Marius se Terios - Page 2





Page 2 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 21 to 40 of 110
  1. #21
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,932
    Thanked: 86

    Default Re: Marius se Terios

    Daarsy.... Terios kry dalk nog in die week nuwe bande.

    Kan nie wag nie!
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  2. #22
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,932
    Thanked: 86

    Default Re: Marius se Terios

    Daarsy.... Lyk baie mooi.
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  3. #23
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,932
    Thanked: 86

    Default Re: Marius se Terios

    G015's lyk rerig mooi op hom!
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  4. #24
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,064
    Thanked: 218

    Default Re: Marius se Terios

    Lekker Marius daai Terrie lyk mooi
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  5. The Following User Says Thank You to Haggy4x4Bedinges For This Useful Post:


  6. #25
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    39
    Posts
    10
    Thanked: 3

    Default Re: Marius se Terios

    Quote Originally Posted by mariusrautenbach View Post
    Daarsy.... Lyk baie mooi.
    Nice! I have the same ones on my Forester. Great dirt road grip and quiet on tar. Remember to rotate every 5000km's

  7. The Following User Says Thank You to StefMau For This Useful Post:


  8. #26
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    2,074
    Thanked: 55

    Default Re: Marius se Terios

    Well done Marius!!! It is a very nice car.

    May you have many happy and safe Kmís
    2011 Suzuki Grand Vitara 3.2 V6, Still Stock. Only upgraded the headlights and fog lights. Osram CBI d2s bulbs, clear lens. With the fog's I retrofitted BMW X5 Led Fogs into the std Suzuki fog lights.

    SOLD
    2010 Suzuki Jimny with 215/75 R15 Maxxis Mud's, GIZ fiberglass snorkel, GIZ brake line extenders, GIZ 3" Suspension Kit, Bonnet,Light and Window guard, Bi-Xenon Projector Headlights, Custom Bumper, Front Diff Protector, T-Case Protector, Radial arm cup protectors, Steering Damper and smash and grab.

  9. The Following User Says Thank You to cruzer244 For This Useful Post:


  10. #27
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,932
    Thanked: 86

    Default Re: Marius se Terios

    Nog 'n klein upgrade gedoen... Fotos doen nie justice hoe sy lightbar skuin nie...



    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  11. #28
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Mosselbay
    Age
    72
    Posts
    140
    Thanked: 13

    Default Re: Marius se Terios

    Marius lyk bakgat maar gaan lees bietjie die wetgewing of daardie ligte wettig is, soos ek die artikel lees is dit onwettig, mag bv nie in middel van voertuig wees nie en nog 'n klomp regulasies soos afstande, skyngehalte, hoeveelheid en skakelaars.

  12. #29
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,932
    Thanked: 86

    Default Re: Marius se Terios

    Quote Originally Posted by maanskotze View Post
    Marius lyk bakgat maar gaan lees bietjie die wetgewing of daardie ligte wettig is, soos ek die artikel lees is dit onwettig, mag bv nie in middel van voertuig wees nie en nog 'n klomp regulasies soos afstande, skyngehalte, hoeveelheid en skakelaars.
    Yup I know... Hy moet maar op bly tot ek 'n boete kry... Hy is op sy eie skakelaar ook. En is darrem nie soos baie mense wat met die goed permanent aan ry nie.
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  13. #30
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,932
    Thanked: 86

    Default Re: Marius se Terios

    Het gister bietjie gaan speel. En eerlik, die klein tjorra staan nie terug nie....

    EDIT, ek sal die ander fotos weer op laai, op tapitalk was hulle reg gedraai...

    Last edited by mariusrautenbach; 2017/11/13 at 10:04 AM.
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  14. #31
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    32
    Posts
    479
    Thanked: 129

    Default Re: Marius se Terios

    Marius - julle by DeWildt gaan ry?

  15. #32
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,932
    Thanked: 86

    Default Re: Marius se Terios

    Yes Martin
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  16. #33
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    32
    Posts
    479
    Thanked: 129

    Default Re: Marius se Terios

    Jammer ons julle gemis - was ook daar gewees en weer besef - lekker roete vir ontspan en net rustig wees :-)
    Vriende was saam met 'n Rav - baie verbaas - al wat kort is die Low-range - hy hardloop te vinnig uit stoom uit met die van die styl-opdraendes - daai eerste berg wat jy kan opry aan die linkerkant.

    Paar fotos - Bly jy geniet jou Terios!
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_6885.jpg 
Views:	120 
Size:	107.6 KB 
ID:	467331   Click image for larger version. 

Name:	IMG_6835.jpg 
Views:	125 
Size:	153.3 KB 
ID:	467332   Click image for larger version. 

Name:	IMG_7038.jpg 
Views:	132 
Size:	176.2 KB 
ID:	467333  

  17. #34
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,932
    Thanked: 86

    Default Re: Marius se Terios

    Quote Originally Posted by Martinj View Post
    Jammer ons julle gemis - was ook daar gewees en weer besef - lekker roete vir ontspan en net rustig wees :-)
    Vriende was saam met 'n Rav - baie verbaas - al wat kort is die Low-range - hy hardloop te vinnig uit stoom uit met die van die styl-opdraendes - daai eerste berg wat jy kan opry aan die linkerkant.

    Paar fotos - Bly jy geniet jou Terios!
    Ek het die Rav en die Disco 2 gesien.

    Het juis gewonder hoe het die Rav gevorder.

    Volgende keer as ek weer gaan saal ek sekerlik my forum stickers op he..

    Ek wou die eerste cross axles doen, maar sou serious momentum moes hou vir dit, en bid ek haal nie my bumpers af nie. Sal volgende keer hom af doen, maar nie op nie.
    Last edited by mariusrautenbach; 2017/11/13 at 10:25 AM.
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  18. #35
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    32
    Posts
    479
    Thanked: 129

    Default Re: Marius se Terios

    Die Rav het maar die linker-roete teen die berg op gevat - die manne het daai Cross-axles al "mooi" uitgespin - ons was seker maklik 2.5-jaar laas daar...

    Na jy die berg uit is, kry jy weer 2 redelike styl opdraendes:
    - eerste een net nie genoeg krag - te veel klippe so kan nie momentum bou nie - het maar bietjie gehelp
    - tweede een het hy maklik gemaak en lekker saam gery - ek was rerig verbaas in wat hy alles gedoen het
    Last edited by Martinj; 2017/11/13 at 10:32 AM.

  19. #36
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,932
    Thanked: 86

    Default Re: Marius se Terios

    Ja nee kyk, ek is erg verbaas met wat my kar gedoen het.... Ek het alles gedoen wat my vriend in sy V8 gedoen het, alles behalwe die eerste cross axle teen berg uit en Gert se klip (ok ek jok, het so 3m op gekom teen die klip toe stop ek)
    As jy op gaan op die ander berg by nr10 moes ek bietjie momentum gebruik het

    Terios se slogan moet wees "back to basics" en dis wat dit lekker maak, kyk jou roete, beplan hom, en enjoy!
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  20. #37
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,932
    Thanked: 86

    Default Re: Marius se Terios

    Met die week se lekker reŽn. Moes bietjie my bande uit toets...

    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  21. #38
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Cape Town
    Posts
    168
    Thanked: 71

    Default Re: Marius se Terios

    Hi Marius
    Ek sien jy het a Disco II ook - ek weet hulle kan nie vergelyk word nie (vermoŽns ens.), maar watter een bestuur/ry die lekkerste in "normale" omstandighede? Rede hoekom ek vra is ek soek al lank 'n 4x4 en probeer soveel as moontlik informasie bymekaar maak voor ek my finale keuse maak.

  22. #39
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,932
    Thanked: 86

    Default Re: Marius se Terios

    Wynand,

    Dis moeilike een...
    Eerstens sal ek se dit hang van jou finansies af. Vat Disco 2 TD5 vs Disco 2 V8 as voorbeeld. Albei kan baie vinnig, baie duur word... As vorige eienaar nie na hulle gekyk het nie en daar is probleme kan dit duur storie raak.

    Oor die algemeen is TD5 en V8 stunning voertuie.

    Oor jou vraag vir daaglikse bestuur. Dis baie moeilike een daai... Dis 2 verskillende werelde. V8 in jou ore met sport mode aan is heaven... Veral as hy op so 3000rpm oor skakel. (hy word vinnig dors as mens heeltyd so ry)

    Disco 2 met ACE in op suspensie is op 'n klas van sy eie in draaie. Kan ook gemaklik wees as daaily.

    Terios as 'n daily is weer lekker op ander manier, hy ry sag, engine is sag, gemaklik op pad, meer as genoeg spasie. En as jy iemand moet verby vat, doen hy dit... En hy doen dit sonder om twee keer te vra.

    Daarom is my Terios my daily en toer kar.
    En sodra ek genoeg gespaar het vir 4.6 conversion op Disco dan is hy my speelding.
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  23. #40
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Cape Town
    Posts
    168
    Thanked: 71

    Default Re: Marius se Terios

    Hi Marius
    Baie dankie!

    Kyk, daar is nou maar niks soos daai Disco se V8 klank nie - buurman twee huise van my af het een elke keer as hy haar start dan wil ek dan en daar een koop Dan natuurlik hou ek ook van die Gran Cherokee...veral die 5.7

    Maar, ek moet ook na my sak kyk - op die lang duur weet ek dat die Terios nie 'n "black hole" sal word nie en die brandstof besparing alleen maak dit meer as die moeite werd. Ek het 'n Daihatsu YRV Turbo gehad, so ek weet die "ToyHatsu" breek nie sommer nie

Page 2 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •