Suspension Isuzu se stuur en suspensie





Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    May 2013
    Location
    Nababeep
    Age
    49
    Posts
    6
    Thanked: 2

    Exclamation Isuzu se stuur en suspensie

    Goeie dag almal,

    Dringend!!
    Ek is van die Noordkaap en het met my 2004 Isuzu KB250 dubbelkajuit na Pretoria gery.
    Ek het iets snaaks gevoel op die stuur meganisme die hele tyd.
    Sodoende het ek die Isuzu na 'n meganise werkswinkel geneem maar hulle sukkel vir onderdele.
    Die mense het gese dat hulle nie eintlik Isuzus ken nie.

    Ek wonder net of daar nie iemand in Pretoria is wat spesialiseer in Isuzu's wat my kan help nie?
    Die steering "rack"se tande het glo gebreuk en die regter voorwiel loop kwaai in die binnekant af.
    Die bakkie is 'n 2x4.

    Ek sal eerder die voertuig by 'n ervare Isuzu persoon wil uitkry wat my kan help.

    Mense kan my kontak op 081 445 3165.
    Jack

    Isuzu 250
    Land Rover Discovery 1 TDI
    Kawasak KLR 650

  2. #2
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    34
    Posts
    923
    Thanked: 53

    Default Re: Isuzu se stuur en suspensie

    Peet Jansen - 012 331 4116
    Isuzu KB300 Dteq 4x4 - KB5

    Alu-Cab | Awning | FR Roofrack | ARB Bumper | Camil suspension | Performance chip

    If you lose one sense, your other senses are enhanced. Thatís why people with no sense of humor have such a strong sense of self-importance.

  3. The Following User Says Thank You to WernerDV For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    56
    Posts
    142
    Thanked: 12

    Default Re: Isuzu se stuur en suspensie

    Kry 'n steering rack by iemand soos A1 bakkie spares 2nd hand. Hulle is in Herman stad

  5. #4
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Centurion
    Age
    32
    Posts
    336
    Thanked: 32

    Default Re: Isuzu se stuur en suspensie

    Hopelik nie te laat nie, maar besoek gerus West Powersteeing in Moot straat vir steering rack verwante moeilikheid. Onlangs n voertuig daar gehad en die diens was puik.

    Vir suspension kwale kan ek Motorvision aanbeveel in Pretoria Wes.

    Sterkte. Hoop jy kom gou reg
    2008 KB300 D-TEQ 4x2

  6. #5
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Pretoria
    Posts
    203
    Thanked: 202

    Default Re: Isuzu se stuur en suspensie

    Quote Originally Posted by Namakwalander View Post
    Hopelik nie te laat nie, maar besoek gerus West Powersteeing in Moot straat vir steering rack verwante moeilikheid. Onlangs n voertuig daar gehad en die diens was puik.

    Vir suspension kwale kan ek Motorvision aanbeveel in Pretoria Wes.

    Sterkte. Hoop jy kom gou reg
    Stem saam - baie erlike mense en goeie diens

  7. #6
    Join Date
    May 2013
    Location
    Nababeep
    Age
    49
    Posts
    6
    Thanked: 2

    Default Re: Isuzu se stuur en suspensie

    Dankie ek het reggekom.
    Jack

    Isuzu 250
    Land Rover Discovery 1 TDI
    Kawasak KLR 650

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •