Bonniedale farm 4x4 roetes





Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    May 2014
    Location
    Benoni
    Age
    44
    Posts
    338
    Thanked: 66

    Default Bonniedale farm 4x4 roetes

    Ons is tans met vakansie in Groot Brak en ek wil graag n bietjie gaan 'speel' terwyl ons hier is.

    Kan iemand hier dalk aanbevelings maak omtrent Bonniedale farm se roetes (of ander roetes in die omgewing) en is daar dalk iemand wat môre of Vrydag sal wil saam ry, tans gaan ek alleen ry aangesien SWAMBO nie juis belang stel in 4x4 nie.

    Alternatiewelik, is daar iemand wat dalk oor die volgende twee dae n roete gaan ry en spasie het vir nog n voertuig? My voertuig is standaard en ek self ry nie gereeld 4x4 nie so nie n level5+ roete nie
    2009 Triton 2.5 DiD

  2. #2
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    George
    Age
    45
    Posts
    320
    Thanked: 61

    Default Re: Bonniedale farm 4x4 roetes

    Sorry still working and busy tying up 2017. Do drive the Attakwas (old oxwagon route ending up on the Robinson pass. Not challenging but a nice drive. Maybe post in the Southern Cape region thread?

  3. The Following User Says Thank You to emileheyns For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    May 2014
    Location
    Benoni
    Age
    44
    Posts
    338
    Thanked: 66

    Default Re: Bonniedale farm 4x4 roetes

    Quote Originally Posted by emileheyns View Post
    Sorry still working and busy tying up 2017. Do drive the Attakwas (old oxwagon route ending up on the Robinson pass. Not challenging but a nice drive. Maybe post in the Southern Cape region thread?
    Thanks Emile
    Made a duplicate post of this one, lets see what happens
    2009 Triton 2.5 DiD

  5. #4
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    356
    Thanked: 67

    Default Re: Bonniedale farm 4x4 roetes

    Quote Originally Posted by GerhardHG View Post
    Ons is tans met vakansie in Groot Brak en ek wil graag n bietjie gaan 'speel' terwyl ons hier is.

    Kan iemand hier dalk aanbevelings maak omtrent Bonniedale farm se roetes (of ander roetes in die omgewing) en is daar dalk iemand wat môre of Vrydag sal wil saam ry, tans gaan ek alleen ry aangesien SWAMBO nie juis belang stel in 4x4 nie.

    Alternatiewelik, is daar iemand wat dalk oor die volgende twee dae n roete gaan ry en spasie het vir nog n voertuig? My voertuig is standaard en ek self ry nie gereeld 4x4 nie so nie n level5+ roete nie
    Challenging and nice route. There is very steep decline - be carefull.

  6. The Following User Says Thank You to LdLL For This Useful Post:


  7. #5
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    JBay
    Age
    58
    Posts
    1,215
    Thanked: 238

    Default Re: Bonniedale farm 4x4 roetes

    Bonniedale is n nice roete en baie scenic. Jy kan dit op jou eie doen. Laas was die klim na Sunbird camp baie tough tot onmoontlik sonder om the winch, maar daar is n bypass wat vir sommige ook n challenge kan wees. Jy kan egter omdraai en hoef nie to bo te kom nie, want dis n dead end i.e.g. Die lang bult af op die einde van die roete is makliker as wat dit lyk...

    Attakwas (old ox wagon route) Vind eers uit by Bonnidale farm of die hekke oop is, anders gaan jy moet omdraai.
    Ek het die Ox wagon trail gedoen vanaf Heidelberg to by Katot Meyer se plaas in De Flugt (tussen Knysna en Uniondale), baie nice...

    Kyk hier vir nog roetes:
    http://www.4x4ineden.co.za/
    Patrol TB48
    Patrol TD42T
    Ex-4x4-partners:
    105 Cruiser
    80 Cruiser
    60 Cruiser
    Tdi Defender
    2.8D Hilux

    http://4x4africa.co.za/

  8. The Following User Says Thank You to Kiri For This Useful Post:


  9. #6
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Krugersdorp
    Age
    64
    Posts
    204
    Thanked: 50

    Default Re: Bonniedale farm 4x4 roetes

    Have a look at mountain passes south africa.

  10. #7
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Johanesburg
    Age
    37
    Posts
    274
    Thanked: 114

    Default Re: Bonniedale farm 4x4 roetes

    Quote Originally Posted by GerhardHG View Post
    Ons is tans met vakansie in Groot Brak en ek wil graag n bietjie gaan 'speel' terwyl ons hier is.

    Kan iemand hier dalk aanbevelings maak omtrent Bonniedale farm se roetes (of ander roetes in die omgewing) en is daar dalk iemand wat môre of Vrydag sal wil saam ry, tans gaan ek alleen ry aangesien SWAMBO nie juis belang stel in 4x4 nie.

    Alternatiewelik, is daar iemand wat dalk oor die volgende twee dae n roete gaan ry en spasie het vir nog n voertuig? My voertuig is standaard en ek self ry nie gereeld 4x4 nie so nie n level5+ roete nie
    Dis 'n baie lekker roete saam met die gesin, veral as jy 'n lekker piekniek saampak. Toe ek my Discovery 3 in 2015 gekry het is dit een van die eerste behoorlike roetes wat ons gaan ry het. Die grondpad na die plaas toe, deur die boom plantasies ens is ook pragtig. Maak seker om nou en dan van die klein sy-roetes te ry af na die rivier toe, 'n ent te stap, ens.

    Behalwe vir die boonste stukkie na Sunbird kamp toe is daar nie juis iets wat ek as "graad 5" (watookal dit beteken... ) sal beskryf nie. 'n standaard Disco 3 het die hele roete gedoen - maar ek het wel 'n wiel gesny op 'n klip, wat moeilik was om te verander op die styl afdraande vanaf Sunbird kamp af.

    Geniet dit!!
    1984 Mercedes-Benz Unimog 416, 1990 Mercedes-Benz 560SEC, 2010 Jaguar XF 3.0 V6 (Sexy car for a sexy wife)

  11. #8
    Join Date
    May 2014
    Location
    Benoni
    Age
    44
    Posts
    338
    Thanked: 66

    Default Re: Bonniedale farm 4x4 roetes

    Wat n lekker dag! Weereens dankie Jean, ek het my gate uit geniet.

    Ek het met die eerste 'extreme' deel op na Sunbird camp besluit ek gaan dit n 'go' gee... gelukkig het Jean n winch want ek het so bietjie hulp nodig gehad. By die tweede vurk in die pad het ek op die 'bypass' besluit, wat op die ou einde erger as die extreme kant was. Die keer was die winch nie nodig nie maar ons moes bietjie klippe pak en stoei met die een deel. Die afkom slag aan die extreme kant was eintlik heel ok.

    My running boards het so bietjie running repairs nodig gehad maar lyk nou al weer reg vir nog n rondte.
    2009 Triton 2.5 DiD

  12. The Following User Says Thank You to GerhardHG For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •