francois





Results 1 to 5 of 5

Thread: francois

  1. #1
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Lydenburg
    Age
    28
    Posts
    5
    Thanked: 0

    Default francois

    hello mense. is nuut hier. van nelspruit. ek is van plan om n suzuki jimny te koop. daar is net 1 ding wat my pla.... 1.3L motor? is daar enige raad?

  2. #2
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Midstream
    Age
    39
    Posts
    294
    Thanked: 21

    Default Re: francois

    Welkom hier.
    Kan nie raad gee oor die Jimny nie, maar is seker die ouens daar in die Suzuki section sal kan help.
    '99 Discovery 2 Td5 - Gone but not forgotten
    '04 BMW 320d
    '11 Discovery 4 SDV6
    '01 Discovery 2 Td5

  3. #3
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Noordhoek, Cape Town
    Age
    61
    Posts
    6,984
    Thanked: 2454

    Default Re: francois

    Welkom.

    Jimny is Jimny. Party ouens sit 1600 Toyota engines in, maar ek weet nie baie van die dinge af nie.
    Daar is baie threads hieroor.

  4. #4
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,164
    Thanked: 3184

    Default Re: francois

    Baie mense vervang die 1.8 uit suzuki motor en sit dit daar in. Dan raak dit n monster.

    Globasies n straight swop
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #5
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Noordhoek, Cape Town
    Age
    61
    Posts
    6,984
    Thanked: 2454

    Default Re: francois

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Baie mense vervang die 1.8 uit suzuki motor en sit dit daar in. Dan raak dit n monster.

    Globasies n straight swop
    Dan strip hulle diffs?

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •