Die hekke is OOP !!!!





Results 1 to 11 of 11
  1. #1
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Bethlehem
    Age
    68
    Posts
    861
    Thanked: 255

    Default Die hekke is OOP !!!!

    Name:  IMG-20171122-WA0002.jpg
Views: 1304
Size:  155.7 KB

    Die Visas is weg , Bob is weg , Afrika op die regte pad vir toerisme .
    Cruiser 76 EFI 4.5 FullTime 4x4
    Cruiser 78 4.2 Diesel
    Cruiser 79 4.2 Diesel Full Time 4x4

  2. The Following 3 Users Say Thank You to Swart Jan For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    67
    Posts
    3,945
    Thanked: 718

    Default Re: Die hekke is OOP !!!!

    Hoe lank gaan n Semba loop met daai boodskap tot by die grens van Luanda af.
    Johan Kriel

    LC's and Echo Chobe

  4. #3
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Bethlehem
    Age
    68
    Posts
    861
    Thanked: 255

    Default Re: Die hekke is OOP !!!!

    Johan hy gaan draf want Kersfees/Nuwejaar is om die draai .
    Cruiser 76 EFI 4.5 FullTime 4x4
    Cruiser 78 4.2 Diesel
    Cruiser 79 4.2 Diesel Full Time 4x4

  5. The Following User Says Thank You to Swart Jan For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Jhb
    Age
    45
    Posts
    234
    Thanked: 45

    Default Re: Die hekke is OOP !!!!

    Quote Originally Posted by Swart Jan View Post
    Name:  IMG-20171122-WA0002.jpg
Views: 1304
Size:  155.7 KB

    Die Visas is weg , Bob is weg , Afrika op die regte pad vir toerisme .
    Does this mean we just arrive at the border without a visa?
    '05 Nissan Patrol 4.8L GRX
    '13 Conqueror Companion

    2007: JHB-London by motorbike. 16000km, 39 days
    2014: JHB-Nairobi-JHB. 13000km, 90 days

    "We travel not to escape life, but for life not to escape us."

  7. #5
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    54
    Posts
    813
    Thanked: 605

    Default Re: Die hekke is OOP !!!!

    Yes. Easy as pie. All you need is your SA passport and you habe to say where you are going. Which province as this gets recorded.

  8. The Following User Says Thank You to Erwin Schimper For This Useful Post:


  9. #6
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    54
    Posts
    813
    Thanked: 605

    Default Re: Die hekke is OOP !!!!

    Sorry. Photos of your vehicle from all sides. Permission letter to use the vehicle if it is a company vehicle. Also Police clearance for traveling for the vehicle. Copies of vehicles registration papers. Copies of your driving license.

  10. #7
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    309
    Thanked: 67

    Default Re: Die hekke is OOP !!!!

    Naand mense.
    So ek doen bietjie navorsing vir n opkomende trip na Angola.
    So met die visa wat nie meer verlang word nie. Het ek steeds n brief van uitnodiging nodig? Of is dit soos Namibia en Botswana waar jy net neerskryf waarheen jy gaan en hoeveel dae?
    Sal jul raad wardeer?
    Dankie

  11. #8
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    54
    Posts
    813
    Thanked: 605

    Default Re: Die hekke is OOP !!!!

    Geen brief nodig. Dit is soos Namibia en Botswana maar jy het n paar dokumente nodig en fotos van jou voertuig van al 4 kante. Polisie klaring vir reis en magtings brief van die eienaar van die voertuig. As jy die eienaar is moet jy n brief skryf waaring jy jouself magtiging gee. Kopie van paspoort. Kopie van ID. Registrasie papiere van jou voertuig en ook n afskif van lisensie op die ruit. Maak sommer n paar afskrifte n laat dit waarmerk anders gaan jy rond draf op die grens om afskrifte ens te maak.

  12. The Following User Says Thank You to Erwin Schimper For This Useful Post:


  13. #9
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    309
    Thanked: 67

    Default Re: Die hekke is OOP !!!!

    Dankie Erwin

    Was jy onlangs oor die grens gewees?
    Kan jy dalk info verskaf van die kostes tans om oor die grens te kom?
    Wat moet mens als betaal? En in watter eenheid?

    Jy noem nie iets van 3de party versekering nie?

    Baie dankie
    Last edited by Wildkyker; 2019/08/01 at 12:27 PM.

  14. #10
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    54
    Posts
    813
    Thanked: 605

    Default Re: Die hekke is OOP !!!!

    Naand. Sien nou ek het jou nie geantwoord nie. Was nog nie die jaar in Angola. Koste soos.ek verstaan is nog dieselfde. My skoonpa en ma was n week terug daar vir so 10 dae. Sal by hom hoor van kostes.

  15. The Following 2 Users Say Thank You to Erwin Schimper For This Useful Post:


  16. #11
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    309
    Thanked: 67

    Default Re: Die hekke is OOP !!!!

    Asb Erwin ek sal dit wardeer.
    ONE LIFE!

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •