Goeie naand
Is op soek na n transferbox wat op n 3uz auto box sal pas met die output flange wat aan die drywers kan sit vir die 4x4. Is besig met Cj6 projek en benodig hulp met dit asseblief