LAS Pro Cool Yskas





Results 1 to 13 of 13
  1. #1
    Join Date
    May 2009
    Location
    Centurion
    Age
    50
    Posts
    14
    Thanked: 0

    Default LAS Pro Cool Yskas

    Hi,

    Ek het 'n 45L LAS Pro Cool yskas wat ek in 2007 gekoop het. Die yskas werk nog 100%, maar dit het so paar gaatjies in die vloer ontwikkel.

    Is dit die moeite werd om te laat regmaak (koste) en indien wel, wie in die Pretoria/Johannesburg omgewing sal so iets kan doen.

    Marius

  2. #2
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Centurion
    Age
    58
    Posts
    626
    Thanked: 44

    Default Re: LAS Pro Cool Yskas

    As hy 100% werk maak hom reg. Pel van my het sy yskas gerubberise binne. om home mooi te seel. Werk goed. Jy kan dalk die gaadjies as dit nie te groot is daarme toemaak en dan lyk jou kas weer binne nuut. Daar is baie plekke wat kwaliteit rubberising doen en sal nie duur wees vir jou yskas.

  3. #3
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    57
    Posts
    946
    Thanked: 607

    Default Re: LAS Pro Cool Yskas

    My 10 year old Snomaster had some "nicks" on the floor section

    I painted it with this :
    https://www.duram.co.za/product/fibretech/

    I gave it 3 coats
    No issues
    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" and wise at 848 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty at 105 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" Braked Axle fitted at +50 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" at 120 000 km

  4. #4
    Join Date
    May 2009
    Location
    Centurion
    Age
    50
    Posts
    14
    Thanked: 0

    Default Re: LAS Pro Cool Yskas

    Dankie, het nie eers aan rubber gedink as 'n oplossing nie. Rubber en kos is nou nie iets wat gewoonlik saamgaan nie. 'n Rubber reuk is partykeer geneig om oorweldigend te wees en wonder hoe dit vleis, etc. sal affekteer wat nie noodwendig in 'n geseelde houer is nie.

    @Dungbeetle - I see the Duram stuff is mainly for hairline cracks. The biggest hole is about 5mm. How did you manage the smell?

  5. #5
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    67
    Posts
    1,251
    Thanked: 310

    Default Re: LAS Pro Cool Yskas

    Gebruik `n duramesh mat saam met die fibre tec . Dit stink nie. Maar los hom in die son so vir `n dag of 2 .
    Sien ook die produk is vis vriendelik en kan in visdamme gebruik word.
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by janseekat; 2018/02/05 at 08:47 AM.

  6. #6
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Centurion
    Age
    58
    Posts
    626
    Thanked: 44

    Default Re: LAS Pro Cool Yskas

    Die bakkie liner rubberising gee nie n reuk af nie wat ek kon ruik.

  7. #7
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    57
    Posts
    946
    Thanked: 607

    Default Re: LAS Pro Cool Yskas

    Quote Originally Posted by Dune Beetle View Post
    Dankie, het nie eers aan rubber gedink as 'n oplossing nie. Rubber en kos is nou nie iets wat gewoonlik saamgaan nie. 'n Rubber reuk is partykeer geneig om oorweldigend te wees en wonder hoe dit vleis, etc. sal affekteer wat nie noodwendig in 'n geseelde houer is nie.

    @Dungbeetle - I see the Duram stuff is mainly for hairline cracks. The biggest hole is about 5mm. How did you manage the smell?
    It will easily bridge a 5mm hole
    There was some smell initially but it soon dissapeered - not that it is fish friendly so pretty safe...
    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" and wise at 848 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty at 105 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" Braked Axle fitted at +50 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" at 120 000 km

  8. #8
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Pretoria, South Africa
    Age
    59
    Posts
    221
    Thanked: 31

    Default Re: LAS Pro Cool Yskas

    Dune

    Dit sal beter wees om 'n nuwe plaat te buig van aluminium wat inpas op die bodem en kant panele.

    Ek sal nie rubber gebruik nie omrede rubber dien as isolator en sal die koue temperatuur nie behoorlik oorgedra word na die binnekant van jou ys/vrieskas nie. Dus sal die temperatuur binne jou ys/vrieskas warmer wees as was die temperatuurbeheerder vertoon, omrede die temperatuur in die wand gemeet word en jou kos binne in 'n rubber-geisoleerde kas is.

    Groete.
    Johann Prinsloo.
    Camp Fridge Repair.
    082 903 9971.

  9. #9
    Join Date
    May 2009
    Location
    Centurion
    Age
    50
    Posts
    14
    Thanked: 0

    Default Re: LAS Pro Cool Yskas

    Johann, ek sien in jou signature jy doen Camp Fridge Repair. Waar is jy geleŽ?

  10. #10
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    532
    Thanked: 146

    Default Re: LAS Pro Cool Yskas

    Hi;

    Voorstel is of om na Johann toe te gaan of National Luna in Edenvale - Hulle het die yskaste vir LA Sport gebou.

    Groete

  11. #11
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Pretoria, South Africa
    Age
    59
    Posts
    221
    Thanked: 31

    Default Re: LAS Pro Cool Yskas

    Quote Originally Posted by Dune Beetle View Post
    Johann, ek sien in jou signature jy doen Camp Fridge Repair. Waar is jy geleŽ?
    Dune,

    Vir plaat werk soos ek voorstel in jou ys/vrieskas moet jy kyk na iemand wat plaatwerk doen.

    Ek is egter geleŽ in Lynnwood.

    Groete.

    Johann Prinsloo.
    Camp Fridge Repair.
    082 903 9971.

  12. #12
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Pretoria, South Africa
    Age
    59
    Posts
    221
    Thanked: 31

    Default Re: LAS Pro Cool Yskas

    Quote Originally Posted by Martinj View Post
    Hi;

    ... National Luna in Edenvale - Hulle het die yskaste vir LA Sport gebou.

    Groete
    Die "LAS Pro Cool 45l" is egter deur Camp Master in Lesoto gebou.

    Dit is dieselfde produk as die ou Camp Master "LC45".

    Groete.

    Johann Prinsloo.
    Camp Fridge Repair.
    082 903 9971.

  13. #13
    Join Date
    May 2009
    Location
    Centurion
    Age
    50
    Posts
    14
    Thanked: 0

    Default Re: LAS Pro Cool Yskas

    Dankie vir almal se insette.

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •