Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Magalieskruin Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,316
    Thanked: 677

    Default Artikulasie eet parte

    Soos die gesegde voorwaar sÍ, modify and something will break.

    Siouxsie het begin wandel oor die pad en dit voel asof die diffs onder haar rondbeweeg. Ek glo die A-raam se kneukel is klaar met kees maar vanaand onder nadere inspeksie vind ek toe dat veral die linker agter trailing arm bush genoeg gehad het van al ons mannewales.

    So, alweer werk vir my.
    Attached Images Attached Images  
    HENK


  2. #2
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Hartbeespoortdam
    Age
    56
    Posts
    213
    Thanked: 5

    Default Re: Artikulasie eet parte

    Beter om maar al die suspension rubbers te vervang.
    Jose A
    2003 Discovery v8 "O Patrao"
    Terrafirma 2"coils
    Terrafirma All Terrain shocks
    Terrafirma Steering damper
    Goodyear Duratrac 265/70/16
    '98 Disco 300 Tdi "Stony" Now SOLD


  3. #3
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    640
    Thanked: 148

    Default Re: Artikulasie eet parte

    Hi Henkus.

    Ja jong mens bly maar werk aan n Defender of Disco, dis die dat ons hul so lief het.

    Terwyl jy die rubbers vervang, vervang dit maar met n poly bush. Myne is oral met poly vervang en ek moet se dit hou net langer.
    Last edited by Wildkyker; 2021/04/23 at 06:37 PM.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  4. #4
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    2,954
    Thanked: 572

    Default Re: Artikulasie eet parte

    Die Jeep ouens wat kwaai flex vervang soms rubber bushes met rose joints, ek dink nie dis baie prakties met n kar wat baie op die pad ry nie, maar kan dalk die moeitwerd wees om te ondersoek vir iets wat baie trails doen.

    My eie ondervinding met poly op my Grand Cherokee was nie goed nie. Die track bar het speling begin kry wat DW veroorsaak het binne n paar maande na die bushes vervang is. Ek is terug na rubber en het nie verder probleme gehad nie.


    '12 Audi Q5 3.0 TDi quattro stock standard

    '07 VW Touareg (T2) 3.0 V6 TDi (BKS), Air Suspension, Centre and Rear diff locks, DeCAT, 265-65R17 muds - Sold

    '01 Jeep WJ Limited 4.7 V8 with some bits - Sold
    '83 Range Rover Classic 3dr 3.5 V8 Rust bucket - Sold

  5. #5
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    East London
    Posts
    608
    Thanked: 346

    Default Re: Artikulasie eet parte

    Quote Originally Posted by Henkus View Post
    Soos die gesegde voorwaar sÍ, modify and something will break.

    Siouxsie het begin wandel oor die pad en dit voel asof die diffs onder haar rondbeweeg. Ek glo die A-raam se kneukel is klaar met kees maar vanaand onder nadere inspeksie vind ek toe dat veral die linker agter trailing arm bush genoeg gehad het van al ons mannewales.

    So, alweer werk vir my.
    Ekt dieselfde gehad en op 100km/h is dit nie grappies nie...en dit was voordat ek 50mm gelig het.

  6. #6
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Magalieskruin Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,316
    Thanked: 677

    Default Re: Artikulasie eet parte

    The chassis bushes were the least of my problems. The bushes in the eye of the trailing arms were completely kaput. Fortunately I could get new ones from British and have them pressed in and out at LRxtreme. No wonder she was all over the place.
    HENK


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •