Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)




Results 1 to 12 of 12
  1. #1
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Johannesburg
    Age
    36
    Posts
    44
    Thanked: 0

    Default Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)

    Naand menere,

    Ek wil raad raad vra oor die roete van Tzaneen via Agatha Forest - Wolkberg Wildernes na Lekgalameetse.

    Enige inligting oor die roete sal baie waardeer word.
    - Is dit doenbaar - ek sien dit op tracks 4 africa.
    - hoeveel tyd sal mens nodig he? Kan mens dit in een dag doen?
    - Hekke, Permitte, Kontak nrs ens?


    Ek het al die Orrie barakwanath pas op-gery tot by Lekgalameetse en dit was besonders mooi. Baie ryg, maar pragtig.

    Ons wil 4 Aug ry tot in Tzaneen en dan die Saterdag oggend die pad vat na Lekgalameetse... dan so paar aande daar bly in daardie hout huisies.

    Sal lekker wees om te hoor van mense wat dit al gedoen het en as nog n voertuig wil saamry sal dit uitstekend wees.


    https://tracks4africa.co.za/listings...ature-reserve/


    Groete,
    Barend.

  2. #2
    Join Date
    May 2017
    Location
    Centurion
    Posts
    204
    Thanked: 53

    Default Re: Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)

    Stel ook belang in die roetes daar rond, enige iemand wat dalk sal kan raad gee?
    2015 Pajero Sport Shogun
    2012 Kia Cerato Hatch

  3. #3
    Join Date
    May 2014
    Location
    Tshwanetoria
    Age
    65
    Posts
    930
    Thanked: 172

    Default Re: Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)

    Lekgalameetsi is op FB. Probeer dit.



  4. The Following User Says Thank You to hatjohan For This Useful Post:


  5. #4
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    40
    Posts
    1,436
    Thanked: 575

    Default Re: Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)

    Die Makhutsi Log Cabins in Lekgalameetse is baie nice, maar moenie vergeet van die African Ivory Route se Mafefekamp in die berge nie!
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  6. #5
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Pretoria
    Age
    36
    Posts
    31
    Thanked: 0

    Default Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)

    Het Junie 2016 by wolkberg in van Haernetsberg se kant (het net by die hek gewaai en ry). Groot dele van die roete na die Orrie B pas was lanklaas gery. Het so paar kilos voor die pas my vas geloop teen n boom wat oor die pad geval het. Het nie n winch op my D4 gehad nie en traction was te min so ek moes om draai. Let daarop dat daar geen sein(MTN) is in die reservaat nie. Maar dis pragtig geniet dit. Ek sal graag n paar aande daar wil spandeer.
    Last edited by Ferdinand Changuion; 2018/05/25 at 04:36 AM.

  7. #6
    Join Date
    May 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    118
    Thanked: 56

    Default Re: Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)

    Is jy van plan om daai stippellyn te ry deur die Wlkberg reserve? Ek sal dit nie aan raai tensy jy 'n bul van 'n 4x4 het nie. Ons het die al op motorfietse gedoen. Vroeer die jaar was hulle besig om dele oop te kap vir voertuie maar daar was dele wat selfs op die fiets nogals tuff was

  8. #7
    Join Date
    May 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    118
    Thanked: 56

    Default Re: Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)

    En as ek sÍ motorfietse praat ek nie van 1200 BMWs nie. Meerste ouens was op off-road fietse en 690s. Die deel nader aan Haenertsburg is ok maar die deel langs die Molhapitse rivier is rof en jy kruis die rivier 23 keer

  9. #8
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Johannesburg
    Age
    47
    Posts
    24
    Thanked: 6

    Default Re: Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)

    Quote Originally Posted by Ferdinand Changuion View Post
    Het Junie 2016 by wolkberg in van Haernetsberg se kant (het net by die hek gewaai en ry). Groot dele van die roete na die Orrie B pas was lanklaas gery. Het so paar kilos voor die pas my vas geloop teen n boom wat oor die pad geval het. Het nie n winch op my D4 gehad nie en traction was te min so ek moes om draai. Let daarop dat daar geen sein(MTN) is in die reservaat nie. Maar dis pragtig geniet dit. Ek sal graag n paar aande daar wil spandeer.
    Ferdinand, bedoel jy jy het die pad vanaf George'sValley al langs die Mothlapitse rivier gevolg, verby die Wolkberg ingangshek?

  10. #9
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Mokopane
    Age
    49
    Posts
    980
    Thanked: 111

    Default Re: Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)

    Low range, kettingsaag en 'n wenas sal handig wees. Dit is verseker doenbaar. Pragtige area.
    Die reŽn is 'n dag nader as gister.

  11. #10
    Join Date
    May 2017
    Location
    Centurion
    Posts
    204
    Thanked: 53

    Default Re: Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)

    Klink rof! My idee was die volgende roete, vanaf Haenertsburg se kant na Agatha Forest - ek neem aan die rowwe stippellyn is die een op my kaart:

    Ek soek net 'n lekker paar roetes wat ons kan gaan ry en mooi uitsigte kan hÍ ens. Ek sal alleen wees, so enige iets wat die Pajero Sport nie self kan baas raak sal ek nie eens probeer aandurf. Click image for larger version. 

Name:	20180525_084618.jpg 
Views:	79 
Size:	25.1 KB 
ID:	489821
    2015 Pajero Sport Shogun
    2012 Kia Cerato Hatch

  12. #11
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Pretoria
    Age
    36
    Posts
    31
    Thanked: 0

    Default Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)

    Boys julle toets nou my geheue! As ek reg onthou dit was die roete. Die pin was omtrent(onder korreksie) waar ek om gedraai het by die modder bad met die af boom. Geen fotos of videos toe geneem nie want mamma se geduld was al toe dun! Die video van die stroompie in niks ernstig nie(sukkel so bietjie met die video uploading). Later kan ek onthou ry jy parralel aan n stroom en die pad hou op, gebruik dan die stroom as die pad. Groot ronde klippe maar nie te rof. Ek onthou wel die aand was ons in n ongeluk op magoebaskloof. Click image for larger version. 

Name:	IMG_6805.jpg 
Views:	63 
Size:	174.9 KB 
ID:	489890Click image for larger version. 

Name:	IMG_4137.jpg 
Views:	60 
Size:	85.4 KB 
ID:	489891Click image for larger version. 

Name:	IMG_4138.jpg 
Views:	60 
Size:	49.4 KB 
ID:	489892
    Last edited by Ferdinand Changuion; 2018/05/25 at 09:09 PM.

  13. #12
    Join Date
    May 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    118
    Thanked: 56

    Default Re: Tzaneen na Lekgalameetse (Via Agatha Forest en Wolkberg wilderness)

    Al die sement bruŽ is verspoel en op gebreek. Die is die enigste foto wat ek kon op spoor


Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •