Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 21
  1. #1
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Burgersfort
    Age
    27
    Posts
    28
    Thanked: 1

    Default Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Ek gaan Desember Kgalagadi toe en beplan om dalk van Zylsrus deur te ry i.p.v. Upington om. Is daar iemand wat dalk weet hoe die grondpad tussen Hotazel en Askham lyk en sal julle dit aanbeveel of nie?

  2. #2
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    67
    Posts
    3,377
    Thanked: 54

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Het dit nie onlangs gery nie maar normaalweg is dit maar baie sleg.
    Ek sal nie aanbeveel dat jy dit ry nie, veral nie as jy sleep nie.Die klippe verniel n sleepwa se voorkant erg.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  3. The Following User Says Thank You to SarelF For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    10,135
    Thanked: 3786

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Hom `n tydjie terug gery, was bitter sleg. Sal maar liewers die draai oor Upington ry.

  5. The Following 2 Users Say Thank You to grips For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Burgersfort
    Age
    27
    Posts
    28
    Thanked: 1

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Vreeslik baie dankie julle. Ek dink ek sal dan maar liewer Upington om glip.

  7. #5
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Bosveldsig, Nylstroom/Modimolle
    Age
    66
    Posts
    1,934
    Thanked: 243

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Ons het wel VanZyls Rus oor gery in 2016 en sal moontlik in Aug 2018 dit weer doen.
    Sorg dat jy 'n klippe net het vir die sleepwa, blaas bande bietjie af en ry stadig.

    Die pad was kolle sleg maar oor die algemeen redelik.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_6225 (1024x606).jpg 
Views:	225 
Size:	420.1 KB 
ID:	465798   Click image for larger version. 

Name:	IMG_6235 (1024x667).jpg 
Views:	239 
Size:	408.7 KB 
ID:	465799   Click image for larger version. 

Name:	IMG_6227 (1024x683).jpg 
Views:	227 
Size:	318.1 KB 
ID:	465800   Click image for larger version. 

Name:	IMG_6230 (1024x683).jpg 
Views:	204 
Size:	648.8 KB 
ID:	465801   Click image for larger version. 

Name:	IMG_6238 (1024x683).jpg 
Views:	209 
Size:	399.6 KB 
ID:	465802   Click image for larger version. 

Name:	IMG_6243 (1024x683).jpg 
Views:	221 
Size:	471.4 KB 
ID:	465803  
    Danie & Marinda - die wiele is rond, dus moet hulle hardloop - afgetree nou leef ons net.
    2017 BL - Kewer B1115 RUS WA GP - bos en kamp tyd
    2016 Ford Fiesta Ecoboost - daaglikse ryding
    2013 Ford Ranger 3.2 DC XLT 4x4 - nuwe rondloop ry ding, nou sleep ons! (2017)
    2011 Echo 4, die RUSWA-ZN - (verkoop 44 000 km)
    2010 Ford Ranger 2.5 DT DC XLT 4x4 - rondloop ry ding met "bietjie ekstra" krag (Verkoop 177 000 km)
    2005 Chev Aveo - Afgeskryf (2016 130 000)
    2005 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 180 000)
    2003 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 150 00)
    2000 Nissan Hardbody - Geruil (pyne by die duisended 52 000 km)
    1998 Opel Kadett - Dogter se wiele geword in 2003 (baie warm enjin 116 000 km)
    1990 Datsun 1800 short wheelbase - Pa se ou plaas bakkie, na die Nissan die pad gevat het met sy probleme in 2003 (117 00km)
    1990 Hilux 2.4D - en hy kon loop, pomp en top gewerk aan.
    1984 Opel Commondore - het gehardloop
    1983 Safary 3 karavaan - verkoop en begin tent in 2000 (51 000 km)
    1980 Ford Granada 3.0 - warm enjin afgeskryf
    1969 VW 1600 TL - geen einde nie, warm enjin en geruil
    1968 VW 1600 L - geen einde en baie warm enjin, verkoop in 1998 (328 000 myl/525 000 km)

    .

  8. The Following User Says Thank You to Danie S For This Useful Post:


  9. #6
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Weltevredenpark, Roodepoort
    Age
    62
    Posts
    113
    Thanked: 38

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Quote Originally Posted by Arlu View Post
    Ek gaan Desember Kgalagadi toe en beplan om dalk van Zylsrus deur te ry i.p.v. Upington om. Is daar iemand wat dalk weet hoe die grondpad tussen Hotazel en Askham lyk en sal julle dit aanbeveel of nie?
    Hoekom oorweeg julle nie om deur die Middelputs grenspos noord van Van Zylsrus te gaan en dan aan die Botswana kant Tweerivieren toe te ry nie? Dis 'n mooi teerpad al die pad. Daai grondpad Askham toe is 'n wetter, en hy werk nie mooi met jou rygoed nie. Krap bietjie op die Forum, hier was al heelwat threads oor die Botswana roete/opsie... Geniet dit !

  10. The Following User Says Thank You to Echo Man For This Useful Post:


  11. #7
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Burgersfort
    Age
    27
    Posts
    28
    Thanked: 1

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Quote Originally Posted by Echo Man View Post
    Hoekom oorweeg julle nie om deur die Middelputs grenspos noord van Van Zylsrus te gaan en dan aan die Botswana kant Tweerivieren toe te ry nie? Dis 'n mooi teerpad al die pad. Daai grondpad Askham toe is 'n wetter, en hy werk nie mooi met jou rygoed nie. Krap bietjie op die Forum, hier was al heelwat threads oor die Botswana roete/opsie... Geniet dit !
    Ek weet glat nie van die roete deur Bots nie. Baie dankie vir die laatweet, ek sal bietjie rond krap en die roete deur Bots in gedagte hou

  12. #8
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    6,945
    Thanked: 22

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Ek sal nooit weer die Van Zyls pad ry nie.

    Die pad kan jou voertuig en boswa lelik seermaak al is jy versigtig.
    AMAROK
    BLINKGAT ALU CANOPY

    JURGENS EXPLORER
    BLINKGAT DRAWER SYSTEMS AND FRIDGE SLIDE



  13. The Following 2 Users Say Thank You to Fanatic For This Useful Post:


  14. #9
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Burgersfort
    Age
    27
    Posts
    28
    Thanked: 1

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Ek het die kantore by twee rivieren direk geskakel om te hoor van die pad deur Botswana. Hulle reken dis baie mooi teerpad en die laaste 60km is grondpad maar ook blykbaar baie mooi. Dis is ook heelwat korter so deur as Upington om. Ek gaan dan ongelukkig net daai eerste gedeelte van die grondpad deur Van Zyls moet ry tot by die grenspos.

  15. #10
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    9,182
    Thanked: 5729

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Dis korrek, jy sal moet die eerste deel van die Van Zylsrus grondpad moet ry tot by McCarthy's rest grenspos. Daai deel kan ook sleg wees.

    Hierdie roete maak sin as jy aan die Botswana kant van die KTP weer gaan uitgaan, bv deur Mabua. As jy net in SA kant bly en weer uitgaan in SA in, maak dit nie so baie sin nie want jy moet die tyd en koste van 'n basies onnodige grenskruising in ag neem. Alhoewel McCarthy's rest redelik stil en vinnig is.

    Ek se nogsteeds, ry eenvoudig oor Upington met die teer. Daar is niks wat mens vanaf die grondpad sien of ervaar wat jy nie oor die Upington roete kan sien nie.
    Last edited by lekhubu943; 2017/11/01 at 10:23 AM.
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  16. The Following 3 Users Say Thank You to lekhubu943 For This Useful Post:


  17. #11
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Pretoria
    Posts
    22
    Thanked: 1

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Hi Arlu,
    Het die Vanzylsrus grondpad nou in Oktober 2017 gery. Die eerste 50 km is bietjie sleg , ry so 60 km/ hr dan is die pad mooi kon so 90 km/ hr sleep. Geen probleme met die wa of voertuig gehad nie.

  18. The Following User Says Thank You to Leo 1971 For This Useful Post:


  19. #12
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Bela Bela
    Age
    68
    Posts
    1,249
    Thanked: 461

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Ekry altyd deur Van Zylsrus (sleep nie), ek hou van die rustigheid, gouer bos gevoel en haat die groot trokke en mense se koppe wat uithaak om Kathu. Indien ek genoeg tyd het (in Van Zylsrus oorbly) ry en die Middelputs teerpad.

    Die pad is blykbaar in Oktober geskraap
    Tobie Oosthuizen
    2020 Pajero 3.2L DiD Exceed
    Frontrunner Slimline roofrack


  20. The Following User Says Thank You to Tobie4x4 For This Useful Post:


  21. #13
    Join Date
    May 2014
    Location
    Tshwanetoria
    Age
    68
    Posts
    2,227
    Thanked: 1065

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Van Zylsrus/Middelputs (deur Bots)/Bokspit 'n pragtige pad. Bietjie grondpad net voor van Zyls en na vanZyls tot by grens.(ek dink in totaal so 30km) Ek herhaal, die teerpad in Bots is 'n PRAGTIGE pad.
    Jy kan by Boksputs na Twee Rivier ry aan die Bots kant - dan grondpad. of jy kan aan SA kant na Twee Riviere ry, dan teerpad.
    Jy gaan so 'n bietjie tyd spaar, en ons is mos reisigers en wil graag die wreld sien!
    Sorg net dat jou papiere in orde is vir Bots en maak seker van die grenspostye, sodat jy nie iewers geblok word nie.

    Doen dit!

    Die grondpad tussen vanZyls en Boksputs aan RSA kan se toestand wissel baie, afhangende van verkeer, instandhouding en seisoen. En waarmee jy ry en/of sleep
    Last edited by hatjohan; 2017/11/05 at 07:30 PM.



  22. The Following 2 Users Say Thank You to hatjohan For This Useful Post:


  23. #14
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Burgersfort
    Age
    27
    Posts
    28
    Thanked: 1

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Quote Originally Posted by hatjohan View Post
    Van Zylsrus/Middelputs (deur Bots)/Bokspit 'n pragtige pad. Bietjie grondpad net voor van Zyls en na vanZyls tot by grens.(ek dink in totaal so 30km) Ek herhaal, die teerpad in Bots is 'n PRAGTIGE pad.
    Jy kan by Boksputs na Twee Rivier ry aan die Bots kant - dan grondpad. of jy kan aan SA kant na Twee Riviere ry, dan teerpad.
    Jy gaan so 'n bietjie tyd spaar, en ons is mos reisigers en wil graag die wreld sien!
    Sorg net dat jou papiere in orde is vir Bots en maak seker van die grenspostye, sodat jy nie iewers geblok word nie.

    Doen dit!

    Die grondpad tussen vanZyls en Boksputs aan RSA kan se toestand wissel baie, afhangende van verkeer, instandhouding en seisoen. En waarmee jy ry en/of sleep
    Ek hoor wat jy s Johan en stem saam, mens kom so min in daai area en kan net sowel explore terwyl mens daar is.

    Soos Tobie ook genoem het dat mens is op vakansie en wil rustig wees.

    Ek en my vriend het besluit om die teerpad in Bots aan te durf en dit heel rustig te vat. Oppad terug van die Kgalagadi af gaan ons draai maak by die Augrabiese watervalle so sal dan weer Upington om terug kom. Dink dit sal nogal interesant wees om die twee paaie en omgewings met mekaar te kan vergelyk. Dit is my eerste keer wat ek in daai gedeelte gaan kom so gaan maar die ekstra tyd vat en albei paaie geniet.😀

  24. #15
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    44
    Thanked: 19

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Ons het in Julie 2017 daardie pad gery en dit was glad nie sleg nie. Teen 'n redelike spoed kan dit met gemak gery word. Ons het niks gesleep nie, dus kan die klippe dalk skade aan 'n sleepwa aan rig. Met ons beplanning was dit ook groot oorweging om die pad te vermy, maar dit was eintelik deel van die Kalahari ondervinding en vakansie wat ons die pad laat ry het. Ek s, RY HOM!! Weereens, as die pad sleg is, ry net stadiger. Ek het 'n trip report opgesit in die Noord Kaap seksie, wat so stukkie van die Van Zylsrus ondervinding wys. "Desperate traveler through the Northern Cape"
    2009 Suzuki Vitara 3.2AT
    Stofpad bashplates + 40mm lift
    2016 X-Trail 2.5

  25. The Following User Says Thank You to VETTIE For This Useful Post:


  26. #16
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Bosveldsig, Nylstroom/Modimolle
    Age
    66
    Posts
    1,934
    Thanked: 243

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    As jy die tyd het ry die pad en gaan maak 'n kouer bier klaar op Van Zyl's

    Terwyl jy in die omgewing is maak sommer 'n draai in Springbok, Keimoes, Oranje Rivier Kelders en die algemene omgewing.
    Daar is verskilende plekke om oor te staan.

    Ons gaan beslis in 2018 weer daar draai voor ons weer die Kgalagadi doen.

    Daar is natuurlik Kimberly (Mokala) en dan Garieb as jy die tyd het.
    Danie & Marinda - die wiele is rond, dus moet hulle hardloop - afgetree nou leef ons net.
    2017 BL - Kewer B1115 RUS WA GP - bos en kamp tyd
    2016 Ford Fiesta Ecoboost - daaglikse ryding
    2013 Ford Ranger 3.2 DC XLT 4x4 - nuwe rondloop ry ding, nou sleep ons! (2017)
    2011 Echo 4, die RUSWA-ZN - (verkoop 44 000 km)
    2010 Ford Ranger 2.5 DT DC XLT 4x4 - rondloop ry ding met "bietjie ekstra" krag (Verkoop 177 000 km)
    2005 Chev Aveo - Afgeskryf (2016 130 000)
    2005 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 180 000)
    2003 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 150 00)
    2000 Nissan Hardbody - Geruil (pyne by die duisended 52 000 km)
    1998 Opel Kadett - Dogter se wiele geword in 2003 (baie warm enjin 116 000 km)
    1990 Datsun 1800 short wheelbase - Pa se ou plaas bakkie, na die Nissan die pad gevat het met sy probleme in 2003 (117 00km)
    1990 Hilux 2.4D - en hy kon loop, pomp en top gewerk aan.
    1984 Opel Commondore - het gehardloop
    1983 Safary 3 karavaan - verkoop en begin tent in 2000 (51 000 km)
    1980 Ford Granada 3.0 - warm enjin afgeskryf
    1969 VW 1600 TL - geen einde nie, warm enjin en geruil
    1968 VW 1600 L - geen einde en baie warm enjin, verkoop in 1998 (328 000 myl/525 000 km)

    .

  27. The Following User Says Thank You to Danie S For This Useful Post:


  28. #17
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Bela Bela
    Age
    68
    Posts
    1,249
    Thanked: 461

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Ek het Kgalagadi toe (9 Nov) die Van Zylsrus Askham en terug (20 Nov) Botswana teerpad. Eergenoemde agv grenstye maar grondpad was goed en ek het padskraper gekry, besig om te skraap. Ek sal nie sommer weer Upington om ry nie. LW ek sleep nie so julle wel sleep tref voorsorg vir klippe, jy gaan skade kry. Dit was heerlike trip en het heelwat wild en vol lewe op grondpad gekry.
    Tobie Oosthuizen
    2020 Pajero 3.2L DiD Exceed
    Frontrunner Slimline roofrack


  29. #18
    Join Date
    May 2013
    Location
    Knysna
    Age
    70
    Posts
    76
    Thanked: 18

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Ons het vanaf Askham die pad begin November gery. Ons het oornag by die Vanzyslrus hotel gebly en en in die more die grondpad wat die Kurumanrivier gevolg, dan verby Hotazel tot Kuruman. Die pad is in 'n beter toestand as die Askham/Vanzylsrus pad.


    Ons ry stadig, so 60-75 km/uur en het geen probleme gehad nie. Ons het ook stories gehoor van hoe sleg die Askham/Vanzyslrus pad is maar as jy versigtig is sal jy nie probleme kry. Die paar "locals" ry baie viniger. (Bande 1.8 bar)


    Die eienaars van die Vanzylsrus hotel is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het the Red Sands Country Lodge naby Kuruman aanbeveel en ons het vir 3 dae daar lekker gekuier. Vermy die dorp.
    2008 Subaru Forester XT
    2015 Land Cruiser 79 Double Cab 4.2l Diesel

  30. #19
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Wolmaransstad
    Age
    46
    Posts
    14
    Thanked: 30

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Hierdie week die pad tussen Van Zylsrus en Askam twee keer gery. Pad is nie te sleg nie - alhoewel hy vr van mooi is. Kan duidelik sien daar is lanklaas aan die pad gewerk. Die grootste en gevaarlikste dele is waar die pad se bolaag weg is en dan kry jy los sand met nogal ń diep knik daarin. As jy te vinnig ry of nie gewoont aan grondpad ry is nie beveel ek aan jy vat dit BAIE rustig.

    Ps : Wil net s partykeer al het ouens ges die pad is mooi en as ek hom ry wens ek eerder ek het die langer pad gevat. So smaak verskil maar

  31. #20
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    6,945
    Thanked: 22

    Default Re: Pad na Kgalagadi via van Zylsrus??

    Nee wat, daai pad ry ek nie weer nie.
    AMAROK
    BLINKGAT ALU CANOPY

    JURGENS EXPLORER
    BLINKGAT DRAWER SYSTEMS AND FRIDGE SLIDE



Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •