Wel ek sukkel al van maandag om my bespreking uit hul te kry sodat ek kan betaal. 3 foon oproepe. 5 sms gestuur en 2 eposse en steeds niks omtvang nie. IS daar n probleem? Ek is al gepak en nou?