Uys' farm pictures fred - Page 10





Page 10 of 10 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
Results 181 to 197 of 197
  1. #181
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Randburg
    Age
    38
    Posts
    789
    Thanked: 1457

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Kollega op plot gister hek gebreek vrou en kind op gehou en haar ring tv's en laptops gesteel.
    Manne dit gebeer te vinnig! Kind sien dit by die tyd wat sy haar ma se is hulle klaar binne.
    GaryG


    Honda Civic Type R
    - Daily Drive
    Isuzu KB 250 Xrider - Swambo
    Grand Cherokee WK2 Hemi - Sold
    4.0 XJ Jeep Cherokee - Sold

  2. #182
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,575
    Thanked: 1858

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by C Africa View Post
    Photos or it didn't happen!

    C

    How's that?

    Click image for larger version. 

Name:	Spore.JPG 
Views:	767 
Size:	49.2 KB 
ID:	598444
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  3. The Following User Says Thank You to Uys For This Useful Post:


  4. #183
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,925
    Thanked: 3544

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Uys moet nie verbaas wees as jou eie werkers betrokke is nie. Net die week gehoor van 'n plaas voorman wat amper 30 jaar by 'n boer gewerk het wat by veediefstal betrokke was.
    It is not what you buy its what you build.

  5. #184
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    40,380
    Thanked: 17104

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Uys moet nie verbaas wees as jou eie werkers betrokke is nie. Net die week gehoor van 'n plaas voorman wat amper 30 jaar by 'n boer gewerk het wat by veediefstal betrokke was.
    in my experience, around 90% of the time
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  6. #185
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    1,737
    Thanked: 323

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Uys moet nie verbaas wees as jou eie werkers betrokke is nie. Net die week gehoor van 'n plaas voorman wat amper 30 jaar by 'n boer gewerk het wat by veediefstal betrokke was.
    Toe ons nog geboer het kies my pa eendag 'n werker wat hy vertrou om die aand saam met hom voor te sit. Raai wie is toe die moer wat die skape steel?
    Wicus Diedericks

  7. #186
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,575
    Thanked: 1858

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Uys moet nie verbaas wees as jou eie werkers betrokke is nie. Net die week gehoor van 'n plaas voorman wat amper 30 jaar by 'n boer gewerk het wat by veediefstal betrokke was.
    Nee, ek het twee Zimbabers daar, ek verdink hulle glad nie.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  8. #187
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    nelspruit
    Age
    63
    Posts
    889
    Thanked: 243

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Jy is na aan jou skade as jy mense te veel begin vertrou. Inside info kom van inside. Sy bestaan word bedryg en hy swig. Jy kan nie waaksaam genoeg wees nie.

  9. The Following User Says Thank You to bertus For This Useful Post:


  10. #188
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    40,380
    Thanked: 17104

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by bertus View Post
    Jy is na aan jou skade as jy mense te veel begin vertrou. Inside info kom van inside. Sy bestaan word bedryg en hy swig. Jy kan nie waaksaam genoeg wees nie.
    Ongelukkig is Bertus 100% reg. En n buitelander word meer geteiken.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  11. #189
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Roodepoort
    Posts
    1,443
    Thanked: 1219

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Maak 'n mens lekker die moer in....
    Last edited by Rustie; 2020/12/09 at 08:51 PM.

  12. #190
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,575
    Thanked: 1858

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Some good news:

    Ons soek koeie met n tussen kalf periode van onder 380 dae. Selfs dit beteken jy gly elke jaar met 15 dae op jou kalf seisoen. Laas jaar het ons alles verkoop wat meer as 400 dae gedoen het - die jaar gaan ons dit afbring na 380 dae. So sy maak haar kalf groot tot op 205 dae oud en dan word sy geelvet biltong.

    En dan kry jy die:
    Click image for larger version. 

Name:	Capture.JPG 
Views:	572 
Size:	37.8 KB 
ID:	602060
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  13. The Following User Says Thank You to Uys For This Useful Post:


  14. #191
    Join Date
    Dec 2017
    Location
    Kareedouw
    Age
    38
    Posts
    127
    Thanked: 77

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    KI jy Uys of bulle. En sinkroniseer jy
    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Some good news:

    Ons soek koeie met n tussen kalf periode van onder 380 dae. Selfs dit beteken jy gly elke jaar met 15 dae op jou kalf seisoen. Laas jaar het ons alles verkoop wat meer as 400 dae gedoen het - die jaar gaan ons dit afbring na 380 dae. So sy maak haar kalf groot tot op 205 dae oud en dan word sy geelvet biltong.

    En dan kry jy die:
    Click image for larger version. 

Name:	Capture.JPG 
Views:	572 
Size:	37.8 KB 
ID:	602060

  15. #192
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,575
    Thanked: 1858

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by CornelisVoigt View Post
    KI jy Uys of bulle. En sinkroniseer jy

    Jammer, ek sien nou eers die.

    Nee, ek is nie permanent op die plaas nie, so KI is nie n opsie nie.

    Bulle is in van 1 Jan to 31 Maart. 25:1 ratio. 1 Jun doen ons dragtigheid en daarna word alles wat nie dragtig is nie verkoop nie - op daai stadium is hulle kallers oud genoeg om gespeen te word - as hulle nie al klaar is nie.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  16. #193
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,575
    Thanked: 1858

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    My skip is amper in Durban hawe.....

    Click image for larger version. 

Name:	156350747_5817301971628788_1837868244633011835_o.jpg 
Views:	266 
Size:	505.6 KB 
ID:	607793
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  17. The Following 2 Users Say Thank You to Uys For This Useful Post:


  18. #194
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria, Hartbeesfontein
    Age
    59
    Posts
    1,425
    Thanked: 970

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    My skip is amper in Durban hawe.....

    Click image for larger version. 

Name:	156350747_5817301971628788_1837868244633011835_o.jpg 
Views:	266 
Size:	505.6 KB 
ID:	607793
    wat weeg een van daai trekkers, ek sien die barge dra oor die 800 ton
    Robert

    '98 Isuzu 280 DT D/C 4x4, home made roof rack
    '09 VW Caddy Maxi TDi
    '06 Citroen C3 1.4HDi8)
    '97 Isuzu 280 S/C plaasbakkie

  19. #195
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Oral
    Age
    63
    Posts
    1,975
    Thanked: 607

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Jou skip se jy? Nou hoekom het jy so baie trekkers bestel?


    C
    If you ain't livin on the edge, you're taking up too much space!

  20. The Following User Says Thank You to C Africa For This Useful Post:


  21. #196
    Join Date
    Dec 2014
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    3,406
    Thanked: 2527

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Quote Originally Posted by C Africa View Post
    Jou skip se jy? Nou hoekom het jy so baie trekkers bestel?


    C
    Seker n lekker vet tender losgeskud.....
    Cheers,
    John Kilfoil

    Rover P6
    Land Rover Discovery II Td5 Manual
    Range Rover P38 HSE
    Moto Guzzi LeMans
    Aprilia Tuono V2

  22. #197
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Chintsa East
    Age
    66
    Posts
    1,433
    Thanked: 594

    Default Re: Uys' farm pictures fred

    Tax evasion/ (avoidance), buy tractors.
    Last edited by pwgg; Yesterday at 07:37 AM.
    2018 Hilux Dakar fully kitted.
    Jeep Wrangler Sahara 2006 the worsies car for the beach(what a car!! )

Page 10 of 10 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •