Re: Tracks4Africa Guide Map app review

Originally Posted by
Lizette Swart
Hallo Ben,
Het jy die app toe op die nuwe tablet probeer installeer, werk dit op die nuwe tablet?
Groete
Lizette
Hi Lizette nee nog nie sukkel om my e-pos op die tablet te laai. Wel dit is daar maar wil nie konekteer nie omdat my settings nie reg is nie. Dit is telkom so ek wag totdat die grendel tyd verby is sodat ek na hulle winkel kan gaan sodat hulle dit daar kan opstel.
Ben
RY WAAR JY MAG MET PASSIE
2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4
Bookmarks