Page 15 of 18 FirstFirst ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 LastLast
Results 281 to 300 of 348
  1. #281
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    48
    Posts
    1,182
    Thanked: 2520

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Hoe lank skat jy gaan die voerbakke hou Uys?
    Aristotle wrote; ''Excellence is never an accident. It is always the result of high intention, sincere effort, and intelligent execution. It represents the wise choice of many alternatives. Choice, not chance, determines your destiny''

  2. #282
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,823
    Thanked: 2870

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by Emmie L View Post
    Hoe lank skat jy gaan die voerbakke hou Uys?
    Emmie - tot ek genoeg het dat ek nie weer n bak hoef te skuif nie - elke kamp moet sy eie ry he.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  3. #283
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    48
    Posts
    1,182
    Thanked: 2520

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Ek bedoel: wat is die lewensverwagting van 'n beton voerbak. Gaan dit bars na 3 jaar, of is dit 'n stabiele struktuur wat gaan hou vir 15 jaar?

    Gaan dit 'n routine onderhouds artikel wees of iets wat jy vir 'n hele aantal jaar nie aan hoef te dink nie?
    Aristotle wrote; ''Excellence is never an accident. It is always the result of high intention, sincere effort, and intelligent execution. It represents the wise choice of many alternatives. Choice, not chance, determines your destiny''

  4. #284
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,823
    Thanked: 2870

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by Emmie L View Post
    Ek bedoel: wat is die lewensverwagting van 'n beton voerbak. Gaan dit bars na 3 jaar, of is dit 'n stabiele struktuur wat gaan hou vir 15 jaar?

    Gaan dit 'n routine onderhouds artikel wees of iets wat jy vir 'n hele aantal jaar nie aan hoef te dink nie?

    Nee, daai bakke behoort my te oorleef.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  5. The Following 4 Users Say Thank You to Uys For This Useful Post:


  6. #285
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    56
    Posts
    1,296
    Thanked: 1142

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Die bakke lyk so 1.5m lank en word gelas met bietjie dagga as ek reg kyk. So as daar bewing van grond is. Op of af sal dit los breek op die dagga laste. Vinnig en maklik om te herstel en die bakke self breek nie. As dit een enkel struktuur was wat aan mekaar gegiet is sal dit kraak en breek. Soos ek dit sien

  7. The Following 2 Users Say Thank You to Erwin Schimper For This Useful Post:


  8. #286
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,633
    Thanked: 8654

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Netjies Uys!
    Cheers
    Willem Greyling

    Frikkie is my pel en ek erken dit...
    Ja die mense se ou Frikkie is 'n tappet...
    Tune tune baboon

  9. #287
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,823
    Thanked: 2870

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by Erwin Schimper View Post
    Die bakke lyk so 1.5m lank en word gelas met bietjie dagga as ek reg kyk. So as daar bewing van grond is. Op of af sal dit los breek op die dagga laste. Vinnig en maklik om te herstel en die bakke self breek nie. As dit een enkel struktuur was wat aan mekaar gegiet is sal dit kraak en breek. Soos ek dit sien

    Die bakke is 1.2m lank en word net teen mekaar gepak. Die voer vul vinnig die gaps op en "seel" dit. Dit word ook elke dag met n spat kwas uitgevee voor die nuwe voer ingaan.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  10. The Following 3 Users Say Thank You to Uys For This Useful Post:


  11. #288
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,823
    Thanked: 2870

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Ek het Saterdag die Kruip voer bak en hok gebou. So bietjie agter grond:

    Ons produseer 2 tipes diere:
    • Speen kallers - hulle gaan aan n koper wat hulle dan groot maak en slag. Ons speen op 205 dae (7 maande) en wil dan so na as moontlik aan 50% an die ma se massa wees (my trop gemiddeld vir koeie is 485 kg) - maar nie swaarder as 240 kg nie, dan begin die R/kg prys val. Maar ons wil ook nie te veel druk op die ma sit nie sodat sy in n goeie kondisie in die winter ingaan. My koeie kalf van 1 Okt to 31 Des. Van 1 Jan tot 31 Maart is die bulle in die trop vir die volgende paring. Die koeie moet dan in top kondisie wees.
    • Vervangings verse - dit die verse wat ons ou koeie vervang, maar jy wil ook meer verse produseer as wat ek nodig het sodat ek hulle as dragtige verse kan verkoop. n Speen kalf verkoop nou teen mn of meer R9500 - maar goeie kwaliteit dragtige verse verkoop teen tot R20 000 stuk. (Dis wel op 7 maande vs 20 maande.) N Vers moet goed groei om haar vrugbaarheid te verseker. DIt is dus beangrik dat altwee tipes diere vinnig en sterk groei - veral in die eerste 100 dae.


    Ons kyk na 3 belangrike faktore:
    • VoV - Voer omset verhouding. Dit is hoeveel n dier moet eet om 1 kg op te tel. Op n jong ouderdom (onder 2 maande) is die VoV 1:2 en neem dan af na min of meer 1:6 of 1:7. So dit is ordes goedkooper om die jong diere te voer omdat die voer meer effektier omgeskakel word in vleis.
    • GDT: Gemiddelde daaglikse toename. n Kalf word op 32 kg gebore, elke kalf en sy ma word geweeg die dag as die kalf gebore word. Om 240 kg op 205 dae te wees moet hy dus teen ongveer 1kg/dag groei. Ons jaag tans 1.2 kg.
    • TKP - tussen kalf periode van die koei. Soos reeds genoem is moet die koei in n kondisie telling van 3.5 uit 5 wees om dragtig te word. So deur die kalf vroeg te voer haal jy druk van sy ma af en jou dragtigheid syfer is op. Ek het tans n TKP limit van 380 dae - as sy dit nie maak nie kry sy kans om die kalf groot te maak en dan word sy geelvet biltong.



    So -terug na die kruipvoer hok: Dit is n self voerder (op die fotos reg vir powder coating) en 3 hekkies. Die hekkies is 1.2m hoog en die opening in die agterste hek is 500 wyd en 800 hoog om net kallers in te laat. Die krip kry mielie meel, n molasse mengsel en fosfaat in, dit sorg vir energie en protien en boost die kallers se groei.

    Die mengsel werk uit op R4/kg so teen n VoV van 1:1 en R40/kg verkoop prys is dit uit en uit die moeite werd. 1:1 is onwaarskynlik, maar selfs teen 5:1 is dit nog die moeite werd. Die kallers word elke 2 weke geweeg om groei te meet.

    Click image for larger version. 

Name:	WhatsApp Image 2021-10-09 at 16.26.57(1).jpg 
Views:	524 
Size:	139.2 KB 
ID:	632554


    Click image for larger version. 

Name:	WhatsApp Image 2021-10-09 at 16.26.56.jpg 
Views:	527 
Size:	156.7 KB 
ID:	632556
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by Uys; 2021/10/11 at 10:38 AM.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  12. The Following 7 Users Say Thank You to Uys For This Useful Post:


  13. #289
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,823
    Thanked: 2870

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Netjies Uys!
    Dankie.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  14. #290
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,436
    Thanked: 2197

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Dis baie interessant. Ek het in 'n wolproduksie omgewing grootgeword waar daar BAIE minder tegnies geboer word.
    Ek neem aan dat skaap vleisproduksieboerdery min of meer dieselfde as jou boerdery metodes gedoen word.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  15. #291
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,823
    Thanked: 2870

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by Spiceman View Post
    Dis baie interessant. Ek het in 'n wolproduksie omgewing grootgeword waar daar BAIE minder tegnies geboer word.
    Ek neem aan dat skaap vleisproduksieboerdery min of meer dieselfde as jou boerdery metodes gedoen word.
    Ja, soos jy kan sien in die fred doen ons die laparaskopiese inseminasie vir vroulike afstammelinge. Die inseminasie het ook net een ram nodig so ek kan duurder en beter ramme beskostig.

    My werkers het vanoggend my ram lammers op die voerkraal geweeg wat ek die einde van die maand wil slag - hulle groei teen 420g/dag oor die groep. Dit is vir my fantasties. Daar is 10 ramme, hulle kry 16kg mielie mengsel per dag en teff. Dis n an VoV van min of meer 1:4. Ek is baie gelukkig.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  16. The Following User Says Thank You to Uys For This Useful Post:


  17. #292
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,436
    Thanked: 2197

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Ja, soos jy kan sien in die fred doen ons die laparaskopiese inseminasie vir vroulike afstammelinge. Die inseminasie het ook net een ram nodig so ek kan duurder en beter ramme beskostig.

    My werkers het vanoggend my ram lammers op die voerkraal geweeg wat ek die einde van die maand wil slag - hulle groei teen 420g/dag oor die groep. Dit is vir my fantasties. Daar is 10 ramme, hulle kry 16kg mielie mengsel per dag en teff. Dis n an VoV van min of meer 1:4. Ek is baie gelukkig.
    Baie interessant. Ek het gewonder wat jou motivering was om KI te doen. Nou sien ek. Ek besef die waarde van wetenskaplik/tegnies boer.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  18. #293
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    cape town
    Age
    57
    Posts
    344
    Thanked: 176

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Uys, dankie vir die opskif oor die fyner punte van beesboer - hou voort met die opskrifte.

    "powdercoat" is dit n goeie plan vir dir tralies, sou red oxide of DTM nie beter wees ?

  19. #294
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,823
    Thanked: 2870

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by RussellF View Post
    Uys, dankie vir die opskif oor die fyner punte van beesboer - hou voort met die opskrifte.

    "powdercoat" is dit n goeie plan vir dir tralies, sou red oxide of DTM nie beter wees ?
    Russel as ek eerlik moet wees is daar soe bietjie van n luiheid en tyd faktor hier betrokke. Ek het nie tyd nie - en ek is lui.

    Aangesien Stofpad4x4 baie powder coating laat doen word my eie persoonlike goed (en plaas goed) gratis ge-powder coat vir my - en as Joe n stel rock sliders vir sy bakkie soek verskyn hulle net by hom - niemand weet hoe nie.

    Die goed word ge-sand blast e-coat en powder coat. So dis baie goeie bekerming teen lae (geen) koste nie.
    Last edited by Uys; 2021/10/11 at 12:49 PM.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  20. The Following User Says Thank You to Uys For This Useful Post:


  21. #295
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Randburg
    Age
    39
    Posts
    897
    Thanked: 1676

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Bly om te sien jy gee nog aandag aan jou gras tussen deer al die gewerkery.
    GaryG


    Honda Civic Type R
    - Daily Drive
    Isuzu KB 250 Xrider - Swambo
    Grand Cherokee WK2 Hemi - Sold
    4.0 XJ Jeep Cherokee - Sold

  22. The Following User Says Thank You to ViperR For This Useful Post:

    Uys

  23. #296
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,823
    Thanked: 2870

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Die naweek se werk:

    Die kruipvoer hok is uitgesit - die kallers is nog klein en moet hom nog ontdek:

    Click image for larger version. 

Name:	WhatsApp Image 2021-10-17 at 08.40.19(1).jpg 
Views:	320 
Size:	153.2 KB 
ID:	633275


    n Nuwe hek opgesit wat ek gebou het (n 4m hek is meer as R2000 - die een het niks gekos nie, alles is opd ie plaas opgestel en in 45 min aanmekaar gesweis. Hy is natuurlik powder coated )

    Click image for larger version. 

Name:	WhatsApp Image 2021-10-17 at 08.40.19.jpg 
Views:	325 
Size:	103.5 KB 
ID:	633277


    Click image for larger version. 

Name:	WhatsApp Image 2021-10-17 at 16.56.39.jpg 
Views:	318 
Size:	186.4 KB 
ID:	633278


    En sommer net een van die koeie wat klaar gekalf het by die krippe.

    Click image for larger version. 

Name:	WhatsApp Image 2021-10-17 at 08.40.19(2).jpg 
Views:	312 
Size:	107.4 KB 
ID:	633280
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  24. The Following 9 Users Say Thank You to Uys For This Useful Post:


  25. #297
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Vereeniging
    Age
    59
    Posts
    275
    Thanked: 276

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Vir my persoonlik is gesonde beeste van die mooiste diere wat daar is. Op die oog af doen jy GOEIE werk Uys!
    Die B staan vir Beneke

  26. #298
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria, Hartbeesfontein
    Age
    59
    Posts
    1,498
    Thanked: 1262

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Die naweek se werk:

    Die kruipvoer hok is uitgesit - die kallers is nog klein en moet hom nog ontdek:

    Click image for larger version. 

Name:	WhatsApp Image 2021-10-17 at 08.40.19(1).jpg 
Views:	320 
Size:	153.2 KB 
ID:	633275


    n Nuwe hek opgesit wat ek gebou het (n 4m hek is meer as R2000 - die een het niks gekos nie, alles is opd ie plaas opgestel en in 45 min aanmekaar gesweis. Hy is natuurlik powder coated )

    Click image for larger version. 

Name:	WhatsApp Image 2021-10-17 at 08.40.19.jpg 
Views:	325 
Size:	103.5 KB 
ID:	633277


    Click image for larger version. 

Name:	WhatsApp Image 2021-10-17 at 16.56.39.jpg 
Views:	318 
Size:	186.4 KB 
ID:	633278


    En sommer net een van die koeie wat klaar gekalf het by die krippe.

    Click image for larger version. 

Name:	WhatsApp Image 2021-10-17 at 08.40.19(2).jpg 
Views:	312 
Size:	107.4 KB 
ID:	633280
    Hou van daai mossiewa agter aan die trekker gaan vir my ook so een kry.
    Robert

    '98 Isuzu 280 DT D/C 4x4, home made roof rack
    '09 VW Caddy Maxi TDi
    '06 Citroen C3 1.4HDi8)
    '97 Isuzu 280 S/C plaasbakkie

  27. The Following User Says Thank You to Tweeling For This Useful Post:

    Uys

  28. #299
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,823
    Thanked: 2870

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by EtienneB View Post
    Vir my persoonlik is gesonde beeste van die mooiste diere wat daar is. Op die oog af doen jy GOEIE werk Uys!
    Dankie Ettienne.

    EK het laas jaar van Nov af hoe digtheid beweiding gedoen - jy keer al jou beeste in 1 hektaar vas tot hy op geeet is, dan skuif jy hulle. So jy skuif 2 - 3 keer per dag. Dit forseer hulle om die soet en suur gras te eet. Die suur gras word sterk omdat die beeste dit nie eet as hulle n keuse het nie en druk dan later die beter gras dood. So verswak jou veld. Hoe digtheid laat jou toe om die suur gras te verminder en so word die veld weer beter. Dit het wondere gedoen vir my veld, maar my beeste het daaronder gelei. Die jaar volg ek n ander regime:

    Beeste skuif elke 2 weke - ons gebruik3 kampe.
    Koeie wat kalf skuif na n nader kamp en kry 1kg kuilvoer (R1.5/kg) en 500gram mielies/molasse/fosfaat (R3.5/kg). Uit ondervind met die skape weet ons die kuilvoer boost melk produksie (elke melk boer ind ie land gebruik kuilvoer in die winter) en die mielies en molasse boost weer die koeie se kondisie om hulle in goeie kondisie te kry vir die bulle 1 Januarie. Die belangrike ding is om nie te oorvoer nie, so die veld kondisie moet in ag geneem word. Elke Sondag voor ek terug ry PTA toe kry my werkers die week se rantsoene. n Koeie moet jou ongeveer R850/jaar kos aan voer, waarvan 70% in die winter maande is. Mikrobes om die rumen effektief te laat werk is ongelooflik belangrik en ko in die vorm van n Hoe protien konsentraat wat ons die die mielie meel inmeng.

    Soos voorheen genoem soek ek 1.2kg/dag groei op kallers (en die eerste kallers oorskrei dit reeds) en ek soek ook 90%+ dragtigheid syfer in Mei (die bulle is net 3 maande by - Jan - Maart) en dan 2 maande vir die fetus om so te ontwikkel dat die veearts dit kan voel (onder 6 weke moet hulle sonar (anale sonar), maar na 6 weke begin die baarmoeder die kalf beskerm en die sonar tel dit nie meer op nie).

    Ek wil ook byse dat ek klink of ek baie weet - maar ek stamp my kop hard en leer harde lesse. Baie van wat ek hier skryf is tweedehandse kennis wat ek by mentors kry of oplees en soms probeer ek nog uit-figure hoe om dit toe te pas. Daar is ook n Excel sheet van amper 23Mb in die agtergrond wat somme maak elke dag - en elke dag aangepas word om by die realiteit aan te pas.
    Last edited by Uys; 2021/10/18 at 09:18 AM.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  29. The Following 2 Users Say Thank You to Uys For This Useful Post:


  30. #300
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria, Hartbeesfontein
    Age
    59
    Posts
    1,498
    Thanked: 1262

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Dankie Ettienne.

    EK het laas jaar van Nov af hoe digtheid beweiding gedoen - jy keer al jou beeste in 1 hektaar vas tot hy op geeet is, dan skuif jy hulle. So jy skuif 2 - 3 keer per dag. Dit forseer hulle om die soet en suur gras te eet. Die suur gras word sterk omdat die beeste dit nie eet as hulle n keuse het nie en druk dan later die beter gras dood. So verswak jou veld. Hoe digtheid laat jou toe om die suur gras te verminder en so word die veld weer beter. Dit het wondere gedoen vir my veld, maar my beeste het daaronder gelei. Die jaar volg ek n ander regime:

    Beeste skuif elke 2 weke - ons gebruik3 kampe.
    Koeie wat kalf skuif na n nader kamp en kry 1kg kuilvoer (R1.5/kg) en 500gram mielies/molasse/fosfaat (R3.5/kg). Uit ondervind met die skape weet ons die kuilvoer boost melk produksie (elke melk boer ind ie land gebruik kuilvoer in die winter) en die mielies en molasse boost weer die koeie se kondisie om hulle in goeie kondisie te kry vir die bulle 1 Januarie.

    Soos voorheen genoem soek ek 1.2kg/dag groei op kallers (en die eerste kallers oorskrei dit reeds) en ek soek ook 90%+ dragtigheid syfer in Mei (die bulle is net 3 maande by - Jan - Maart) en dan 2 maande vir die fetus om so te ontwikkel datd ie veearts dit kan voel (onder 6 weke moet hulle sonar (anale sonar), maar na 6 weke begin die baarmoeder die kalf beskerm en die sonar tel dit nie meer op nie)
    Brei bietjie uit oor dit. Ek beplan druk/hoŽ druk beweiding van Desember af.
    Robert

    '98 Isuzu 280 DT D/C 4x4, home made roof rack
    '09 VW Caddy Maxi TDi
    '06 Citroen C3 1.4HDi8)
    '97 Isuzu 280 S/C plaasbakkie

Page 15 of 18 FirstFirst ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •