Sekororo Trail





Page 1 of 5 1 2 3 4 5 LastLast
Results 1 to 20 of 87

Thread: Sekororo Trail

  1. #1
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Hoedspruit
    Age
    54
    Posts
    486
    Thanked: 0

    Default Sekororo Trail

    As daar enige iemand is wat belang stel om die Sekororo trail te ry laat weet asb.Ek wil graag net n aanduiding hê van hoeveel belang stel,ek is besig om met Louw [eienaar/gids]te gesels oor die finansiele sy daarvan.Engel Louw sal my more bel.Die Sekororo trail is so 70km vanaf Tzaneen Lydenburg se kant toe.
    Land Rover Brotherhood
    Defender 3.5 v8
    Disco 3 v8 SE
    56 Series 1 107 bakkie
    Freelander 2 TD4 SE

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 982

    Default

    vir die wat nie weet nie, dit word bestempel as die moeilikste trail in sa. NO JOKES. so die manne met toyotas sal dit dus nie maak nie hehe! Die scenery is ook baie mooi. Jy slaap ook in die bos
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  3. #3
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Hoedspruit
    Age
    54
    Posts
    486
    Thanked: 0

    Default

    So ver ek weet was dit nog net Defenders wat dit gemaak het
    Land Rover Brotherhood
    Defender 3.5 v8
    Disco 3 v8 SE
    56 Series 1 107 bakkie
    Freelander 2 TD4 SE

  4. #4
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    52°26'10"N 1°46'11"W
    Age
    36
    Posts
    632
    Thanked: 1

    Default

    Ek en 2 ander Defenders sal belang stel - Moenie Worry Herman daar sal wel n toy saam gaan net v jou
    "It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to"

  5. #5
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    58
    Posts
    15,812
    Thanked: 2078

    Default

    I am going to keep the latest on all the updates on this post. John says he can't copy and paste.

    Hier is n voorlopige naamlys van wie saam gaan op die 26Junie

    Louw Booysen L/R
    Grant L/R
    John Grobler L/R
    Hentie v d merwe L/R
    Henri Stofberg LC Paid
    Jaco vd merwe L/R
    Peter Gable L/R
    Org Boshoff L/C p/up
    Nic L/R (If he struggles, someone else can just take the wheel)

    Please make payment to this acc

    Absa
    rek no 4073859496
    cheque acc
    deposito van R500

    Come on Toyotas. I am in a corner here.
    Last edited by Henris; 2009/06/05 at 04:38 PM.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  6. #6
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Hoedspruit
    Age
    54
    Posts
    486
    Thanked: 0

    Default

    Henry, ek sal die datums dalk more kry so lank Ian met sy Defender ry is dit reg,daar is sekere pleke wat die pad n baie skuins helling het met n ma se afgrond,dalk bietjie top heavy.Sodra ek datums en pryse het gee ek dit deur.
    Land Rover Brotherhood
    Defender 3.5 v8
    Disco 3 v8 SE
    56 Series 1 107 bakkie
    Freelander 2 TD4 SE

  7. #7
    UberPatrol Guest

    Default

    EK het al die Sekororo gedoen.

    Glad nie snaaks nie. Dis rerig 'n Challenge vir enige 4x4 man. Dink egter mooi of jy vir mamma wil saamvat, dis nie 'n pret trip nie. Hier moet jy kop hou en baie, baie goed ry en jou voertuig baie baie goed ken.

    Moenie die storie glo van net Defenders nie. Ek is op met my Patrol, en Herman van LA Sport Centurion is op met sy Hilux SRX 4x4. Ons was ssaam met Louw en 'n span mense op om reuse Broodboom te gaan red wat geringbas is. Voel welkom om vir Herman te bel en hom te vra. So sorry, dis nie eksklusief Defender Country nie. Mind nerens is eintlik nie, behalwe in die garage....Anyway...Glo is daar nog nie 'n Cruiser bakkie op nie. Kan dit wel glo. Plek is baie min, veral in die woud.

    Dis baie tegnies en jy moet jou kar ken, wyde lengte draai sirkel. Party plekke hang jou wiel oor die afgrond. Dis moer scary. Die pad op is baie lekker, tot jy by die "Stair Case" kom. Dan breek alle hel uit. Dan begin die adrenalien pomp en die hande sweet. Hier moet mens mooi luister na Louw. Hy het die ding gebou en ry al vir jare daar rond. Hy is egter 'n goeie gids, en coach mens mooi deur die ding. Die pad af is nie snaaks en hier en daar klou jy vir jou lewe vas. Vat tire repair kit saam. En 'n spaar band. En sorg maar jy het regte 4x4 off road bande, verkieslik met 'n triple side wall. 'n Recovery in daai berge gaan jou kos.

    Dis 'n belewenis en rerig een van die mees uitdagende roete wat ek nog gery het. Die Sekororo is NIE LIGTE MUSIEK NIE!!!

  8. #8
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Hoedspruit
    Age
    54
    Posts
    486
    Thanked: 0

    Default

    Uber,dankie vir die skrywe ,wat die Defenders betref ek het dit in gesit om goeie reaksie te kry van alle voertuig eienaars.Dit is wel so dat dit nie net Defenders is wat dit gemaak het nie maar wel ander voertuie ook.Hierdie is n groot roete.
    Land Rover Brotherhood
    Defender 3.5 v8
    Disco 3 v8 SE
    56 Series 1 107 bakkie
    Freelander 2 TD4 SE

  9. #9
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    58
    Posts
    15,812
    Thanked: 2078

    Default

    We have built a list and this is what it looks like at this stage.

    John Grobler LR110
    John's friend LR130
    Henri Stofberg LC80
    Herman Engelbrecht Datsun Safari
    Willem Olivier Fortuner

    Milton is out. He has other commitments in that time.
    John says that he has 3 other LR's online.

    Dates at this stage are 12 or 19 or 26 June.

    I just spoke to John and the amount of cars that can come will be 8. That excludes the guide.

    You guys can read some of this. Looks like a lekka trip.
    Last edited by Henris; 2009/05/22 at 10:44 AM.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  10. #10
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Hoedspruit
    Age
    54
    Posts
    486
    Thanked: 0

    Default

    Die max is 8 voertuie.
    Land Rover Brotherhood
    Defender 3.5 v8
    Disco 3 v8 SE
    56 Series 1 107 bakkie
    Freelander 2 TD4 SE

  11. #11
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Hoedspruit
    Age
    54
    Posts
    486
    Thanked: 0

    Default

    Ek het gister middag met Louw gekonfedereer en ons het op die volg besluit,

    2 dag roete
    R1000-00/voertuig vir die 2 dae,
    8 voertuie
    geen RTT

    Ons in saterdag oggend tussen 7en 8 en kom dan uit sondag middag nie n vas gestelde tyd nie.Daar is wel n plek met die naam van Kamp David waar jy vrydag aand kan oornag,my huis is ook oop vir die wat daar wil slaap.Julle kan my kontak om al die reelings te tref,ek sal deur die loop van die dag Louw se bank besonderhede kry en dit aanstuur.Laat weet asb of julle nog belang stel om saam te gaan.Ek dink dit gaan n bevange naweek wees,my sel 0722832634.Die volgende datums is beskikbaar naweke van 12 JUNIE/19 JUNIE EN26JUNIE
    Last edited by JOHN GROBLER; 2009/05/22 at 07:05 AM.
    Land Rover Brotherhood
    Defender 3.5 v8
    Disco 3 v8 SE
    56 Series 1 107 bakkie
    Freelander 2 TD4 SE

  12. #12
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    58
    Posts
    15,812
    Thanked: 2078

    Default

    What John did not mention, is that Louw says that we have to decide between 3 weekends. 12 June, 19 June or 26 June.

    At this stage I am open on all three.

    PS. The 8 vehicles, does that include the guide?
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  13. #13
    UberPatrol Guest

    Default

    Sterkte manne. Dis 'n riller. Vat maar ietsie sterks saam vir om die kampvuur. En 'n Crowbar om jou onderbroek meer uit te haal!!!
    Last edited by UberPatrol; 2009/05/22 at 07:14 AM. Reason: Spelsoosmygat

  14. #14
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Hoedspruit
    Age
    54
    Posts
    486
    Thanked: 0

    Default

    Henry,Louw is al drie daardie naweke beskikbaar,hy het nie n probleem as daar minder voertuie is nie.
    Land Rover Brotherhood
    Defender 3.5 v8
    Disco 3 v8 SE
    56 Series 1 107 bakkie
    Freelander 2 TD4 SE

  15. #15
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Hoedspruit
    Age
    54
    Posts
    486
    Thanked: 0

    Default

    Dit lyk vir my die manne is bietjie skrikkerig vir die een.
    Land Rover Brotherhood
    Defender 3.5 v8
    Disco 3 v8 SE
    56 Series 1 107 bakkie
    Freelander 2 TD4 SE

  16. #16
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    58
    Posts
    15,812
    Thanked: 2078

    Default

    I am out for the weekend of the 12-16 June.

    The other 2 are still fine.

    Sounds like Herman is out for the other 2 weekends but ok for the 12th.

    Come on guys. Lets peg some dates.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  17. #17
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    52°26'10"N 1°46'11"W
    Age
    36
    Posts
    632
    Thanked: 1

    Default

    Hi Johan,

    If it's the weekend of the 26th we might be in but can only confirm next week Tuesday of it's OK ?

    Sent you a PM
    "It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to"

  18. #18
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Durban North Of The Um GenI
    Age
    59
    Posts
    451
    Thanked: 0

    Default

    Gents I was fotunate enough to have driven the trail with Louw as a guide about 4 years back when the Limpopo Challenge was still about. We drove the challenge that year in Nissan Hard bodies V6's a great time was had by all, well some of the lads in the comp broke some engine mountings and Nissan had to fly in spares. A good challenging drive, a good crew that you can trust is a must, as wheel placing in places is vital and hope to hell it does not rain, cos then all hell will break loose and anything else that is not pinned down. The staircase is some what of a rush and the correct line is again vital with the correct gear ( as well as a pair of daai groot bulle goed )
    Sceanary fantastic I recon one of the best in our lovely country, Coming from The Kingdom of KZN that says a lot.
    Yes a good set of tyres a must with good side walls, repair kit and spare, speaking of spares take what you would on a long trip, as someone said before, recovery will cost you your morgage. You follow the loggers trail in places and you will be in awwe when you drop down a section where they hualed logs down.. seeing is believing.

    Yes that relaxitive for around the fire while you recap the days activities, something about the wa duur die drift comes to mind esp in winter when the chill in the air is just right.

    Would love to do it again sometime .... enjoy gents and take picts lots of them.
    "They do come True"
    75 CJ5 350 Chev Motor 33's 4" lift.
    The op is nearly finished
    96 Disco 1 V8
    "I am UNASHAMEDLY ETHICAL!!"

  19. #19
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Hoedspruit
    Age
    54
    Posts
    486
    Thanked: 0

    Default

    As ek die dinge reg lees lyk dit soos die naweek van die 26 ste,die mense in my omgewing is ook oop vir die naweek.
    Land Rover Brotherhood
    Defender 3.5 v8
    Disco 3 v8 SE
    56 Series 1 107 bakkie
    Freelander 2 TD4 SE

  20. #20
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Hoedspruit
    Age
    54
    Posts
    486
    Thanked: 0

    Talking

    Hier is n voorlopige naamlys van wie saam gaan op die 26Junie

    Louw Booysen L/R
    Grant L/R
    John Grobler L/R
    Hentie v d merwe L/R
    Defenderbender en nog twee L/R[Nog nie finaal nie]
    Dermot L/R[Nog nie finaal nie]
    Ag siestog dan is daar die 2 Toyotakies

    Henri Stofberg kruzer
    Willem? Fortuner
    Last edited by JOHN GROBLER; 2009/05/25 at 03:40 PM. Reason: Datum
    Land Rover Brotherhood
    Defender 3.5 v8
    Disco 3 v8 SE
    56 Series 1 107 bakkie
    Freelander 2 TD4 SE

Page 1 of 5 1 2 3 4 5 LastLast

Similar Threads

  1. Females
    By 4x4 in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 146
    Last Post: 2013/09/04, 03:30 PM
  2. Dewildt in STD Jeep GC WJ
    By andrewbuch in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 22
    Last Post: 2011/12/02, 12:31 PM
  3. An interesting TJ Jeep Article.
    By Big Hilux in forum Jeep
    Replies: 2
    Last Post: 2009/05/19, 10:31 PM
  4. Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08
    By PENDEGO in forum Calender & Events
    Replies: 17
    Last Post: 2008/12/22, 08:33 PM
  5. Another bash at The Rocky Mounatin 4x4 Trail
    By Big Hilux in forum Eastern Cape
    Replies: 5
    Last Post: 2007/02/20, 01:19 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •