Speel 9 gate golf en ry die 4x4 sand roete by Jongensfontyn en sluit dit af met n lekker biertjie by die clubhuis.
Lekker mense lekker admosfeer
Die roete is omtrend 7km van obstacles en n lekker groot speelgat in n sand myn.
Ek skat die roete min of meer 3.5 na 4 graad.
Ry maar saam met n maatjie om jou te help as jy vasval.Daar is wel n recovery trekker op bystand indien nodig.
Ek het gister gaan ry en dit was baie pret.
Defnitief nie iets om te mis nie.
Die 4x4 roete kos R100