Gaan lees weer die actual info
Die koerante het dit verdraai
Angus het gese dat hy en die mense moet gebede se en dat as die Here will dan sal die damme vol wees voor dit.
Die Koerante probeer die story verdraai dat Angus vir God se wat om te doen (of dat hy "claim" om vir God te se wat hy moet doen)
Maak nie saak of mens glo of nie maar een ding wat mens so ver moet se is dat Angus claim nerens dat hy God kan maak om iets te doen nie
Hy claim net dat baie gebede word gehoor though.
Bookmarks