Page 1 of 20 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 ... LastLast
Results 1 to 20 of 393
  1. #1
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    52
    Posts
    2,245
    Thanked: 1050

    Default Suiwer Afrikaans

    Die probleem met 'n draad in suiwer afrikaans is dat dit sommer van die staanspoor bedonnerd klink. Ek meen as mens na iemand verwys as 'n heer dan is dit al klaar formeel, in ingels sal daai selfde benaming gentleman heet, wat sommer baie meer grÍnd as heer klink. Ek meen 'n heer is iemand met 'n swartpak en rottang en klink sommer bombasties maar 'n gentleman klink well gentle.

    Dan glo ek ook dat ons verleer het om in suiwer afrikaans te lees. Ek wip my gereeld vir my vader se hoog afrikaans wahtsapp's want hy klink heelwat meer saaklik as nodig, tot ek onthou ons besig nou suiwer afrikaans en mens moet mooi lees.

    Maar is nie algemeen dink ek die deursnee man (en vrou) op straat het almal 'n laaaaaaaang vakansie nodig.....



    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  2. The Following 3 Users Say Thank You to Miems For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    619
    Thanked: 330

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Ek het een keer die tuinslang met 'n hosepipe dood geslaan.
    That Mighty Amarok
    ---------------------------------------
    Swart Tires wat ek self gekoop het
    Pull over wat my ouma gebrei het
    Vensters waar deur ek kan sien
    Engine voor
    Exhaust agter

  4. The Following 6 Users Say Thank You to Snyks For This Useful Post:


  5. #3
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    30
    Posts
    3,206
    Thanked: 2944

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Wat is die ingelse woord vir tyre?
    Always think: Could this be sarcasm?

    Andrť Opperman

  6. #4
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    somerset west
    Age
    68
    Posts
    350
    Thanked: 481

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    net die "Room" van die gemeenskap praat suiwel afrikaans

  7. The Following User Says Thank You to Maartendeneef For This Useful Post:


  8. #5
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    52
    Posts
    2,245
    Thanked: 1050

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Oppies3800 View Post
    Wat is die ingelse woord vir tyre?
    a wheel....

    you change the wheel with the stupidpower

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  9. #6
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    somerset west
    Age
    68
    Posts
    350
    Thanked: 481

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    so gepraat van hoge afrikaans en die mense wat dit gebruik
    Ek het naby n dorp gebly waar die enigste sigbare kultuur was in die joghurt te vinde

  10. The Following User Says Thank You to Maartendeneef For This Useful Post:


  11. #7
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    66
    Posts
    171
    Thanked: 363

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Miems View Post
    Die probleem met 'n draad in suiwer afrikaans is dat dit sommer van die staanspoor bedonnerd klink. Ek meen as mens na iemand verwys as 'n heer dan is dit al klaar formeel, in ingels sal daai selfde benaming gentleman heet, wat sommer baie meer grÍnd as heer klink. Ek meen 'n heer is iemand met 'n swartpak en rottang en klink sommer bombasties maar 'n gentleman klink well gentle.

    Dan glo ek ook dat ons verleer het om in suiwer afrikaans te lees. Ek wip my gereeld vir my vader se hoog afrikaans wahtsapp's want hy klink heelwat meer saaklik as nodig, tot ek onthou ons besig nou suiwer afrikaans en mens moet mooi lees.

    Maar is nie algemeen dink ek die deursnee man (en vrou) op straat het almal 'n laaaaaaaang vakansie nodig.....


    As ek nie van beter geweet het nie, het ek gedink jy het na my en my eerste (in Afrikaans natuurlik) skrywe in die Pub verwys waar ek gewonder het oor die afskeep van Afrikaans. En dadelik "flack" gekry het van my vriend daar Noord Wes van Pretoria.

    Nee; ek weet ek is nie SO belangrik nie, jy het GLAD NIE aan my gedink nie.

    Gelukkig het ons nog nie sel nrs uitgeruil sodat ons kan WhatsApp nie, ek skryf asof ek met 'n akademiese tesis besig is, en ek dink dit kom van daardie dae af, alhoewel dit destyds in ingils was.

    Jy moet sien hoe vee ek woorde uit omrede ek verkeerd getik het op daardie skermpie, en met my iPhone kan jy nie die loper in die middel van 'n woord plaas nie, jy moet dus die hele woord uitvee. (vind ek nou uit "cursor" is loper en daar is 'n goeie voorbeeld hoekom ons soms die taal meng, veral op 'n tegniese vlak, mens gaan in elk geval nie weet wat die Afrikaanse woord beteken as jy dit gebruik nie).

    Ek beweeg seker nie saam met die tye nie, dis vir my 'n groot irritasie as een van die jong klomp in die familie (gelukkig nie almal van hulle skryf so nie), vir my 'n boodskap stuur op daardie afgekorte trant, ek gaan nie sÍ waarmee ek dit vereenselwig nie. Mens praat mos nie so nie, hoekom dan so skryf?

    Nog erger vir my is dat die geskrewe kommunikasie nie ruimte laat dat iemand kan hoor en sien jy maak soms 'n ou grappie nie, skriftelike kommunikasie kan so verkeerd ge-interpreteer word. Jammer, ek is van jou punt af.

    Geniet daardie opkomende vakansie!

  12. #8
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    52
    Posts
    2,245
    Thanked: 1050

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Wel to be fair, my gryse vader besig ook net suiwer afrikaans en hy is 'n awesome toppie, maar ooo wee die taalmengery staan hom nie aan nie. hy probeer al van ons op skool was om ons sover te kry om nie ons tale te mix nie...

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  13. #9
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    9,267
    Thanked: 6080

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Maartendeneef View Post
    net die "Room" van die gemeenskap praat suiwel afrikaans
    Funny

    Miems ja, ek dink meeste het 'n lekker lang vakansie nodig. Sal verseker help.

    Maar ander het 'n nuwe persoonlikheid, of dalk net 'n nuwe kuber persoonlikheid, nodig. Gelukkig is ek op die persoon na wie ek verwys se ignoreer lys so hy kan dit nie lees nie. Tensy iemand natuurlik die humorsin het om my inskrywing aan te haal
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  14. #10
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Noordhoek, Cape Town
    Age
    62
    Posts
    6,982
    Thanked: 2457

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Oppies3800 View Post
    Wat is die ingelse woord vir tyre?
    Tire.
    Last edited by Chris Stoffel; 2017/11/27 at 12:47 PM.

  15. The Following User Says Thank You to Chris Stoffel For This Useful Post:


  16. #11
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    52
    Posts
    2,245
    Thanked: 1050

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Jy sien daar leer ek nou van 'n loper vandag, ek gaan my pa toets en ky of hy weet wat 'n cursor in afrikaans is.

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  17. #12
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Paarl
    Age
    46
    Posts
    1,288
    Thanked: 779

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Oppies3800 View Post
    Wat is die ingelse woord vir tyre?
    It's a "band"...

  18. The Following 2 Users Say Thank You to Nitebob For This Useful Post:


  19. #13
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    52
    Posts
    2,245
    Thanked: 1050

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Chris Stoffel View Post
    Tire.
    Ek vra omverskoning, dit is natuurlik die regte engels vir 'n tyre..... het 'n swak oomblik gahd daar.

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  20. The Following User Says Thank You to Miems For This Useful Post:


  21. #14
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Noordhoek, Cape Town
    Age
    62
    Posts
    6,982
    Thanked: 2457

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Funny

    Miems ja, ek dink meeste het 'n lekker lang vakansie nodig. Sal verseker help.

    Maar ander het 'n nuwe persoonlikheid, of dalk net 'n nuwe kuber persoonlikheid, nodig. Gelukkig is ek op die persoon na wie ek verwys se ignoreer lys so hy kan dit nie lees nie. Tensy iemand natuurlik die humorsin het om my inskrywing aan te haal
    Jong Dame, die ignoreer lys is 'n onding. Hoe gaan mens weet wat die Fillistyne doen as jy nie hulle posts kan lees nie?

  22. The Following User Says Thank You to Chris Stoffel For This Useful Post:


  23. #15
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    66
    Posts
    171
    Thanked: 363

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Funny

    Miems ja, ek dink meeste het 'n lekker lang vakansie nodig. Sal verseker help.

    Maar ander het 'n nuwe persoonlikheid, of dalk net 'n nuwe kuber persoonlikheid, nodig. Gelukkig is ek op die persoon na wie ek verwys se ignoreer lys so hy kan dit nie lees nie. Tensy iemand natuurlik die humorsin het om my inskrywing aan te haal
    Jy is lankal af, hoor. (Ek het gevoel hoe beledigend dit voel as iemand dit aan mens doen, jammer).

    Lappies het mos 'n nuwe afdeling voorgestel.

    En, IN ELK GEVAL, ek is jou een voor. So ver ek weet is ek op ten minste een "ignore list".
    Last edited by WillemPieter; 2017/11/27 at 01:01 PM. Reason: Laaste sin bygevoeg.

  24. #16
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Noordhoek, Cape Town
    Age
    62
    Posts
    6,982
    Thanked: 2457

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Miems View Post
    Wel to be fair, my gryse vader besig ook net suiwer afrikaans en hy is 'n awesome toppie, maar ooo wee die taalmengery staan hom nie aan nie. hy probeer al van ons op skool was om ons sover te kry om nie ons tale te mix nie...
    Moet tog asseblief nooit vir Ou Vader naby die Kaapse Vlakte laat kom nie. Die 'Afrikaans', (en ek noem dit Afrikaans omdat ek alreeds 5 'refraction' punte teen my het), sal sy liefdevolle ou hart laat staan.

  25. #17
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gqeberha
    Age
    50
    Posts
    15,997
    Thanked: 5216

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Moet erken, alhoewel ek suiwer Afrikaans gebore en groot geword het, lewe ek al so lank half Engels dat ek partykeer sukkel met suiwer Afrikaans lees, veral wanneer suiwer Afrikaans beteken ons het nie 'n woord nie, kom ons maak een.

  26. #18
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    9,267
    Thanked: 6080

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by WillemPieter View Post
    Jy is lankal af, hoor. (Ek het gevoel hoe beledigend dit voel as iemand dit aan mens doen, jammer).

    .

    Whoopy, jy kan my maar regtig terug sit.

    Dit was regtig pret as iemand my posts aanhaal en jy dit moet lees.
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  27. #19
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    57
    Posts
    6,099
    Thanked: 4945

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Ek was ook baie ingesteld op die suiwer Afrikaans ding maar so gaandeweg begin ek my daaraan afsmeer. Taal is om te kommunikeer en veral vir die van ons wat sukkel met tik, is dit maar tande trek om altyd korrek te wees. Solank mense my verstaan en ek vir hulle is die doel bereik dink ek. Ek dink dis erger om 'n taal korrekte post te plaas maar die strekking van jou post kan (en word) verkeerd verstaan.

    PS. Willem ek het 'n Iphone en kan die "loper" in die middel van 'n woord plaas vir korreksies.
    There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!

  28. #20
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    66
    Posts
    171
    Thanked: 363

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Whoopy, jy kan my maar regtig terug sit.

    Dit was regtig pret as iemand my posts aanhaal en jy dit moet lees.
    Ek het regtig jou post gelees voor ek Chris se aanhaling gesien het, en hy noem homself 'n vriend.

Page 1 of 20 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •