|
That's an 80 series
There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!
Ian de Villiers
Nissan Patrol GRX 4.5
-------------------------------
Rainier Vermaak: And in Ian we have a resident cacafuego...
Is so. Kyk bietjie wat ek hier kwyt geraak het https://www.4x4community.co.za/forum...s-and-thoughts
There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!
Thanks - dis maar interessant. Het maar ook bietjie gaan wikipedia lees oor die Cruisers. Dink ek verstaan nou bietjie meer van hoe al die verskillende "reekse" nou inpas. Maar ek sal nog sukkel om van die verskillende reekse uitmekaar uit te ken - veral die 80 vs 100 series. Hulle lyk vir my amper identies.
Anyways, thread hijack done.![]()
Ian de Villiers
Nissan Patrol GRX 4.5
-------------------------------
Rainier Vermaak: And in Ian we have a resident cacafuego...
I know of a few 4x4`s that were on that trailer that Henri has kept silent ofWonder if he charge the owners for keeping secrets.
![]()
Henri bring jy dalk Guy se voertuig BHM toe met die terugkom ??
Cruiser 76 EFI 4.5 FullTime 4x4
Cruiser 78 4.2 Diesel
Cruiser 79 4.2 Diesel Full Time 4x4
Ok. Final leg on this recovery. Deliver to Dbn.
LC 78 Troopie 1HD-FTE
Uniglide
+27 zero eight 2 four 95 9252
Mooi loop Henri .
Cruiser 76 EFI 4.5 FullTime 4x4
Cruiser 78 4.2 Diesel
Cruiser 79 4.2 Diesel Full Time 4x4
Henris veilig ry verder
Back in Dunottar.
Now to give the rig some TLC and be ready for the next one.
LC 78 Troopie 1HD-FTE
Uniglide
+27 zero eight 2 four 95 9252
Henris, give us some stats as to what you transport the most
Brand and Model
Trailers
caravans etc.
Henri.....jy moet my eendag leer presies hoe om 'n kar op 'n trailer vas te strap ASB.
So nou en dan moet ek iets oplaai en gaan aflewer, of iets gaan haal, gewoonlik ou karre wat nie wil langpad loop nie.
Om die wiele Petri. Dan help die voertuig se suspensie dat die treiler se vering nie alles moet absorbeer nie. Gesien jy het daai Landy om sy bumper vasgemaak. Dit laat 'n treiler vering werk!
There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!
Soos in 'n "loop"om die tyres?? Wat as die tyre pap raak.........wonder maar net??
Ek het gehoor mens moet die belt inhaak by die rim/mag - maar nie altyd moontlik nie (soos daai 88) ........ baie karre het "plat rims" ( nie haakplek nie )
Skuus Henri ek steel jou Thread![]()
Bookmarks