Page 15 of 20 FirstFirst ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 LastLast
Results 281 to 300 of 393
  1. #281
    Join Date
    Dec 2014
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    3,538
    Thanked: 2962

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by dewets View Post
    Ja wel, dis nog een van daai anglisismes wat sommer direk uit Ingels 'oorgesit' om meer 'important' te klink. En die korrekte spelling van daai spoegbol is natuurik "religieus". 'Gosdienstig' sil sommer baie bieterer Afrikaanse woord wies.

    Maar as die persoon baie religieus is, is die lyn tussen toegewyd en skynheilig gewoonlik baie dun.
    Eina, pyn....
    Cheers,
    John Kilfoil

    Rover P6
    Land Rover Discovery II Td5 Manual
    Range Rover P38 HSE
    Moto Guzzi LeMans
    Aprilia Tuono V2

  2. #282
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Molopo
    Posts
    450
    Thanked: 267

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Fixedthatforya

    I sit my double walk hail gun in the aim of the tree

  3. #283
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Age
    46
    Posts
    1,201
    Thanked: 1390

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by HannoK View Post
    I sit my double walk hail gun in the aim of the tree
    I sit my double walk hail gun in the aim of the tree and lay on on the lazy horse

  4. #284
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Fishhoek
    Age
    64
    Posts
    818
    Thanked: 163

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Mr.G View Post
    Ek gebruik al baie lank die woord Relegieus vir die afrikaans van religeous...baie Afrikaners bespot my en se daar is nie so woord..Wel daar is blykbaar
    vieslik!!!
    2010 Eagle Head 5.7 hemi

  5. The Following 3 Users Say Thank You to skala For This Useful Post:


  6. #285
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Roodepoort
    Age
    60
    Posts
    96
    Thanked: 148

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    N gholftoernooi bestaan uit 4 rondes waartydens daar 18 putjies in n rondte is. As jy n hole in one slaan, koop jy vir almal n ronde. Die kelners loop dan in die rondte om almal te bedien.
    Johan Swanepoel

    "Nkabe ke ngwana wa morago"

  7. #286
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Welkom
    Age
    38
    Posts
    5
    Thanked: 6

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by neoT View Post
    Wat is properse afrikaans vir 'mitigate risk'?
    Risiko versag/ verskans/ verlaag

  8. #287
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    47
    Posts
    454
    Thanked: 949

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Mr.G View Post
    Ek gebruik al baie lank die woord Relegieus vir die afrikaans van religeous...baie Afrikaners bespot my en se daar is nie so woord..Wel daar is blykbaar
    As 'n algemene reŽl haat Afrikaners anglisismes. Dit word gewoonlik in pretensieuse omstandighede gebruik. Met 'n afkeur aan beide kan ek goed glo dat jy geterg word.
    Net omdat hulle besluit het om die anglisisme in die woordeboek op te neem beteken nie Afrikaans sprekendes dink dit is 'n woord nie.

    Ek dink jy spot fyn en wel gedaan daarmee.

    As ek die woord religieus hoor dink ek aan 'n oom met 'n hoŽ spitshoed en 'n rokende handsakkie.

  9. The Following 2 Users Say Thank You to Emmie L For This Useful Post:


  10. #288
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    60
    Posts
    1,378
    Thanked: 3544

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Emmie L View Post
    As 'n algemene reŽl haat Afrikaners anglisismes. Dit word gewoonlik in pretensieuse omstandighede gebruik. Met 'n afkeur aan beide kan ek goed glo dat jy geterg word.
    Net omdat hulle besluit het om die anglisisme in die woordeboek op te neem beteken nie Afrikaans sprekendes dink dit is 'n woord nie.

    Ek dink jy spot fyn en wel gedaan daarmee.

    As ek die woord religieus hoor dink ek aan 'n oom met 'n hoŽ spitshoed en 'n rokende handsakkie.
    Hmmmm.....
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith


    1998 Disco Tdi
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  11. The Following User Says Thank You to EttiennedK For This Useful Post:


  12. #289
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    810
    Thanked: 4099

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by EttiennedK View Post
    Hmmmm.....
    Hippy - VoŽlvry

    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  13. #290
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pinetown
    Age
    72
    Posts
    2,660
    Thanked: 2397

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Wedwo View Post
    Im a proper soutie from Durban. After finishing basics in Bloem we got a day pass and went to Marsselspoort (Spelling). There was a very pretty young girl sitting on a swing and in my best Afrikaans I said to her "Kan ek jou stoot". I was hell of a surprised at her reaction.

    Regards Gavin
    So come on now then :
    We NEED to know what her reaction was dammit !!
    Peter Hutchison
    Answering the call of the wild is just so much beter than answering the telephone.
    [B][SIZE=2][FONT=Calibri][SIZE=2][B]ISUZU KB 280 DT LE
    Modified Glider Hunter trailer fitted with RTT.
    Platkar = Chevy Spark 1.2

  14. The Following User Says Thank You to Peter1949 For This Useful Post:


  15. #291
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    810
    Thanked: 4099

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Wedwo View Post
    Im a proper soutie from Durban. After finishing basics in Bloem we got a day pass and went to Marsselspoort (Spelling). There was a very pretty young girl sitting on a swing and in my best Afrikaans I said to her "Kan ek jou stoot". I was hell of a surprised at her reaction.

    Regards Gavin
    You should have followed up with: "Onthou om jou bene te swaai sodat jy momentum kan behou"
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  16. #292
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    47
    Posts
    454
    Thanked: 949

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by EttiennedK View Post
    Hmmmm.....
    Moes net

  17. The Following User Says Thank You to Emmie L For This Useful Post:


  18. #293
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Johannesburg
    Age
    59
    Posts
    368
    Thanked: 126

    Post Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Peter1949 View Post
    So come on now then :
    We NEED to know what her reaction was dammit !!
    All I can say is that day I was very grateful for how fit I was having just completed Basics. I spent most of the rest of the day running away from her Dad who for some reason was quite determined to get hold of me. And I was just trying to be nice

    Regards Gavin
    2015 Discovery 4 30 SDV6 SE
    2007 Defender 90 Puma 2.4
    Bush Lapa Baobab (Ordered)
    Previous
    Metalian Off Road Trailer
    2010 Discovery 4 30 TDV6 SE
    Discovery 3 V6 S
    Discovery 2 TD5
    Defender 90 TDI
    Defender 110 V8 Hard Top
    Jurgens Xplorer

  19. The Following User Says Thank You to Wedwo For This Useful Post:


  20. #294
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    George
    Age
    46
    Posts
    2,333
    Thanked: 685

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    English is no better. The other day I was surprised to learn their is a sport called fartlekking.

    Sis man.
    Nie Engels nie, Sweeds. (Nie swets nie!) https://en.wikipedia.org/wiki/Fartlek

    Quote Originally Posted by WernerDL View Post
    Vriendin van my is erg oor Afrikaans en sy raak baie kwaad as mens lighthouse vertaal na lighuis. Dit moet wees vuurtoring!

    Maar dan fire fly, is vuurvliegie en nie ligvliegie nie - so geen idee hoe die taal mense fire/light en vuur/lig vertaal nie.
    Jy sien, ten spyte van wat baie mense blykbaar deesdae dink, word Afrikaans nie uitsluitlik gebesig deur Engelse woorde te vertaal nie. 'n Vuurtoring is 'n vuurtoring. 'n Vuurvliegie is 'n vuurvliegie. 'n Vuurvliegie is nie 'n gewone vliegie met 'n stukkie vuurtoring op sy agterent nie.
    Tyrannosaurus R5 (sold, but still missing it) and a second hand British Tata and now a small German SUV with working indicators.

    "I often wonder what it must be like to be so strong, infallible, articulate, self-content .... and wrong."
    - Pam Ayres

  21. #295
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Roodepoort
    Age
    60
    Posts
    96
    Thanked: 148

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by JanB View Post
    Nie Engels nie, Sweeds. (Nie swets nie!) https://en.wikipedia.org/wiki/Fartlek



    Jy sien, ten spyte van wat baie mense blykbaar deesdae dink, word Afrikaans nie uitsluitlik gebesig deur Engelse woorde te vertaal nie. 'n Vuurtoring is 'n vuurtoring. 'n Vuurvliegie is 'n vuurvliegie. 'n Vuurvliegie is nie 'n gewone vliegie met 'n stukkie vuurtoring op sy agterent nie.
    En dan is daar Afrikaanse woorde / terme soos "beeshaas". Wat in Engels "fillet" is. Of "kotelet" vir "chop".
    Johan Swanepoel

    "Nkabe ke ngwana wa morago"

  22. The Following User Says Thank You to Swannie1960 For This Useful Post:

    FWM

  23. #296
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    127.0.0.1
    Age
    38
    Posts
    819
    Thanked: 783

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Sit die voertuig in laebestek met die ewenaarslot aan. Verander na 2de rat met die rathefboom en laat dan die koppelaar pedaal liggies uit en laat die voertuig voorentoe kruip onder sy eie stoom.

    Hou die toere dop en as dit onder 'n 1000 val, trap so liggies op die versneller pedaal.
    My ryding: 'n Ding met 4 rubber sirkels en n enjin wat nou en dan aangedryf word met al 4 sirkels

  24. #297
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,333
    Thanked: 4403

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Swannie1960 View Post
    En dan is daar Afrikaanse woorde / terme soos "beeshaas". Wat in Engels "fillet" is. Of "kotelet" vir "chop".
    Kruisskyf en lendeskyf ook. Ek dink dit is Rump en Sirloin maar ek weet nie watter is watter nie
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  25. #298
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    619
    Thanked: 329

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by Leeumann View Post
    Risiko versag/ verskans/ verlaag
    Ek het al "risiko mitigasie" gehoor
    That Mighty Amarok
    ---------------------------------------
    Swart Tires wat ek self gekoop het
    Pull over wat my ouma gebrei het
    Vensters waar deur ek kan sien
    Engine voor
    Exhaust agter

  26. #299
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Umdloti
    Age
    65
    Posts
    123
    Thanked: 52

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Country Club - #### Boom Kierie
    John

    2011 Pajero Sport 3.2 DiD
    2003 Disco 2 TD5 (Given to son)
    2014 Jurgens XT75 (Sold)

  27. #300
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,333
    Thanked: 4403

    Default Re: Suiwer Afrikaans

    Quote Originally Posted by IcePick88 View Post
    Sit die voertuig in laebestek met die ewenaarslot aan. Verander na 2de rat met die rathefboom en laat dan die koppelaar pedaal liggies uit en laat die voertuig voorentoe kruip onder sy eie stoom.

    Hou die toere dop en as dit onder 'n 1000 val, trap so liggies op die versneller pedaal.
    Voor jy al die boghenoemde doen moet jy eers die voertuig aan skakel deur die knormoer te draai.
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  28. The Following 2 Users Say Thank You to FWM For This Useful Post:


Page 15 of 20 FirstFirst ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •