Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
Soos in 'n "loop"om die tyres?? Wat as die tyre pap raak.........wonder maar net??

Ek het gehoor mens moet die belt inhaak by die rim/mag - maar nie altyd moontlik nie (soos daai 88) ........ baie karre het "plat rims" ( nie haakplek nie )

Skuus Henri ek steel jou Thread
So iets ja


Maar laat Henri antwoord, hy doen dit elke dag