die het ek self uitgewerk.
    Noudat ek die karavaan getoets het, het ek tot die besef gekom dat alles in die ontwerp nie ideaal is nie. Ongelukkig kan dit nie meer verander word nie. Soos byvoorbeeld die skuins deur, wat in die middel van die nag oop en toegemaak moet word.
    Paar dinge waarmee ek baie tevrede is, is die sleepvermoe, die gewig, die lae wind weerstand en flippit! Hy slaan maklik op en af, en die bed slaap bleddie lekker. Daar is ook oorgenoeg pak plek.
    En ek het nie tyd om heeldag aan karavane te werk nie. Ek moet geld verdien om die karavaan te gebruik ook. Maar ek stem saam, 4 maande is bietjie lank om 'n karavaan(wat werk) te bou.
    Sodra ek die binnekant behoorlik klaar het, begin ek met die kombuis afdak. Intussen moet die seiltjie maar doen.

    En die vassit! Dit vat oefening pappie! Dit gebeur nie sommer net vanself nie. En jy is reg oor die Croozer sharkie! So een skakering donkerder sou minder stof gewys het. Maar parkeer die karavaan in die hoeveld se winter gras, gaan jy sukkel om hom weer te kry as hy nie 'n rooi vlaggie op het nie.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  3. #323
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    51
    Posts
    13,683
    Thanked: 760

    Default Re: Building offroad caravan.

    wat werk nie?

    Wat nie werk op die explorer nie is die ou yskas nog binne, deure val af, moet canvas gaan. Koskas moet buite en stofie apart.


    So as jy die bed optel, kan jy die yskas of stoof op n slider onder die bed sit wat buite toe oopmaak. Die agter bed is great in size, voor bed te kort maar ok vit kinders. Water fittings n gemors. saam die zink. pla baie.

    My nuwe idee is anders. Dubbelas [dit lankal geleer, nie om meer te laai nie maar 300%beter op slegte pad, klein bietjie groter as explorer maar agter moet kan oopmaak om my paramotor in te kan laai.
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  4. #324
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    54
    Posts
    4,024
    Thanked: 1272

    Default Re: Building offroad caravan.

    Watter skuins deur praat jy van Pieter?
    We can't change the wind but we can set our sails

  5. #325
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    56
    Posts
    3,734
    Thanked: 628

    Default Re: Building offroad caravan.

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    Watter skuins deur praat jy van Pieter?
    Die agter deur se onderste helfte. Dis 'n regte pyn om toe en oop te maak in die aand en in die middel van die nag as jy 'n draai moet gaan loop.
    Last edited by Pieterk; 2018/08/10 at 03:28 PM.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  6. The Following User Says Thank You to Pieterk For This Useful Post:


  7. #326
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Somerset West
    Age
    57
    Posts
    316
    Thanked: 39

    Default Re: Building offroad caravan.

    Laat maak in deur van tentseil en shade net / muskietnet met zips aan die kante en velcro onder. Dit werk makliker, dan kan jy deure oop los en net die shade net / muskietnet toemaak as dit lekker warm is of albei as dit koud genoeg is. Makliker om die zips op te trek as nood druk.

    Ons het nog net 2 keer in 6 jaar die bakwerk deure toegemaak omdat die zip (ons sin in agterstevoor C vorm) gestrip het. Gaan nou nuwe paneel laat maak met 2 zips wat van onder na bo oopmaak, Geen draaie / rondings waar zip normaalweg strip.
    Last edited by Sebastiaan; 2018/08/10 at 06:59 PM.

    Landcruiser 79 Series D/Cab 4.2L Diesel
    Bush Lapa Miskruier (no: 34)

  8. #327
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    56
    Posts
    3,734
    Thanked: 628

    Default Re: Building offroad caravan.

    Quote Originally Posted by Sebastiaan View Post
    Laat maak in deur van tentseil en shade net / muskietnet met zips aan die kante en velcro onder. Dit werk makliker, dan kan jy deure oop los en net die shade net / muskietnet toemaak as dit lekker warm is of albei as dit koud genoeg is. Makliker om die zips op te trek as nood druk.

    Ons het nog net 2 keer in 6 jaar die bakwerk deure toegemaak omdat die zip (ons sin in agterstevoor C vorm) gestrip het. Gaan nou nuwe paneel laat maak met 2 zips wat van onder na bo oopmaak, Geen draaie / rondings waar zip normaalweg strip.
    Die seil deur is ook nog in die beplanning. Dankie!
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  9. The Following User Says Thank You to Pieterk For This Useful Post:


  10. #328
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    newcastle
    Age
    64
    Posts
    42
    Thanked: 7

    Default Re: Building offroad caravan.

    Bind n tou aan die deur en trek dit op en toe. Ek doen dit met my Companion. As jy hom oopmaak trap jy hom oop met jou voet en hou aan die tou vas.

  11. The Following User Says Thank You to gerrit fourie For This Useful Post:


  12. #329
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    56
    Posts
    3,734
    Thanked: 628

    Default Re: Building offroad caravan.

    Click image for larger version. 

Name:	20180812_085723[1].jpg 
Views:	139 
Size:	345.0 KB 
ID:	498378Click image for larger version. 

Name:	20180812_102520[1].jpg 
Views:	135 
Size:	344.6 KB 
ID:	498379Click image for larger version. 

Name:	20180812_121036[1].jpg 
Views:	131 
Size:	355.5 KB 
ID:	498380Click image for larger version. 

Name:	20180812_172730[1].jpg 
Views:	136 
Size:	264.3 KB 
ID:	498381Click image for larger version. 

Name:	20180812_172744[1].jpg 
Views:	135 
Size:	336.5 KB 
ID:	498383Click image for larger version. 

Name:	20180812_185116[1].jpg 
Views:	135 
Size:	326.0 KB 
ID:	498382
    Turned some offending pieces of alu into something useful today.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  13. #330
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Pretoria East
    Age
    40
    Posts
    461
    Thanked: 164

    Default Re: Building offroad caravan.

    Quote Originally Posted by Sebastiaan View Post

    Ons het nog net 2 keer in 6 jaar die bakwerk deure toegemaak .
    Ek neem aan jy Kamp dan net in die somer of plekke waar dit warm is, of jy kry nie koud nie..... want winter Kamp is KOUD met n oop deur
    2018 Mitsubishi Triton Athlete 2.4 DI-D with SuperSelect II
    2017 Conqueror Companion Platinum Edition

    ** Every father should remember that one day his son will follow his example instead of his advice **

  14. #331
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    56
    Posts
    3,734
    Thanked: 628

    Default Re: Building offroad caravan.

    Wrong thread
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20180814_202058[1].jpg 
Views:	156 
Size:	260.0 KB 
ID:	498740   Click image for larger version. 

Name:	20180814_202112[1].jpg 
Views:	160 
Size:	387.8 KB 
ID:	498741  
    Last edited by Pieterk; 2018/08/14 at 08:36 PM.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  15. #332
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Paarl
    Age
    46
    Posts
    3
    Thanked: 0

    Default Re: Building offroad caravan.

    Hi is daai jack stands se gat size dieselfde as hi lift gat size.

  16. #333
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    56
    Posts
    3,734
    Thanked: 628

    Default Re: Building offroad caravan.

    Quote Originally Posted by fatbike View Post
    Hi is daai jack stands se gat size dieselfde as hi lift gat size.
    Nee dis groter. Dis 1.6 ton jacks. Jy het nie 'n highlift nodig vir die sleepwa nie. Indien nodig sal die highlft se haak daar ingaan.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  17. #334
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Somerset West
    Age
    57
    Posts
    316
    Thanked: 39

    Default Re: Building offroad caravan.

    Quote Originally Posted by Toks View Post
    Ek neem aan jy Kamp dan net in die somer of plekke waar dit warm is, of jy kry nie koud nie..... want winter Kamp is KOUD met n oop deur
    Ons kamp innie winter, geen probleem. Die inklim deur is 3 voudig. Deur van S/steel (bakwerk) wat net toe is wanneer ons ry, weggaan van kampplek, dan binne die opening 'n 'dubbel deur' wat met ritsluiters werk, vir koue rol muskietnet op en gebruik die deel van tentseil gemaak, vir somer, rol tentseil deel op en gebruik net muskietnet sodat daar 'n trek deur binnekant vloei.

    Anyway, ons besig om Pieter se draad te ontspoor. Back on topic
    Last edited by Sebastiaan; 2018/08/15 at 10:16 PM.

    Landcruiser 79 Series D/Cab 4.2L Diesel
    Bush Lapa Miskruier (no: 34)

  18. #335
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    56
    Posts
    3,734
    Thanked: 628

    Default Re: Building offroad caravan.

    Click image for larger version. 

Name:	20180819_171028[1].jpg 
Views:	99 
Size:	373.6 KB 
ID:	499182
    Handles for the drawers and make shorter legs for the stove next
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  19. #336
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Rangeview Krugersdorp
    Age
    68
    Posts
    5,568
    Thanked: 579

    Default Re: Building offroad caravan.

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Click image for larger version. 

Name:	20180819_171028[1].jpg 
Views:	99 
Size:	373.6 KB 
ID:	499182
    Handles for the drawers and make shorter legs for the stove next
    Flush pulls instead of handles rather ? Nothing sticking out....
    There is no task too simple for some people to complicate !



    Chev Aveo and Atos and Polo.

  20. The Following User Says Thank You to duncang For This Useful Post:


  21. #337
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    43
    Posts
    156
    Thanked: 25

    Default Re: Building offroad caravan.

    Maak n splash bak onder stoof. As iets oor kook Dan kan jy stoof en splash bak uithaal en was

  22. The Following User Says Thank You to MickPrado For This Useful Post:


  23. #338
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    56
    Posts
    3,734
    Thanked: 628

    Default Re: Building offroad caravan.

    Quote Originally Posted by MickPrado View Post
    Maak n splash bak onder stoof. As iets oor kook Dan kan jy stoof en splash bak uithaal en was
    Stoof gaan vasgebout word. Sal moet kyk vir 'n plat dingetjie. Of tinfoil!
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  24. #339
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    56
    Posts
    3,734
    Thanked: 628

    Default Re: Building offroad caravan.

    Quote Originally Posted by duncang View Post
    Flush pulls instead of handles rather ? Nothing sticking out....
    Never thought of that. Clever one!
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

Page 17 of 17 FirstFirst ... 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •